Dewald du Plessis
Dewald.9
336
Replies
Berah, wie okal my naam onder die bus hierso gooi. Eerstens maak eers skool klaar of word at least 18 want anders kan ek jou nie piets nie 😂
As ek uitvind wie dit is gaan ek jou naam gat maak 🫠 David_dk3
Attention-seeker my pel ... irritasies vir die mensdom!😂
letterlik my hele hart!🥺🫶🏼lief jou om & om die wêreld🫀 Meaaa_x
I love you so much 🥰
Jy en mea lyk so mooi en happy saam bly jy is gelukkig
Ons is! Op my gelukkigste 🥰
Toe jou girl se daar is nie bewyse so se haar bietjie hoe jy almal wil vry
Gaan praat kak op n ander plek😂"attention-seeker" 🐱
Kan jou nou se dis jou girl wat se jy moet almal un follow
Nee sy's darem nie daai tipe nie😉
Vir watse rede unfollow jy al die meisies
Lol, ek doen nie?🤷♂️😅
Ons vriende groep smaak jou girl brah
Ek neem julle nie kwalik nie🥵
Enige iemand kan verby jou girl kom sys nie mooi nie
En jy kruip agter n foon weg, so wie is eintlik bang om hul gesig te wys💀🤡
Will you moon for me 🥰
Wat even beteken dit?👀
Jhys hot kan ek jou maar kry
Jy gaan eers verby my girl moet kom, en sy curl 25 kg's😏🥱😂
i love you lil btch👀❤️ Meaaa_x
I love you so muchhh🥰🥰
Wanee kan ek jou meisie kry
Wanneer jy braille kan lees
Kan ek maar jou girl kry!?
Jy kan dalk n paar klappe kry🥱
Al die vra is oor ju girl
meisies is jaloers op ha😹😹
Yeah, ek sou ook wees🤫
Jk😂
Is jy even gelukig saam haar
Op my gelukkigste 🥰
Wat is jou sussie se planne vir die jaar?
Studeer en werk
Do you cheat on ur girl
Nee tf?😂
ek’s lief vir jou btch!❤️ Meaaa_x
I love you more! <3
Like jy die girl regtig of ni
Stupid vraag.
ek mis jou so bietjie…baie🥺 Meaaa_x
Ek mis jou meer! <3
oeh lucky me!❤️ Meaaa_x
Other way round🥰
So di nuwe chick is di regte een of hoe
Indeed😌
Jy kon nog nooit commit ni so wat het dan nou verander
Glad nie asof ek n verhouding vir 2+ jaar gehad het op skool nie😂
Nog nooit na dit die regte een gekry vir n steady verhouding nie😉
Wies die spesiaale mens in ju lewe
Mea - the one and only🥰
Ou ek soek jou girl😭
Lekker soek mah guy😂
Beplan jy om di girl lank te hou of kan ek maar solank my shot shoot
You'll miss the shot
Much love brotha❤️❤️ Duanro
Love u 2 mah guy❤💪
Ek maak jou lewe interessant 🥱🥰
Kan ek dai girl van jou kry sy is kak an
No can do boitjie
Het die girl met wie jy praat ni n prob omdat jy met so baie girls chat ni
Vergeet mens mag mos nie vriendinne hê nie🥱
Moet net ni mea se hart breuk ni
Mens kry min sulke mooi meisie met sulke goeie hart
I know ;)
Have you ever been on a school trip where the boys had a toilet break but the girls weren't allowed to go?
No
wassup du plessis👀🤧 Itzzabs
Heytoo juf. Van Deventer😏
Tf nou is jy sommer al skeef😂wats volgende😂 rickert02
Nee my tjom ek weet nie wat gee hul daai idee nie😂
Is jy skeef ?
Is jy n fkn moroon?
Wat gaan aan met jou arm in jou recent?🤢
Arm?
Ek mis jou mal baie :(
Glo ek mis jou ook?
Ek's n boodskap weg :)
Wat ek wil he en wat die Here vir my wil he is nie dieselfde nie dis hoekom 😊
Uhmm, okey?👀
Dm my asb
Jys definitief presies wat ek soek maar nie kan kry nie
En hoekom is dit?👀
Nee dis okey ekt genoeg my naam met n plank geslaan 😂
Nahh ek't gedog ek weet wie die is, maar ek doen nie😬👀
Ons moet weer kuier asseblief !!
Dm my, ons hou amper weer n kuier so dan kan ek jou n invite skiet...
Wanneer Kom kuier jy weer oppad Wildebees toe
Wie is jy? Skiet n invite en ek belowe ek sal kom😂
Wanneer was jy by Wildebees?
Saterdag met die rugby
Ekt jou gesien by wildebees maar jy was saam n girl so ekt maar weg gebly 🙊
Dit was of my sussie of net n vriendin😂ek het nie n girl nie
Jy lyk happy 😇
Happy wife, happy life😁
Just haven't found the wife yet🥴😂
aantreklike ou for sure x
Thank you :)
wens ek kon jou myne maak x
You miss 100% of the shots you don't take
Mooiste girl met wie jy al gepraat het?
