25
Replies
A lie you told today?
That I hade good friends
Hy tjoma dryp ons saam vandag haha nee grap net
Jy grap dalk ma eks kla opad af¡¡¡
Venaand kamer 17 linker kantste bed
Ooohhh hell noooooit??!!
Hy jou *exy ding hoe lyk dit daar. Met good time venaand net ek en jy
Se nt wa en wanne eks daar!!!
Dankiii voken tog eks nie eenigste 1 wat so dink nie..!!! Dis moer ireteerend
Hahaha ja dit is OMW!?!?! ;)
Amongst people you know ,who has the most annoying laugh?
Elizma van Heerdin?! WTF
Heyy ,, Donnie !* ht juw bje gemiss !*
Liefies juw bje !* ((Hanre')) H & K*
Hhaayy ekt jou erg baie gemis en baie aan j gedink. Lief vi j ook H&K
What would you do if you farted during a class test?
Look at the guy behind me and be like "you ***hole"
HeYy DonavanQii*... Ek wiil net se j 'n baja goeie vriiend,, dankii vii jw vriendskap!!* onthu eks altyd da viijw enige tyd!!* j moet vii niemand veraner nii,, j is perfek net sos j is!!* baja liefe jw neh!* ((hug)) :) NianeEngelbrecht
Hay baie baie dnq jys n asum pel. Sal nooit vergeet ni. Jys ook perfek en dnq vi j vriendskap. Lief vi j ook!! Geniet di res van di jaar!! (Hug)
What is going on with your love life bro??
Its messed up!
Hou op kla oor goed ennnn weees liewers bly en dankbaar vir wat jyyyy het.. n smile kan baie doen en se van n persoon
Ek is dankbaar glo my. Maar hoe kan n mens aan hou smile wanneer alles om j net verkeers gan en niks reg afloop ni. As j regtig my omstandig hede geken het sou j verstaan! En dnq
Who knows you better than your parents?
My brother
Who are you thinking about as you answer this?
The dumbass hoe wrote it...
A person you lost you would like to see again?
Werner Janse van Vuuren
Wat gan aan op j pp? Verjaar jy vandag?
Yea! Its my Birthday today and me and my brother went on n helicopter ride!!! It was amazing!
What happens when we die?
We go to heaven!
Hahaha ok wie die weirdste ou wat saam ju klasse kry is dit bete vraag
Steets jy!
Wie die weirdste ou wat j ken ?
Dt sal jy wees. Want ds nt n weird vraag so dan is dt nt jy!
Jy is n baie awesome vriend dankie vir jou vriendelikheid
Hayy baie dankie!! Ek traai nt almal hoppy hou! En dnq vi j sms ds nice vi j.
Yes donavan
Yes buddy, wies jy?!
Hey hey,,!* van wie hou j,,!* Dejean
Iemand De-Jean, gan jou nie se nie
HeYy Donavan'kii*... Ek wiil net se baja dankii vijw vriendskap,, beteken baja!!*... Onthu j is perfek sos j is,, en moet vii niemand veraner nii!!* danq vii ales!* liefe jw neh*.. ((Hug)) :)
Hay baie dnQ! Jys rrg n oulike mens en gee baie om. Dankie da voor, dnq vi j. Sal ook altyd da vi j wees! ((Hug)) *N*
Heyyy me boet j is een gr8 mens en bly soos wat j is nhe muni verander ni* eka liefies ju nhe Me* du mal ene*
Hay sis. Baie dnq voel kla better. Jys n asum mens en super cool! Konii better kry ni!
Haii* moenie worry oor ander mense nie ..jy is n awesome mensie:)*
Hay thx! Wens di res van di mense kon soos j wees!
Waar voor is jou status ??.....
Mense wat jy in iets laat glo en dan net j hart breek. So eke ek ht ni tyd vi mense wat vol stront is ni. Vergeet van alles en neek nt verder
VIEW MORE