134
Replies
Mooiste neefie ❤️?
Awe dankie???
What needs to stop ?
That i am afraid???
hoekom jy en boeta nie meer so close nie ???
Ons is nog close maar graad 8 maak dat ons net nie meer so baie kan kuier ni??
What type of people annoy you the most?
Mense wat dink hulle is beste
Jou tril tho ????
Haha
Og weet jy net
Jy ogg?????
What do you wish your parents understood?
That school are a prison!?
Sorry, dit was n typo. Hkm is sy moody?
Want sy is baie kwaai en volstrooi .
Maar sy bly shap terwyl sy moody is??
Hoekom is jy moody?
Ek is nie jy is ??
What are you afraid to admit you don't understand?
Maths???????
Gay A$$
Awe ons se maar so ??? nee ek is ni gay ni
What do you never trust?
Fake people?
Jou account is leterlik
Rugby
Visvang /dam of water
Jag / Boeta
Ja dit is amper met oor dit
As jy n probleem het dm my en se my??
Hkm block jy my op whatapp??
Wie is jy
What is the biggest way people waste money?
Figet spinner
Het jy n meisie en wats haar naam?
Ek het nie een op die oomlik nie???
Ken jy vir Cari van Otjiwarongo?
Ja ek ken haar sy is nogals cool?
Top 5 mooi meisies in wap ( gr 7-8)
Dané Malan
Arlene
Mia van zyl
Marselle
Weet nie wie nog nie ,maar hulle is nie in volgorde nie???
Danika en Boeta weer saam ?
Nee
Soo jy breek nou ook beddens, Moody??
Is net soo moody ??
Het jy n Meisie????????!!
Nee ek is single??
hou jy van my skat ? ??❤️
Weet nie wie jy is nie
Jammer Dm my??
What's the most expensive thing you own?
A building
A taxi
What would you do if you had no fear ?
I will do anything
Jy het nogals nice geword??
Dankie?
When were you the most happy and why?
By die dam want ek hou baie daarvan om te luister na die natuur en visvang
Of by die plaas want dit is vir my lekker om te luister na die natuur en alles so jah????
Hou jy van iemand? En met wat begin haar naam?
Ek hou van nmnd op die stadium nie??
Jys verby mooi??
Danki jy?
I like you, I like you alot?
Dm my dan prt ons?
Ya so ?? You blow my mind??
Haha
Where are you at the moment
Home in my room
Why are you single?
Because i love it to be single it is better??
What are you bad at ?
School???
Is jy seker?
Wat is ek sekker
Wats tussen jou en mia??
Watse mia???
Wat is dit nou eintlik tussen jou ek kylie? Wees maar eerlik?
Oh nee dankie daar is niks nie daar sal ook nooit iets wees ni!!!!??
Jy weet nie eens wie vir jou friend gestuur het nie?
Maar jy is oulik. ❤️
Dankie
Without you I'm just a sad song!
Haha?
Is daar iemand op whatsapp wat jy baie graag wil ignoreer?
Jah?
Wanneer verjaar j
Wnnr ek gebore is ??
Hoe ken jy nie vir Sarrie nie? Sy vertel almal bydie skool dan van jou Charmaine29
Nou weet ek wi j is
What do you want the most right now?
Do not know right now?
Hoe het jy en Ruan ontmoet ?
Dt is my broer
Hoe het jy en Danika ontmoet?
Ons het so ontmoet ons ouers is broer en sister???
Is een van hulle jouself ?
Nee jmmr
MeisieS waarmee jy die meeste op whatsapp praat?
Ek praat met klomp
Qooh jy ooit mense?
Ja ???
Jy is regtig baie oulik, en na aan my hart.?
Dankie jy???
Wanneer verjaar jy?
Dm my dan sal ek joi se*
What do you want for your birthday
A new phone or n boat
Mooi en oulik.????
Dankie ??
Excuse me, but I think I dropped something. My jaw.??
Hoe is jy single???.???
Weet nie ek wil single wees
Of liewers wilmien en conrad?
Nie sekker ni
Dink jy pippa en conrad pas bymekaar?
Ek weet rrg ni
Jou ou attie patattie?
Jou ou werner
As jy so geiriteerd raak oor jou foute. Hoekom antwoord jy die goed?
Want ek weet nogsteets ni wi die sarie mens is ni
You are the peanut to my pan, the song to my shower and the bacon to my shoe
Haha?good one
Hoe ken jy nie vir Sarie nie?
Hoe moet ek haar ken en hou op so toss vrae vra.
Nou van Sarie?
Hou op met die sarie storie ek ken haar nie eers ni
Hkm is jy so desperaat?
Ek is nie desperaat nie
Hoe weet jy nie eers op wie jy verneek het nie? I mean really?
Ek het niemand nog verneek ni
Hoe kan jy vir mense se jyt nie n meisie as jy met my gestroud is nie!!! Ons is klaar 4real, its over? En ps ek gan jou unfollow op insta
Ok is reg en ek het niemand ni
Sarie? Wi is sarie
Hoe moet ek weet
Demar? Wie is Sarie Bosman?
Hoe de hel moet ek weet
You sleep early honey
Thanks?
Baby you dont have to go, you can keep a toothbrush at my place, at my place
Haha so funny ??
What colour is your toothbrush?
Blou*??
How late does u sleep?
21:00 or 22:00
Google: Do frogs have ears?
Sorrie dont know but they have feat!??
Ag pa se vir jou dikgat faaitjie hy moet shatup
Dikgat shatup nou of en vat jou batkamer toe??
Mom, mom? Is that u????
No i am your dad??
Is jy n language expert, want jy prt my taal?
Sekker ek prt klomp tale??
You are the light to my waffles
Haha ??
Oe as jy google is, wil ek iets search asb
Gaan search dt op regte google
Sarie het hom verneek mense!!! Sys dom? Hy is verlief op my! En net MY
Wie de hel is jy en nee ek gn mt nmnd uit nie
As ek jou sien, dink ek aan hase
Lkr man?
Maar hoe kan n vuur uit die woede geblus word. Hoe kan die liefde hom red uit die dood en hoe kan n hart wat al lankla vertrap is weer gered word uit die nood?
Kry n nuwe liefde??
Shut up julle almal. Toe, se hulle wors?
Ja ek se julle nou om te stop?? toe se hulle mollie
I thought you were special?
Every body are special??
SARIE BOSMAN wtfff demar jy kan baie beter as daai slet!
Wie is die sarie ek keni n sarie nie
Are you google. Want ek weet nie wat nie
Nee ek isi ek nie so slim nie ???
Jy is die storm?
Dankie en j is die haai??
Demar jy beter nou stop. Daaisi cool nie. Sarie is groot snot jy weet dit mos!
Wie is sarie dm my en se my wie sy is?
Watse goed druf in die water
Sekker vuil goed
Cause I just wanna look good for yah good for ya, uhu?
Don't know you so i wil not know?
You look like a damn koi fish
Thanks i like koi fish???
Im not a photographer, but i can picture you and me together❤️??
Haha dm my ??
Het jy n pleister? Want ek het sopas my knie gekap toe ek vir jou val??
Haha??
VIEW MORE