Shoot!

580 Replies

Jy het so mooi gelyk by v-bal😍

Dankieeee❤️❤️

Its_nadine.j replied 1001 days ago

“Ek kuier nie meer nie”

Ek ook nie😌😌

Its_nadine.j replied 1003 days ago

Daai ou is smoor verlief op jou

Wie?😂

Its_nadine.j replied 1003 days ago

Ek het vrydag aand amper jou hond gesteel by die night market 🥺

😂😂😂 dis my sussie sin. En why daai ding is ugly😂🙈

Its_nadine.j replied 1106 days ago

eks alleen ek kort vriendinne please help

dm my😌😌 I’ll be your friend🙌🏻🙌🏻

Its_nadine.j replied 1162 days ago

Shoe maar jy is beeldskoon, het jy n ou?

haha nope maar dankie🥰🙈

Its_nadine.j replied 1219 days ago

Wat doen jy is iemand epilepsie aanvalle in n bad kry?

jy gooi jou was goed daar by😂❤️

Its_nadine.j replied 1219 days ago

Hou jy van iemand? Denitab8

ja van jou😘

Its_nadine.j replied 1219 days ago

Hoekom is jy so mooi?🥺

aww jy is oulik🥰❤️

Its_nadine.j replied 1219 days ago

You are so fcking beautiful

no you😘

Its_nadine.j replied 1219 days ago

Jy het so mooi hart! Jy is mooi🥰
Wens het jou nooit laat gaan!

Jy is baie oulik! en ek is seker jy het ook n mooi hart!

Its_nadine.j replied 1221 days ago

Gaan jy deur n krisis of is dit manet jou lewe

dis net my lewe

Its_nadine.j replied 1222 days ago

Hoekom is jy en Ryno uit?

persoonlike redes❤️

Its_nadine.j replied 1222 days ago

Wie is jou besti?

Denita😘😘

Its_nadine.j replied 1222 days ago

Sien jy jouself as soet of stout?

wat even, soet obviously😂

Its_nadine.j replied 1222 days ago
VIEW MORE