147
Replies
Klas ou net n jammerte ons koni teen mekaar jol op interskole ni jy moet somer post matriek en weer inter speel
Shot buddy ek waardeer dit❤
Ahhg ons kan altyd by old boys teen mekaar jol?
Jy is regtig goals? ek dink die feit dat jy so skaam is maak jou soo oulik -- jy sê gooi n dm .. mar aangesien jy nie van gr8's hou nie dan .. aii ??
Dankie ek waardeer dit?
blessing in my lewe ❤
Eks seker jys ook?
Kaaaak $exyyyyyy
?dankie man?
Moeti met har hart speel nie asb . Dink jy weet teen die tyd deur watse seer sy al is..
Jys nogals wys as jy dink ek speel met haar hart,en jys reg ek weet al teen die tyd deur watse seer sy is en sy weet ook al teen die tyd deur watse seer ek is
So jy se jou chick is marlene die slet ma sy sit op ander ouens se skootjies ?
sht? Vertel my meer
Dm my toe man ?of whatsapp my x
Hoe moet ek ek weet wie jy is?
Sal jy vir ń gr8 of gr9 gaan ?
Nie een nie
Wat wil jy°graag sien verander in die wereld??
Dat almal net hulle hart aan die Here sal gee,dit sal nogals naas wees.
Wies fita
Iemand wat nie baie lekker is nie?
fita mis jou ❤
?ek miss jou te veel fita❤?
Is jy en Marlene saam ?
Saam matriekafskeid toe ja
Mis jou deesdae in die oggende as jy daar staaan ?
Daars baie plekke?
Ek wil so graag met jou praat want jys djss mooi ma jy gaan dink ek is weird?
Dit is rerig nie weird as jy met iemand wil praat nie.
Naice.. Vir jou & Marlene sien saam sit by di netbal Saterdag. Jule nou itz ?
Ons het virmy sussie se netbal gekyk
Ek wens ek kon jou beter leer ken?
Daars nog baie tyd om my beter te leer ken
Jou bril doen die magic ?❤
Hy doen jah...sukkel om deesdae te sien?
wonder wie is die meisie wat jou so uit kyk van kop tot tone , lig jou date ook in asseblief ??
En wie mag dit wees??
Ken jy mense in graad agt en indien jy doen wie ken jy??
Ek hang nie met die graad agts nie sorry?
Jou oë is so mooi ek kan vir ure lank daarna staar?1ste van alles is jy baie mooi & jou kuite ?jys n inspirasie ??
Dit beteken baie virmy baie dankie❤
Is jy en Marlene saam of vibe julle net???
Sys n prag dame...?
Mooiste gr 9's
Ek ken nie juis gr 9's nie
hottie ❤
Yeah nahh meer n softy?
Maar dankie ek waardeer?
Jys on Fire hoor ❤??
jys n engel?
Het jy al enige iemand geblok op Whatsapp ?
Nee
Dillon Ekland ❤
Dis my naam?jokes jys shap❤
Gaan jy mr en mej bellville toe vrydagaand?
Scheme so ja
By wie het jy
Afr
Eng
Wisk?
Ek kan nie onthou nie.
Favorite onderwyser?
Least favorite onderwyser?
Ek heti so iets nie...ek gaan net skool hulle gee net klas
Greyling Moolman?
Hys darem n lekker boetaaaytjie❤
So,jou hotness inspireer my elke dag as ek jou sien. Jou kuite is flippen gespierd en jou kuifie wat jy altyd deur jou vinger trek maak jou meer hotter.Jy op die veld as jy rugby speel is soos n droom in my gedagtes,Dillon jys n ongelooflike persoon.
Joh daai is diep,dankie baie ek waardeer dit.❤
het marlene dan nie n ander date gehad nie ?
As sy gehad het sou ek haar mos nie vra nie?
Dillon,jys n flippen HOT ou ... ?❤ Jou meisie gaan eendag flippen Happy wees ?
As ek eendag n meisie kry?maar dankie baie.
??? kani oor jou hotness kom nie boo?
?los virmy n dm
Hoekom sal jy nie vir n graad 8 n go gee nie? Dit is net 4jaar verskil? No biggie ?
Ek wil nie tjoekkie toe gaan nie....
Ek hou van blou ek hou van jou?
Blou is my gunsteling kleur?#houbydieblou
Ek spam jou maar weer ?
Raak jy nie verveeld nie??
Kuite for days bruuuhhh??
?jys n lekka mens
Jys nogals goed in Rugby,jy moet my n bietjie skills wys ?
?eks average
Jys regtig n amazing persoon,gaan leef jouself uit en geniet die lewe ?Jys goals??
Beteken baie?baie dankie ek waardeer dit.
n keuse van 2.
Wanneer (presies) laas het jy met n meisie af gehak? / Met wie het jy laaste af gehak?
Te lank terug om te onthou.
As jy en n graad 8 click, sal jy dit n go gee of is dit te jonk?
Daars nie n manier nie jammer
Jyt heelmoontlik gevoelings vir Haar, so ons krap maar die dm stukkie doos
Eks seker daarvan ekt niks gese van dit nie maar oraat?
Jys ook skaam?? Jyt n meisie matriekafskeid toe gevra✌?So daars nie n manier wat jy vir my sal gaan nie?
