34
Replies
Heyy* heyy* raai wie??* Geniet ju naweekQii verder *..hoop jyt lekker gewerk lekker dux*..
Haha ek gan ma raai en se lily!!
Heyyy*... Raai wie *....:p. Wil net se mis ju bja Uitenhage is ma boring sonder juw ....jy beter kom kuier nhe..... Hoop jyt ju daggie geniet .. Ohh jah en net so BTW dit Lihandra * :). (Hug) Lihandra1
Hey hey! Ek mis jou ook jong! En natuurlik is dinge boring sonder my! Ek maak daai plek hahaha en mag jy een awesome dag ook he! :)
Which product or service do you find ridiculously overpriced?
Fruit and chocolate
Hey my Awe_some nefie:D
Ek weet sommer hierdie week gaan baie lekker wees:p
Gaan jw erg bja miss as j gaan:(
Maar best of luck vir dit:)
En j beter bja kom kuier :o
Bja lovies...
Jw nigie:p
Heya awesome niggie hierdie gan n awesome week wees natuurlik! En natuurlik gan ek baie kom kuier en ek gan jou ook baie mis!!
Ek knii glo ekt gesukel om my Qooh.me weer oor te makii ... Haha dnkii ve juw hullp hwrr... Paashaasiie hiisoo gaan juw miss my jeug dt gaan so dwd weec en al juw lng gebede:'( haha kort en kragtig Duckii({}) chamon3
Haha my plesier jong! En ek sal probeer om my gebede kort te hou!hahahaha! Gan julle ook mis jong
Heyy*...is seker weird om van my te hwr*..ma wil net se hwp jyt ju daggie geniet*.....amperQies tyd vir Johannesburg*..so sterkte*
Haha ek nie seker wie die is nie ma dankie waardeer dit! En ek het nogals my daggie geniet
Would you rather trade some intelligence for looks or looks for intelligence?
Look for intellegence defnitely
What would you do this year If you had no fear ?
Bungeeeeeeee and white water rafting
Captain Dewald on board hahahhaha stay awe_some paashasie hiier hahahah .... Gaan jy se eks di tweede Kyla wnt ek herhaal weer hahahah geniiet dt volgende jaar gaan juw mar nt so btjie ni bje missii chamoneroos
Hahaha well jy en kyla is sooos vriendinne soo ek verstaan dit nogals! Haha captian dewald klink nogals goed neh!! Hahaha
#hey hey dt Kyla hierso (Kersie) oz gaan ju by di JEUG mis sterkte vir volgende Jaar oz wet jy gan gud doen !!!!!!!Ju vriendin Kersie (Kyla)*.....
Hahaha jy moet ook altyd alles herhaaal neh! Ag ek gan jou ook mis! En die jeug gan nogsteeds awesome wees sonder my!
Hahhaha sies skaam ju!!!!!*LOL* gonna miss ja*!! Lihandra221
Hahaha okay ek skaam myself! I know your gonna miss me
Heyyy*DewaldQii eks weer terug opi Lug!!!!!YAY!!.......wil net se sterkte Met volgende jaaar*,,,,gaan ju bja mis ..veral bydie Jeug*...onthou ons nhe!!* (Big Hug))!!!* Lihandra221
Hey lily! Ek gan jou ook baie mis! Ek gan die sterkte nodig he so dankiie en ek sal julle nooit vergeet nie remind my net weer!! Hahahaha
Twee ene =?
Hahaha ek verstaan die soos glad nie!! So verduidelik of tik dit beter
Awwww gaan juw misss my en juse chat hahah (Chamone hieso) hahahah ek love al juw ou msg hahaha :) funny "sal jy saam my matriekafskeid toe gaan" "en jy is" hahahahha love dai ene chamoneroos
Hahaha ek gan jou ook mis jong! Daai boosskap is nogals funny jah!! Ma dankiie vir jou nuwe boodskapiie
Hi Dewald sien jy uit na volgende jaar
Ek sien baie uit! Is bietjie op my senuwees vir al die nuwe mense ens ma ek is seker dit sal oorwaai sondra ek da is
Who knows you better than your parents?
