65
Replies
Hey j is jy nog n V
Jah bra wat din::((
Hey Dejean!!!!!**** jy is sooooo awesome!!!! Dankie baie vir alles! Jy moet jou dag baie geniet! Jy moet sooo super cool bly! Jys 'n great vriendin!!!! Geniet jou naweek!!! Van Ruduan /=)) xx
Awwww thanks jys die beste boeta ooit jy moet ok asb noooit verander ni en geniet jow dagie verder**XxX
Who do you like talking to the most?
Moniek,,!*
Wich guy is your reason for smiling??..
Um..my boetie as hy op sy gesig val
Wi is vi ju di oulikste oukieeee in gr8??????* ;;-D
Ruduhan**:D
Best advice you received about relationships?
If he treats u laik a joke I should leav him laik is't funny:)
Hey.. Dj hierdi fris bul wil vijuw kom se ek hoop jy gan my mis
Hehehe gan jow baie baie mis!!!!
Geniet jou dag, Dejean!* :) RobertvT
Baie dankie robert ;)
Bra size ?
Vir my om te weet en vir jou om ni te weet ni
Gan jy more skwl tu???*
Ek moet!!!ek heti n keusse ni
Ek stem saam i mens moenie so dom vrae vra ni.
Baie dankie,,!* leka dagie verder,,!*
Daardie een vraag van di gstring. Dis rrg dom om dit te vra. Hkm wil daardie persoon ooit weet wat jy dra??!!
Dis is baie dom en ek dink mens moeinie so persoonlike vra vra ni,,!*
What happens when we die?
We go to god
HalLo000eS djQii,,,wil manttt k0m Se sTerkTe mettti eXamenQiieS,,,h00p jY dun gR8!!!*jY iS n awSum menSiie,,,blY nT s0wS jY iS wh00r,,,genieT jU dagii veDe!!!* (: [HUG],,,en 0nthU g0∂ l0veS yA!!!* monaqiidutoit
Ag baie baie dankie leka daggie vir jou ok leka exsamen skryf en dankie viri mooi briefie(hug)******:)
Hey jy se mos ons kan mos enige iets vra so dra jy i panty of i Gstring.
Um....nie een nie ek dra soos n broekie tiepe van n ding
Haai. Geniet jou dag vandag. :)
Baie dankie j ok:)
Hey, DJ. Ek wil 'n meisie graag uit vra, maar eke weni of ek mut of ni?? Sal jy my dalk help asb??
Jah eenige tyd wie is sy
Hi Dejean. Geniet jou dag vandag en eke hoop dit sal vir jou lekker wees. Al is daar iemand wat jou af bring, die Here is altyd by jou. ;)
Awwww baie dankie leka dagoe vi jou ol
Lekker slaap Dejean. En onthou dat U is altyd by jou. ;)
Awww baie baie dankie :)
Elke meisie ht n ouQ wt haar maak smile wie is di ouQ wt ju maak smile (this question goes from girl to girl)
Ek het nogi daai spicihaaaale outjie gekry ni,,, miskien eendag,,!:)
Ek hoor jy stel belang in gr 11 wat gaan an !
Um.....ek weeti Rrg waaroor jy praat nie???
HalLo0 p0epieS,,,genieT jU nawekQii mal bja...*n jY iS n awSum menSiie blY nT s0wS jY iS,,,en 0ntHu G0D iS 1stE,,,♡ieS jU maiQii!!!*(HUG) (:
Iefies jou ok baie dankie j ok,,!!!!***
l
Geniet jou naweek Dejean!* RobertvT
Hehehe dankie j ok
Hey sorry ds carlo ekt jou pin verloor kan ek jou ma wee invite?
Hey,,! Yes, j kan ma
Het jy n crush op iemand en wie??...*
Hey hey um..nee nie rrg ni heheh
Ok. We'll jy mut te minste more kan geniet. En laat dit more jou beste dag wees. :D
Ag baie dankie,,!*
Wats fout Dejean?? Ek sien jou status staan da " Always be happy right" met n sad gesiggie. Wees altyd bly, maak ni saak wie jou omkrap of jou af bring nie, ens. Jy moet onthou dat die Here altyd daar is vir jou en onthou dat iemand jou altyd lief het. ;)
Hey dankie dat j omgee hahah nee was manet ni n leka dagie gewees ni en dankie,,!**
Eke wil vir jou n liedjie stu. Is dit reg??
