39
Replies
How was the year 2016 for you , so far ?
Really amazing and blessed #thankyouJesus❤
You have unlimited money. What's the first thing you do?
Travel?
Jyss naaice mah ons moet kuier ??
Dm my , dan reel ons iets??
Jy en Ruach? Couple?
Couple = nee ?☝?
Vriende = jah?
Dabki?? Jy ook?? (daai bio??)
Elné ek mis jou x❤❤
Jy is n pragtige mens?? marine.vos
Awhh baby girl❤ jys amazing xx
Ja reynier , jy leer mos hard??
Hoe baie mense in ons graad is fake vir jou? Want ek tel moerse baie
Ek probeer om nie mense te judge is wnt God ht oz ni op Di aarde gesit om ander te judge ni? miskien probeer daai mense net hulself vind ?
Hou jy baie van aandag?
Vra daai vraag vi jouself ??
Dink jy nie die rede dat first boyfriend unknown is nie, is omdat jy almal friendzone nie
Dit kan dalk jou opinie wees mar dt is ni myne ni??
Naughtiest thing you've ever done?
Eks ni stout ni??
Hoekom maak jy jou gordyne toe? ?
Wnt ek hou vn privacy ??
Hi, I saw your acf and just wanted to say you have a really nice body without even trying to show it off... Lit af ?
Awh thank you???dm?
Ego boost simulator 2016
??snaaks?? (dnk ek weet wie di is??)
wanne kuier ek en jy? ?
Dm my??
jys nogals oulik. Just putting it out there ☝
Ag dankie , mar eks seker jy is di oulike een ?
Het stephan jou ooit gesoen?
Nee??why?
Hkm gee jy elke pouse vir ruach n drukkie
?Hkm kyk jy so presies wt ek dun elke pouse????
Baby gurll ?
Liefde vir jou elneQ ??
Awh , liefde vi jw ook❤x
Het jy enige crushes?
As ek het , is dt ni rrg info vi almal nie ?
Wanneer verjaar jy?
11 mei??
Who is your favorite person and why?
Ek ht bja favorite mense??
Ek dink nie jy weet hoe mooi jy is nie
Dankie? ???
Ek dink nie jy weet hoe mooi jy is nie
dankie? ek dnk mar nt ek is ni ?
Mis jy die kaap?
Jah , veral di mense daar?? maar ek geniet dt hier ook??
Wie is dit nou tussen al die dudes met wie jy pouses so praat?
Hulle almal is awesome mense ? mar eks net vriende met hulle ? het ni my oog op iemand spesifiek nie?
First boyfriend?
Unknown ??
ElnéQ , jy is n awesome vriendin , ek weet nie wat ek sonder jou kon doen nie , jy staan my altyd by en ek weet ek sê dit nie genoeg nie , maar ek waardeer dit opreg , jy is n spesiale mensie in my lewe en ek is baie lief v jou x Sune_20
Baby girl?dankie so baie , ek kan net dieselfde vn jw sê , love you too x
Jy en ruach is...?
Goeie vriende??
I love you so much?
Dankie?eks seker daarvan jy is vi my ook special ???
Witsand mis jou ??en ek ??
Conradie?mis jw ook en witsand??
Who is your best friend in the whole world?
Daar is n paar?
If you discovered a new island, what would you name it and why?
I have no idea ??
stephan gerber?
Hys n bja nice ou ?en oz is goeie vriende?
What is your favourite slang word ?
Bruh?
Who was the last person to call you?
Probably my mom???
Jokes , I don't know?
VIEW MORE