profile img

Magdel

Dory_xx

Jy is nou hier so vra maar!❤❤Ek antwoord alles

63 Replies

Hoe lewe jy met daai ou
Al waaroor hy omgee is beeste
En ek kan ook nie eintlik sien dat jy vir hom lief is nie, ek meen jy staan nooit by hom pouses nie ?‍♀️??‍♀️

Dm?

Dory_xx replied 2344 days ago

Wie die aantreklikste ouens bydi eerste span hokkie?

Dylan?

Dory_xx replied 2344 days ago 1

Jy verdien beter as n cheat gat!
Wees eerder myne!

Weet jy wat?

Dm my asb!

Dory_xx replied 2381 days ago

Wat dink jy wat peter ??

Hy is baie oulik!✨

Dory_xx replied 2381 days ago

Sus❤❤
Waardeer jou !
-boeta beer

Love you❤️✨

Dory_xx replied 2383 days ago

is jy regtig lief vir jannes??

Natuurlik is ek!❤️
Ek kan nie my lewe sonder hom indink nie!❤️
Ek het nie geweet dat twee mense mekaar soo lief kan hê nie!❤️✨

Bantw dit jou vraag?
Anoniem!

Dory_xx replied 2383 days ago

Tjier?
Ek waardeer ons vriendskap en ek is baie lief vir jou mah Magachong??

Cala!❤
Soo lief vi jou❤??

Dory_xx replied 2403 days ago

WAT GAAN AN TUSSEN JANNES/PROPPIE EN CHANÉ/OUWIES?

HUL LYK SOOS N COUPLE?

Absoluut niks nie!

Dory_xx replied 2411 days ago 1

Dory? die mooiste meisie wat ek ken?♥

Thanks!?
Dm?

Dory_xx replied 2411 days ago

Lief vir jou mah sus
Mis Marietjie se huis xx❤

Champ!❤❤

Dory_xx replied 2411 days ago

Jys amper net so oulik soos Ekke?? Danica_xx

Ilysm❤❤

Dory_xx replied 2411 days ago 1

Jy speel met soveel Pasie hokie!
Ek liket!

Agh dankie man!!.?

Dory_xx replied 2433 days ago

Hkm is jy nooit bang vir ń hokkiebal nie?
Skuuuus ek ken nou nie hokkie nie maar soos daar waar net party van jul in die boks is?
Waar jy 1ste uit hardloop!

Shame is jy okay na jou valle?

Ek was al soo baie keer in my lewe geslaan met ń hokkiebal en seer!
Maar dit stop my nie om my passie uit te leef nie!
Dit is net n bal en dit maak net n merk vir n rukkie!
Ek sal eerder my lyf op die spel sit voor ek n goal afstaan teen my span!
Die bal moet vir jou bang wees en nie jy vir hom nie!
Mens noem dit agresiewe hokkie!

Dory_xx replied 2436 days ago 1

Bliksem Girl!?
Kan ek net vir jou sê jyt die mooiste bene!??

Oeeeh neee!?
Maar baie dankie!?

Dory_xx replied 2439 days ago 1 1

Gaan jy more speel?

Met jou tone?

Jah ek sal moet!?
My team het my nodig want 2 van ons girls kan nie speel nie en dan het ons nie subs nie!?

Ek sou in elkgeval gespeel het al was daar subs!?

Ek mis nie n game agv my tone nie!❤
Dm asb??

Dory_xx replied 2448 days ago
VIEW MORE