396
Replies
Ever peed yourself?
No😹😹maybe when I was a baby
Permission om my move te maak dan?😏😏 BoerSeun97
Hahahahha ja I guess
Denitabotha jy ken my nie mar ek gan jou relationship status nog verander
Okay is jy daai boerseun iets iets ou😹😹😹😅
Jy ken my nie mar ek gaan jou relationship status verander nog BoerSeun97
Ooo okay 😹ek sal dit wil Sien gebeur😹👍🏻
Bhanchod aasa lag ra sher na gand mar le ho😂
Wat😹
Antwoord jy dms😅?
As dit interessant is ja😹
Kom jy nie van Lichtenburg af nie?
Nope 🙂
Hoe is jy nog single 😱😱
Ek weni😅😹
Thought about Henri?
Hy is baie nice en n goeie mens😁low-key hot ngl🥵maar soos ja wat dink jy van hom?😹
is jy en henri nou iets😌
Well well well idk you tell me🤷🏻♀️
wat dink jy van Hendro?
Ummm ek dink jy is nice😌
ons moet koffie drink of iets
Jaaa asb ek kort interaksie met mense😅
ek wil rerig graag een van jou friends wees
Nou Dm my😁
Hey, hoe het jy die link op jou Instagram bio gekry?
Ek weni ek het gesê copy link toe sit ek dit daar😹
Jy is beautiful 🥺🔥🔥🥺 Hazzy_xx
Baie dankie 🥺😘
Sê my biki, as jy een plek nou kon wees en saam een persoon vir n hele dag wie en waar sal dit wees🤔😉
Taylor swift op n eiland😅😅😅😹
Iemand op die oog??
Hehehehehe idk you tell me😁
Wat dink jy van anke ?
Sy is baie mooi en nice.
ek mis dit om saam jou vir juffrou stone te irreteer en ek mis dit om saam jou squeeze mee’s te verorber & ek mis ons close wees ♥️
Hahah ek mis jou ook en ek weet wie jy is.Wens dit kan weer so wees?
Favourite series op Netflix?
Daar is baie.
Enige raad met ouers wat nudes wil hê??
Ek neem aan jy bedoel ouens??
En dis verkeerd hulle sal probably dit vir almal stuur .Moeni dit doen ni!
Watse tiepe movies like jy?
Horror en romance.
(Actually van action ook?☺
Praat jy nog met kriel ?
Ja nou en dan.
So wat is jou favourite dinge om te kyk op Netflix want ek is bored?
#I'm about to have a BF
White chicks.
Walking dead.
Dynasty.
Elite.
Reign.
Have you ever been in a situation where you drank lots of water/soda expecting to spend the day at home, and your parents unexpectedly made you go out with them?
Ummmm no???
Gaan luister NASA van Arianna ek dink jy sal dit love!!
Dankie bish jy is ager ek het alankal?
Hou jy van koffie?
Nee ek is alergies ?
Jyt letterlik in n qooh gese dat taylor jou besti is
Ja maar dit was n joke!
Wie is jou crush?
Nahh die jaar is daar nie rerig een nie?
Crush?
Ek het nie een nie.
Het jy en Wessel n oog op mekaar?
Nee nooit jy rook seker iets!
jy raak scruff
Ek dog ek was nog altyd??Julle haters maak glad nie sin nie?
Wie is Taylor? En het jy en Nadine baklei dat sy nie meer is nie?
Taylor?Sy was nog nooit Taylor nie?
Enigste Taylor van wie ek ooit praat is Taylor Swift of Taylor Hill??
Kan ek die eerste vraag wees?
Nope
Wie is jou crush?
Ek weni
Wat het gebwur tussen jou en Mckay?
Niks
Beskryf jou en nadine se vriendskap in 5 woorde
Dom
Dom
Dom
Dom
Dom
Dit was so snaaks toe julle laat kom vir afrikaans
Nie vir my nie
Favorite male and female instagram model?
Lisa-Marie Schiffner
Zach coxh
Fav song?
Cardi ab-Foreva
Thoughts oor Carike nel?
Sy is oulik
My hart is joune!
Myne is niemand sin
Is jy nog lief vir my
Nee jammer
Jou oe is soooo mooiiii
Baie dankie?
Jy is n flippen goeie vriend!
Dankie
Is jy en Enrique in graad 10 iets?
Nee hel dis my broer
Kan jy die vraag andwoord?
Ja
Ek sien jy ek Cara raak nou lekker cozy
Nope
Ek kan nie wag vir die live nie
Watse een?
Shame,jys in n scruff klas??
Nahh die is eintlik nice?
Wat sien jy eerste raak oor n seun?
Looks?
Wat wil jy word as jy groot is?
Oud?
Is jy verlief op iemand?
Nee
Woe os jou bestie?
Taylor
Hoeveel regte boeties of sussies het jy?
Net drie
Gedagtes oor Billie Eilish?
Ja ek laaik haar,haar musiek is nice?
Taylor swift much?
Nee nie rerig nie maar ek like haar though ?
Mooiste mens van binne en buite wat jy ken?
Daar is meer as net een?
Jou hare is mooi??
Dankie?
Ek wens ek lyk soos jy!
Glo my jy doen nie.
Jou broer is n dom dik droll wat eintlik n loner is??
Ek weet
Watse app gebruik jy? Ek doen dit sommer online met my miljoene rande??? Its_nadine.j
Ek sê jou ek het my ouers se bank rekening gelink met insta ...unlimited likes ek sê jou try dit???
Is jy en nadine nog vriende?
Yass of course! !!
Gunsteling liedjie¿
Ek weni??
Ek hoop jy voel gou beter???
Dankie?
Aii ky en nadine is BFF goals
Wel dankie
Denita eks ashamed,hkm koop jy likes?? Aii???❤ Its_nadine.j
Ag jy weet nes jy followers koop ons het dit seker nodig??❤
Kyk al die koelies wat jou goed like,like kooper
Kom kyk of jy enige apps op my foon kry jou voël as jy doen sal ek jou n R1000 gee.?
Nadine is maar net jou shadow,jys beter in als
Hou op dit van haar sê dit is nie waar nie.
Hou op ons vergelyk.Ons is nie dieselfde mense nie daar is ding waar in sy goed is en ek sleg is.En daar is ding waar in ek goed is en sy sleg is.Sy is spesiaal en ons is gelyk ek is NIE beter as sy nie en ek sal ook nooit wees nie.Sy is n goeie mens en sy is nie in my "shadow"nie.Sy is haar eie persoon ej sy is n unique persoon.
Noem twee van jou best este vriende wat jy al lank ken.
Nadine.
Leila
Behalwe Nadine (2 vriendinne wat jy nooit sal verruil nie)
Daar is te veel.
Hahahahhaha hahaha jou oe?
Wat van dit?❤
My boetie stalk jou!
Weird maar ok.
Ware vriende soos jy is skaars.
Dankie ?
Enriqou is n droll. JY IS NIKS SOOS HY NIE
Ek weet.
Mis jou in my klas
Heheh ek mis jou meer in my klas?
Jy is so mooi,ek like jou baie!!
Dankie jy ook!
VIEW MORE