profile img

Emma

Emma_Brown

Ask away❤

153 Replies

ek mis jouuuu Joanieb

❤❤

Emma_Brown replied 1823 days ago

I have arms and ears and i have a nose oh and a mouth❤

Dm me?😂

Emma_Brown replied 1854 days ago

loveee ya Joanieb

You too

Emma_Brown replied 1854 days ago 1

opiniee? Joanieb

Een van di coolste graad 10s(tegnies amper n gr11) ooit. Nogals gedink jys n btch toe ek jou ontmoet, mah eks bly ek het. Dankie dat jy my aanvaar soos ek is❤❤

Emma_Brown replied 1854 days ago 1

al maak jy my soms mal Joanieb

Bruhh dis my job😂

Emma_Brown replied 1854 days ago 1

jys cute 😂 Joanieb

Jys cuter

Emma_Brown replied 1854 days ago 1

whaaa ou lang voeteee Joanieb

Moeni spot oor hom ni, hys nice en hy laat my lag😂

Emma_Brown replied 1854 days ago 1

jysss myyy mainnn Joanieb

😌❤

Emma_Brown replied 1854 days ago 1

What if??you know?

What if what?😂

Emma_Brown replied 1902 days ago

Idk

Ag no man😂

Emma_Brown replied 1902 days ago

Dankieee vir alles ❤️ Joanieb

Dis n groot plesier ❤

Emma_Brown replied 1914 days ago

Cutstee mensiee oooitt 🥰 Joanieb

Ag kyk wie praat🌻❤

Emma_Brown replied 1914 days ago 1

Jirre poplap, jyt al soa bje vriende verloor omdat jy ni jouself kan gedra en soos jou ouderdom optree ni🙄 is alles okay bydi huis?😂

Luister, ek weet eks ni perfek ni en eks nogi wie ek wil wees ni, maar jy is iets wat ek nooit sal wil of kan wees ni. 'n Lafaard. As j my wil sleg sê en maak asof j perfek is, doen dt na my gesig toe, moeni agter jou foontjie wegkruip ni

Emma_Brown replied 1921 days ago

Dis so sad dat jyh nix meer vriende oor heti

Ekskuus? Ek ht di beste vriende oppi planeet wnt hulles daar vimy en gee werklik om. So ek weet ni waar j jou feite kry ni, mah eks heel gelukkig mt wat ek het. Dankie
Oh en vi wat kyk jy so baie wt in my lewe aangan, is joune te verveelig?

Emma_Brown replied 1928 days ago

😏😉

😏😂

Emma_Brown replied 1930 days ago
VIEW MORE