profile img

Keegs

Duppie_7

AS jy braaf is?❤?

134 Replies

Ek gaan jou nog vry?

Mmmm oky?
Dm my???

Duppie_7 replied 2341 days ago

het jy nou n ps4 al gekry

Nee?

Duppie_7 replied 2441 days ago

Ek is lief vir jou ♥

Dankie. Ek weet nou nie wie jy is nie. Maar ek dink eks lief vir jou?

Duppie_7 replied 2441 days ago

Jys hot verby ?

Dankie man. Ek is seker jy is ook?

Duppie_7 replied 2441 days ago

Ek hoop jy en A sal baie lank hou en mekaar oppas. ?

Ahhh dankie. Ek hoop rrg so. En ek glo ons sal?

Duppie_7 replied 2441 days ago

kry n ps4

Ek moet binnekort. Dan jol ons fortnite?

Duppie_7 replied 2442 days ago

$exy verby??

Ahh dankie baie☝️

Duppie_7 replied 2442 days ago

Ek wil jou ontvoer.

Haha why tjom?☝️

Duppie_7 replied 2442 days ago

wat gaan aan tussen jou en antionique ?

Vir my om te weet en vir jou om uit te vind?

Duppie_7 replied 2459 days ago 1

Iemnd mt wi j prt ma ni keni

Jis. Jy moet dalk net bietjie leer spel?

Duppie_7 replied 2459 days ago

Wat gaan aan tussen jou en Carlo??

Het vasgesit

Duppie_7 replied 2459 days ago

wies ethan dettmann? hys nogals hot??

My nefie. Hulle sê so??

Duppie_7 replied 2459 days ago

Jy en A

??

Duppie_7 replied 2461 days ago

Hooriiieee wie van die meisie pêlle mis jy wat nou Graad 7 is in in Risiville???

Dimitria.
Taylin Fos
Summari.
Dis my enigste meisie vriende in Gr7 ?

Duppie_7 replied 2461 days ago

As jy vir Anna seer maak breek ek jou x ☠️

Ek sal haar nie deur my finger laat glip nie?

Duppie_7 replied 2461 days ago 2
VIEW MORE