Japs,,!*
Thx vi alles. Jys nes n susie vir my! DonavanHattingh
Awwww mpQ dankie om soos n boeta te wec vi my
Hey wie is vr jou mooi in gr 10
Hey heheh daar nogals baie,,!*
Hey,hori ek wil net se jy is rrg baie mooi vir my en ek weet daar is n paar ouens wat van ju hou ma moet asb nie dat hul ju seer maak nie ek en jy ken meka nie so gud nie ma ek weet n paar gud van ju so mwa lekker aand verder*
Hehehe awww,,!*dankie dis baie baie oulik baie dankie,,,!!*
Is daar iemand van wie jy hou?
Nee nie rrg ni,,!*
Oo en antwoord net ja of nee.
Heheh wat????
HalLo0 daaR 0ulike menSie!!!* :)
Hey hey wies j??,,*
Ek het jou nou net geping..
Ouky
Dis n plisier
Ping my op bbm asb!!*
Hey, jy mut altyd jou hart volg dejean. Da is bja seuns wat van jou hou, en dan hou jy diep binne jou hart van iemand. Ek weet dis moeilik om daai spesiale persoon te kry. So volg jou hart, besluit wat vi jou reg is...
Baie dankie ek sal dalk een dag die regte outjie vind en j klink ook baie oulik alhoewel ek ni weet wie praat ni haha ma dankie dit bedoel baie vir my
Maar ek hou van jou en ek haat dt om mense seer te maak maar j sal maar moet uitvind wie ek is...!!!
Hahah oukyss,,,!!!!**
Hkm kan j nooit iets erinstag op vat nie?
Want eks bang vir rialiteit dit het my al teveel seer gemaak
Van wate diere hou jy ............!
Mal oor perde,,,!*(en tiere)hahah
Hey wi is vir ju baie oulik maar n seun *;?
Die wat ek ken is baie oulik,,,!!*
Hou jy van iemand??
Nee nie rrg ni,,!*
Van wie hou j ?? En gee n eerlike antw...
Ek hou ni rrg van enige iemand ni want almal maak my ALTYD seer so hkm moet ek heel tyd seer kry ek kla met daai gud
Hehe raai wies n hotie ek :D just kidding jy is :p
Hahahha jaja!!!!,a
HaY raai wies ek haha we'll kan ek se ek hoor so super cute ouQ hou van juw # sarkasties :p
Hahahah jaja nadia liefies jow baie baie,,,!!*
Wats juw fav. OuQ
N mooi enen
Hey hey * dit is vissie wil ma net se bly sooos jy is want jy is rrg flipen awesom*en oulik*ma geniet ju dagQ verder*;)
Hey vissie dankie baie jys net so oulik dankie viri goeie vriendskap,,!!!!*
Dis goed omte hoor sal jou ping om uit te vind wane ons kan gaan
Dis REG,,!**hahah wie is j??*
Hoe klink 3 weke in Ballito vir jou?
Baie baie leka!!!!!**
Hey DJ eke hou al n rukkie van jou en ek sal jou ping op bbm. En eke bja skaam om jou uit te vra. Hou jy dalk van ??
Hey jy kan my ma ping sodat ek vir jou iets kan se op bbm
Wane gaan net ek en jy see toe?
Hahaha waner j vra!!!
Hoori DJ ek hou al n rukkie van jou en ek weet nie of jy van my hou nie en eks baie skaam om met jou te praat. We'll partykeer. En eks ook te skaam om jou uit te vra......sal ping op bbm
Hahah ouky,,!*
Wats jou vriendin se naam die blonde kop
Nadia,,!*
Wens jy was myne !?
Hey wens ek weet wil j is,,!*
Waa is jy gebore
Hey eks gebore in frankryk!!mar bly nou in taba
Hi DeJean dis eke Roberto vT en hgdn met jou??
Hey hey baie gud dankie en met jow!!*
Jy is flipen *exy en ek hou nog altyd van jou
Hahah baie dankie,,!* wies j??*
Lieffe juw tonne!!!! Nadia.qie
Liefies jou ok baie en dankie viri die vriendskap,,!*
In watter skool is jy
In hoërskool frikie mye,,!*
Will you go out with me??
Sorry don't do the date thing!!*
Waa is jy gebore..!!!**
Frankryk
Weet j wi ek is
Nee jamer!!*
VIEW MORE