En dit was glad nie maklik nie?stuur net n dm disi so erg nie
Eks bored so ek spam jou met qoohs
??
Enige iemand in die oog?
Ja/nee ek weet nie ek vat dinge maar rustig,die regte een sal kom
Ek gaan jou nie dm nie, want eks uh, way te skaam?
Eks ook skaam so wat nou??
Ek dog jys n skaam outjie? Hoe het jy die moed bymekaar geskraap om vir Marlene te vra. Dit was oulik btw ❤️?
Glo my dit was die moeilikste ding ooit...?
Jongste ouderdom vir wie jy sal gaan? Jy moet se asb?
Ekt nog nooit n verhouding gehad saam iemand jonger as ek nie so is moeilik om te se
Maar definetief nie jonk nie
❤️?Ek dink eks verlief op jou alles ???
?ek het nie veel nie
Maar dalk kan jy my dm en se?
Sal jy ooit vir Marlene gaan? Soos in verhouding gewys ?
Is te vroeg om nou te se....
Watse vakke vat jy als ?
Bs.biologie en rtt
Ek sal jou meisie wees xx
??
Hey ... jy is nogal ń nice persoon??? Bly altyd so!
Dankie baie?
Mx date al?
Ongelukkig nog nie?
Jy is maaar nog altyd die een ❤
Wees tog so gaaf en dm my asb...dis baie oulik van jou?
Jys n f@kken bees???
?dink jy oordryf bietjie daar..maar dankie
wat wil jy volgende jaar studeer? ? of is jy nog onseker?
Wil graag sportwetenskap gaan studeer.
When were you the most happy and why?
Begin laasjaar,want ek het die voorreg gehad om n nuwe lewe te begin.
Why are you single?
Want ek het nie n meisie nie
What are you bad at ?
Bad at getting a girl?
Perfekte stel wit tandjies ?x
?shot dankie man ?
Jy is heel moontlik die niceste persoon ooit.
Baie dankie?
wat is jou grootste vrees?
Om alleen te wees
wat maak lewe worth it vir jou? wat hou jou aan die gang wanneer alles besig is om na sht toe te gaan??
Vriende en familie wat altyd daar is vir my en dan natuurlik die belangrikste God hou my altyd aan die gang wanneer dit voel my lewe val plat?
Jongste meisie waarvoor jy sal gaan?
Nog nie so daaraan gedink nie
Jy en Anelle sal n mooi couple kan maak ?.
Is daar iets?
Nee
Jyh lyk soos n nice outjie ?? .. en eks net soo n skaam persoon soos jy ? ek was voorgestel aan jou en eks ook nogal skaam om met jou te praat ??
Ek mag dalk weet wie jy is...maar dm my jy hoef nie skaam te wees nie.
What's the best luck you have ever had in your life?
I once were lucky enough to have the most beautiful girl and I slipped her out of my hands.
Lyk my eks nie die enigste gr10 wat jou qooh nie???
Jou tjommie ook?
skaam wees is nie 'n swakpunt nie, dis cute? en ook, jy klink soos 'n regtige decent ou?
Dis nie oulik virmy nie maar ek trust jou en dankie.
Sou jy se jy se jys n skaam ou of nie?
Definetief skaam en dis n swak punt
Een van mooiste ouens in ons graad ?
Joh dis moeilik om te glo maar baie dankie
Dm my
Closest fiend? Or best friends?
Ek het my Guad
Hoekom het jy met my afgehak em toe net gelos..?
Ek dink dalk jyt die storie verkeerd
Sal jy jou hare swart dye
Neeee fok ek sal mos kak lyk
Ek ? wens net kon mekaar beter leer ken
Daar is baie tyd voor dan... Intussen kan ons mekaar beter leer ken?
Gan saam iemand in matrx Daars bje meisies wat graag saam ju sal wil gn
Soos wie? As jy my kan se sal jy my day maak. ☺
Lyk my iemand het n obsessie met dilli ? vra net die arme meisiekind
Se my wies die arme meisiekind ? ?
opinie oor liefde?
Ek glo vas in liefde en sal altyd in liefde glo al het ek n slegte tydjie gehad. Daar is rerig niks better om vir die person vir wie jy soveel omgee en na op kyk lief tee he nie.
Dit klink dalk cheesy en als maar dit is n wonderlike ding en wees dankbaar vir iemand wat jou liefhet.
Jy kan altyd saam met my gaan,al is ek graad 10?
Se my eers wie jy dan kan ons dalk plan maak
Hkm gaan jy nie saam catherine nie?
Sommer nie
Enige iemand ingedagte vi mx afskeid al ??
Ek soek nog iemand anders skit ek alleen..
Daar n meisie waarmee jy nog altyd wou praat maar nog altyd te skaam was..? Dis hoe ek voel met jou
Asb moet nie wees nie... Wees net jouself
Jy kan my gerus dm.
Dink jy nog aan my ?
Weet nie... Wat dink jy?
When do you know you're in love?
When I get butterflies just thinking of the person.
Gr10
Jy gaan my maar moet dm
Nie so maklik om net vir jou te message nie , jy ganie reply nie.
Naah ek sal
Eks jonger as jy ???
Graad 11?
VIEW MORE