profile img

Dominique

Dombra

Ask?!☺️

76 Replies

You’re so gorgeous and I love the confidence you have and the way you carry yourself ?

Oms??this made my day! Thank you for these lovely compliments!❤️

Dombra replied 2327 days ago

Hoe lank is jy en fiela nie meer saam nie?

Dis amper so 4 maande,why?

Dombra replied 2343 days ago

Ek wil jou leer ken en met jou vriende wees maar ek dink jy haat my.

Daar is niemand wat ek haat nie?ek ken jou self dan net nie goed nie☺️Dm my x

Dombra replied 2393 days ago

Hoekom is jy en fiela uit?

Dm my as jy wil weet x☺️?

Dombra replied 2397 days ago

jy verdien net die beste! dis jammer phillip kom nie agter wat hy verloor het nie!

Alles gebeur met n rede x? dm my asb x

Dombra replied 2402 days ago

single?

Jip?why?

Dombra replied 2403 days ago

Ek en Philip is goeie vriende , dankie vir wat jy vir hom beteken , kan sien hy waardeur dit. x

♥️

Dombra replied 2667 days ago

Ek wens shanlee en christiaan breek op sodat ek vir christiaan kan vat? Shanlee is n btch ?

Seker daarvan jy ook??

Dombra replied 2672 days ago

What phrase do you wish people would just stop using?

Mos

Dombra replied 2673 days ago

10 feite oor fiela ?

1) hys aantreklik
2)hy respekteer mens se gevoelings
3)hys liefdevol
4)hys partykeer regtig weird wat hom oulik maak!
5)hy weet altyd hoe om iemand beter te laat voel
6)hy love dit as jy sy kop krap( of wel ek)
7)hy haat konflik
8)hy gee baie om vir ander mense
9)hys eintlik baie skaam
10)hys myne!!!❤️

Dombra replied 2673 days ago

Shanlee en christiaan?

Wat van hulle??

Dombra replied 2673 days ago

What do people brag about that you don't find impressive at all?

Hoe many money they have. Because money don't give you happiness x

Dombra replied 2747 days ago

Hkm is jou naam by sy insta maar syne is nie by joune ni ?

Want ekt nie nodig om sy naam op my bio te sit on te weet eks liefe hom nie x❤

Dombra replied 2761 days ago

Jy is regtig beeldskoon x sunepentz89

Aww dankiie x?❤jyy ook❤❤

Dombra replied 2761 days ago

Who are you currently ignoring and why?

People

Dombra replied 2799 days ago
VIEW MORE