profile img

human

humanB

Gooi hom

54 Replies

hoekom is jy so dom ?
mens gooi water in waterballone, nie oros nie.

Ek is doodseker ek kan enige iets daar insit ?

humanB replied 2720 days ago

Hou op vrae vra oor mens wat niks met jou te doen het nie.
Skinderpoes.

Dis nogals n jammerte hoe jy my nie in my gesig kan sê nie.. Want ekt vokol van niemand gesê.. Maar vok eks bly jy kan qooh me gebruik..

humanB replied 2721 days ago

hello ? nadette

Hi hi x?

humanB replied 2765 days ago

jy is die man ❤

Shoee danki ❤

humanB replied 2767 days ago 1

Jhy is got groot gebou.

Jis maar jys djas. Hkm qooh jy my?

humanB replied 2775 days ago

Jy buddy love you x

❤❤

humanB replied 2777 days ago

Almal wat jy nou "vriende" noem, is net vriende met jou omdat hulle jou gebruik. Skrik wakker en sien dit raak. Jy het ware vriende weggegooi om cool te wees. Maar meantime het jy basically net fake vriende oor. You fcked up.

Bra hoe gebruik hulle my.. Daars niks wat ek het wat hulle soek nie ons is vriende vra hule dan self.. Jy sal sien wies daar vir jou as daar iets met jou gebeer.. Daar gaan niemand wees nie ek belowe..

humanB replied 2777 days ago

Dis kak snaaks hoe jy so graag soos kyle wil wees, shame dit moet erg wees om so hard te moet probeer.

Haha dis nogals snaaks hoe jy dink jys reg . hoekom wil ek soos hy wees.. Almal begeer sy gains? maar jy is jou eie mens.. Kom ons praat in persoon? ?ja dis wat ek gedink het..

humanB replied 2777 days ago

Wat het gebeur tussen jou en Lene?

Niks nie?

humanB replied 2784 days ago

Almal mis die ou Human.

Die ou human.. As jy vriende was met die ou human hkm kan jy nie vriende wees met die nuwe human nie.. As ek *verander* het kan jy met my praat . ek sal luister.. Maar jy weet duidelik nie hkm ek die keuses maak wat ek doen nie..jy ken mos my agtergrond ?

humanB replied 2784 days ago

wie het jy ingedagte vir matriekafskeid? ☀

Daar is mense maar ek moet nog dink

humanB replied 2788 days ago

What could you talk endlessly about?

Everything ?

humanB replied 2788 days ago

When do you know you're in love?

Jy dink aan haar elke dag

humanB replied 2799 days ago

Iemand in die oog op die oomblik ??

Nee , ek gaan maar solo ?

humanB replied 2801 days ago

Who are you currently ignoring and why?

All them fakes

humanB replied 2804 days ago 1
VIEW MORE