Lihandra Erasmus
Lihandra1
43
Replies
HELO!!!!...........hgd??? Wil maar net se sien ju Saterdag by Anibrandfees nhe ......gonna be fun(hug) geniet ju aandQiii :p
Heyy*..gaan goed dnki en da???? En jahp hoop so geniet ju aandQii*...ook* :). :p
Helloooooo.... Ɛk wou maar net kom bye se.... Lekker dudu.. JohanLey
Hahhha lekker slaap bye
Girl jys troumateriaal !!!!
Haha* agg dankie dude (hoop jys n dude) LOL
Ehn net laaste boodskap.......ek wil net se ek dink ek en hy sal mooi saam pas en ek weet vir n feit dat ek hom gaan kry so.bye
Kyk nhe ek weet nie hkm jy dit se nie maar okay hoop jy kry wat jy wil he bye PS,,sterkte
What do you think about the most?
Hmmm nothing specific *
Nee als fine ek verstaan ......jy is seker bang ek vat hom van jou so ek sal hom self se lekker aand
Ai dis funny*... Ek weet dan nie eers wie j is nie en uhmm ons net vriende so lekker aandjie vir ju*
Nou jy gese Johan is nie jou crush nie sooo wie is dit dan ?
Ping my dan se ek jou* :p
Ai ai ... :p lekker aandjie verder lihandra ..dankie vir die update |xD| lekker aandjie verder , onthou jou lesse se besprekings neh!! praat verder op bbm x <lol
*:p lekker aandQii* verder vir jou ook*...en ek sal my besprekings maak* lol* en okay* :D
Ek kan seker ...maar wil jy nie dalk asb net vir hom se dat da iemand is wat van hom hou nie asb eks mal oor hom
Kyk nhe ek weet nie eers wie jy is nie en ek weet rrg nie of ek dai wil doen nie want dit sal * beter * wees as jy * dit self vir * hom se*....
Dink jy hy sal van my hou?? Want ek hou vlippen baie van hom hys soo adorable
Uhmm ok ... Ek weet nie wie jy is nie en ook nie hoe jy lyk nie en ek weet nie wat sy tipe is nie so dalk moet j liewer hom self gaan vra*.. : )
Hii ek wil jou gu vrah neh.......uhmm ken j vir JJ in gr 9 in Dp ?????
Uhmm jap why??*
Hey, jys awesome, geniet jou aand <3 :)
HeYy* tnx is seker jys ook awesome *:)
Die is net vir die intelegente persoon wat die voorige stelling gemaak het.... Dis n self generated. Question....
:). Wie is jy????
Daar iemand vir ju op Qooh me gevrah wie ju crush neh.....toe sy jy ht bruin hare en Bruin oe .....is dt Johan ......?????en moenie bang wee om die Qooh me te antw ni ! ! !
Nee dis nie Johan nie*,,,,,,, hkm moes ek bang wees?
Heyy.... Ek wou maar net se..... Ek mis јυω verskriklik baie.....
Heyyy* dankie (Hug)
Who is your crush? Dont be shy
I'm not gonna tell you but he got brown hair and brown eyes*....(Just a clue :p)
Times are hard! Stay focused on what lies ahead and leave the past right were it belongs in the past! I know you can go very far so live your full potensial and give glory to God where ever you go! I believe in you!
Awww. Thank you so much I really Apprecciate it *.... And may you life you're life to the fullest have a nice day
How lond dit you're last phone call last?
2min* was with my cousin :p
A song they should play at your funeral?
Didn't think of that yet
Van wie hou jy ???
Uhmmm n seun* :)
Ek soek Snoepie geld ?? Duhh!!
Hahha net n bieQii nhe*:p
<3 jy weet jy like daai tan vraag 8-0
Hahaha maybe* :)* ...ahhh dis cute*..
Ek vlippin love dAai oranje rok van jou , en great tan lol ,, uhmm en jy gee great drukkies ,, joh! :G
Kan ek geld leen?
* haha awwwwwwwwww*....soo cute..bja dankie * ennn eks seker j gee ook lekker drukkies* nje :G.. En hkm wil j geld leen ??? :p
Hoekom swem jy in n hemp? Lol
Ek weet nie
Heyy* .. Dis ek, ek dink jy weet wie :p uhm .. Wil manet se thx vir die vriendskap en coolgeid van jou en al daai groot woorde goete , bly altyd so awesome soos jy is !!! * (big hug) xx
*heyyy dankie*....jy moet awesome bly en dankie vir ju vriendskap*((big hug)* xx
Hey babes ,
Van yster
Uhmm wie jy?
Enige iets
LOL*.....wow nice one
Zoom zoom zoom!! Go fast or leave it!! Hahaha!! Geusse who Duckiiie
Hahhaa blondie ju naam staan onder LOL.........enjoy ju aandQii zoom zoom* (hug)
#HeYyy !!!!! Di ju BeStieQ hierSooo StaY awEsome *KylaQ !!! :)
*heyyy*.....stay Awesome bestie sien ju more nhe*.!!(LihandraQiii*) :)
Hey jyt bja mooi gelyk in die kerk vandag........sien ju more
Heyy awww bja Dankie*...:p
Hey nou is jy my valentine!! En as iemand n probleem het! Kan julle ma kom ek wag vir julle! Duckiiie
Awwww en dankie Dewald ek sal hle na juw 2 bring hwr*..lekker aandQii* (Hug)
Sooo if you could have anybody to be you're valentine for tomorrow who would it be??
* uhmmm I really don't know* :)
Soooo Will you be my Valentine??
Heyy aww that's soo cute but I'm sorry I can't *...hope 4 the best*
J is n pragtige mens sal darvan hu om juw real life te ontmut
Aww dnki eks sure jys ook awesome :)
wl net se jys cool en jy beter so bly of ek doop juw weer ini swembad haha
Haha dankie en you wish mahn* :p
Hello...lekker aandjie verder. S_T_A_Y__C-o-o-l_
:)
Heyy dankie en jy oook*..:)
Hayyyyyy oulik! Lol uhm al wt ek rrg kan se is datj awesum mut bly en wec altyd sws j is love you mwAhhhhhhz:*....(R*)
Heyyy* ... Awww bja dnki en jy mut ook awesome bly *.... Mwahz* ...(L)
Wat dra jy as jy gaan slaap?? Broek en hemp of n slaap rok??? :)
Nee ek dra nie dai nie ek dra dai goed wat jy noem PJ's :p
Heyyy jou nefie love ju bja nhe......stay awesome and I miss ju jy mut weer kom kyer sodt ons weer 5 km gaan draf nhe!!:p
:p love you 2 nhe....en jys mal ek gani weer so ver draf nie * lekker aandQiii
Heyyy heyyy dis KylaQ hii ju BeStieQ me L0viEs you !!!! Dankii viR diE awEs0mE VriEndSkAp !!!!!!:D BeStie LoVe !!!!!:D
Heyy.. Awww lovies you 2 bestie ....haha vanmiddag was FUN*.... Geniet ju aandQiii
Heyyyy wil net se dat jy is 1 awesome meisie en wie ever eendag ju ou sal wees beter ju waardeur want jyt 1 awesome persoonlikheid ...geniet ju aand (big hug) R
Heyy * awww bja dnki waardeur dit rrg bja*...lekker aandQiii* hug(L) :)
Watter tipe ou soek jy in jou lewe???
Ping my dan se ek ju*. :p
Who do you share most of your secrets with?
My best friend*..
VIEW MORE