Not a lot of people maby just a few close friends!
Wat het ek alwer gedun dewald ooh nea wag ek dun mos altyd itz verkeerd ek ht vergeet !!!!!!!!!!ooh ja en j wet seke wi dt is (Kersie)
Hey ag jy het die keer niks gedoen nie!!
Dewald domii dt wac ek Chamone en jy is totaal en al gladii amazing ni ohh wg in juw drome jah ampe vergeet ek jng hoe ongeskuk vn my dt ek vergeet:p haha ve juw ook toodle noodle
Ai ai chammy!! Tog is ek ma in anyway julle kleintjies sal nie so iets verstaaan nie!! Jy is net soos kayla wat altyd iets probeer bewys!! Ag ma ek vat daai nogsteeds as n kompliment so dankii!!
Hey my liefi onthuw jys di best ou ooit kanii glo ekt imand sws jy nie jys amazing verby...* gan juw volgendejaar so bje mis:'( jys di beste wt ek ng ooit gehad ht bba
Hahaha!! Bly om te hoor! Ma wie ever jy is hoe het jy my??? Ma dankii ek weet ek is amazing!!:p lekker dag verder vir jou!!
Hello gaan jy my nou rrg nie accept nie?!*
Hahaha ek gan n punt bewys nou!!
Hello nou weet ek ju van robinson en ekt by ju Qooh.me ingekom sonder ju hulp!*en jy gaan n blou kol he as ek kla is mt ju !*wnt jy se mos ietsie op my Qooh.me nhe. Ma dis n hele rukkie terug en ekt gisteraand yt gevind
Hahaha dit wil ek sien!!!
Hello. Ek gaan jou soo hard slaan as ek jou sien,(want jy maki regi)sies skaam ju!!!!en jyt NIKS absoluut niks verkeerd gedoen nie hwr***!
Ek weet ek het niks verkeerd gedoen nie duh!!
Would you slap a parent for $30 Million ?
Nie my eie nie neee ma iemand anders sin miskien ja
Dink aan jou mwah! Wens jy was myne!!!!
Haha ek dink ek weet wi jy is! Ma kom wees brav en gee my jou naam
Hottest song right now according to you?
Kutless- believer! Awesome song
Hallo halloo ds PaasHasiie hiier(Chamone) mar ek sl nii Vrydagaand Jeug toe kmii jammer en siien jle dlk Mre aand knii wagii ht jle vreesliik bje gemiss({})(bbm hugii) mar anywayz bly so kwl sws altyd en huw dt kort en kragtig hwr:p :*
Hahaha jaja ek sal probeer!
sal jy saam my matriekafskeid toe gaan?
En jou naam is??
Sê my bietjie hoe ver sal jy my vry?
Hahaha!! Well as jy my se wie jy is dan sal ek jou dalk se!
Hahahah ja duh!!*
Hahaha nooit nie whu!! Geniet jou daggiii
*HELLOOOW*!!!!!!!! Wmja??*jy behoort te weet wie ek is as jy nie weet nie dan oh we'll !*hoop ma jyt n lekker daggie* verder!
Hahaha ek wonder!! Dis seker Lihandra!
Hoekom is daar dan so baie pastore wat nie geroep is nie!
Hoe weet jy hulle is nie geroep nie?? Ma ek sal nie weet hkm mense iets soos dit gan studeer sonder n roeping nie!! Want dis eintlik verkeerd!! Ma ping my op bbm of poke my op fb dan praat ons daar!
Hmmm let me see.... Hoe weet jy dat jy 'n dominee moet word!
Well dis n maklike vraag!! Die Here het n roeping vir my gegee deur n profetes wat een keer by my kerk was! Dis al hoe mens n pastoor kan word as jy geroep word davoor!!
Is j nog kwaad vemy?*
Ek was redelik moeg gister aand so nee ek kan nie vir jou kwaad bly nie!! Jy is weereens vergewe!!
Gallo! I am........ Nooo guess who I am! Hahahaha.... Its me! Your uncle sam!!!
I don't know anything about you so please ping me or something!! You freacky!!
VIEW MORE