Nee jis ek weet nie?😬daars baie mooi girls
ek sê jou wat ek skenk die dop en stuur jou my location en dan gesels ons bietjie oor dinge x
Klink soos n plan😏
Maar skiet n dm dan
jy lyk great x
Dankiee, ek waardeer!
jys n goeie mens dewald x
Dankie 😌x
Ek ken ek het die vid gesien piele😹❤️ Duanro
Shweet😂❤
Ken jy daai kaas daai ander kaas 🧐😹wel na gisteraand ken ek dit ook🥱 Duanro
Daar's regtig so brand bra, sal jou wys😂
is daar n girl vir wie jy n bietjie extra meer gedoen het vir wie jy nie al gedoen het nie
Ja, ek't nog net vir 1 girl McDonald's by die huis laat aflaai😂
Maar dis nou niks majors nie
jys poes hot soos ek wens regtig jy kon myne wees 🥵
Appreciate 🤭
Lw my wie jy is...
Heyyy
Wats juww snap🤗❤️
dewald08 :)
Somebody rry called you a fck boy lmao😂
Ja nee kyk, mense van vandag😂
Jys n fckboy😐hou op met die meisies se harte speel
Glad nie! Jy voel seker net so omdat jy seker al probeer het en probably niks reg gekry nie🤷♂️
As ek kon sou ek jou dm maar jy ignore my heeltyd 😌
Glad nie, wie's jy?🙈
Wat dink jy van afrikaanse, blonde hare en blou oog meisies?
Klink of sy n lekker braaibroodjie kan maak🤤
Jou account is my favorite account en eks single 👀
Dala what u must, shoot ur shot :)
lyk oulik, met n bietjie van n ego … kan dalk self vertroue wees
Jys Nogals mooi , net goenoeg van als
Dankiee!
Ag steeds down to earth :)
Dm my
Wie dink jy is dit 🙄
As ek geweet het sou ek nie gevra het nie😂
My van is ook du Plessis so as ons trou hoef my van nie te verander nie👀👀
Oh, en wie kan jy nou wees mej. Du Plessis?👀😌
Jou recent, fck my life🥵🥵🥵
Ag dankie man😌
Beauty is only skin deep
Your opinion... luckily i don't value yours🥱
Jirr tjom daai marits girl 🤭🥵
Random😂🤷♂️maar ja sy's mooi :)
Mah fckin dwerg ❤️ Btw nigga wtf is up with hierdie comments 😂 Is dit ouens of gurlss wat jou tune 😂🤷🏻♂️ Lekker groot onder die hidden comments, plaas boodskap hulle jou net persoonlik 💀
Davieeee❤moer lief vir jou my bra🤌❤
Girls, ouens, kanii rerig worry nie😂ek beskou nie hul comments as belangrik nie😂
Ss het jhy n meisie??
Nope :)
Plvj brotha ❤️ Duanro
Plvj ook bra❤🤌
Te bang om al jou qoohs te antwoord neh😂 lyk my ek gaan laaaank wag vir antwoorde op myne 🙄
Wat het jy gestuur? Nie als kom altyd deur nie?
Met jou obviously
Only one way to find out🤷♂️
Try maar :)
So hoe ganit met jou en Caitlin? Staan die res van ons al 'n kans?
Met wie?
Maybe an A$$, but not dumb🤡🤭
ek voel ons moet weer bietjie kuier 💁♀️
Ons sal moet! Net nie nou nie ongelukkig😂
Jy's duidelik nie die skerpste potlood nie😂😂😂✌️
Glad nie🥱🤡
Nou wat is die punt?
Die skerp deel aan die einde van jou potlood...
Tf bedoel jy?
Fokkit maar die mense verstaan net nie die punt van als nie. Dan vra mense hko ons drink🤦♂️ rickert02
Jy sien!!😂
Eks bly jy en caitlyn is nog vriende
Ons ook :)
Jy word omtrent gas gegee🙈
Ja nee kyk😬👀
Caitlin sou jou soos goud oppas Tjom
Ek weet, sy's n goeie mens :)
Goeie bliksem maar Caitlin is aantreklik 🤤
Indeed
Vriende met benefits klink my
Gaan toets jou ore 🤷♂️
Effort ja. Mens maak 'n effort as jy wil kyk wat gebeur. Maar jy is seker te besig met leane🙄🙈
Glad nie😂ek en leane is net vriende😂
Maak jy ooit 'n effort om te sien wat gebeur tussen jou en Caitlin?
Effort? Ons het gesê ons kyk hoe loop dinge ;)
So is Caitlin nou available aangesien jy haar nie wil hê nie 🤔
Jy stel dit so kras. Niemand het gesê ek wíl haar nie he nie. Dis net dat ek nie kon commit en het gevoel dis verkeerd om haar aan n lyntjie te hou.
Maar as jy dit regtig wil weet sal jy haar seker moet vra!
Stel jy belang om saam iemand in n verhouding in te gaan
Ek weet nie eers self nie😂soos ek nou voel, nee...
Maar idk, maybe verander iets along the line maar soos ek sê, sover nee🙊
Nicholis Louw nominate jou om jou bek te hou Chaneque_03
Moenii my goed steel nie😏😂
Die mense is moerse nuuskierig sien ek😹❤️ Duanro
Jirr bra jy verstaan nie, helfte van die goed gaan ek nie eers antwoord nie😂🥱❤
waardeer jou 🤞
Waardeer jou ook🙃
Stappie terug maar jy sê vir ander girls "shoot the shot" 🙈
Beteken mos nie ek gaan vir enige iemand gaan nie😂
Dit Beteken mos hul kan PROBEER.
VIEW MORE