45
Replies
Hoe was daai Rek π³πππ Lirenebester
Bliksem dit was moeilikππ
Ten minste is hy nie dood nie ππ
Hehehe ja ten minste is hy nieππππ
Letterlik , meisies en seuns kan nie vriende wees sonder dat enige iemand iets daarvan dink nie ππ³ Lirenebester
Ek se jou dis regtig soππ
Sooo jy en L π
Ek dink jy sal jou antwoord kry as jy net bietjie onder toe gaan leesπ
Wat maak jy nou deesdae? ππππππππππππππππ
Ag ek lewe maar...haal so hier en daar asem met n masker op tho maar other than that gaan ek maar aanπππππ
Ertappel almal weet nou al vertel ons net bietjie meer van jou en Lirene!
Tom of tiaan daar gaan niks aan nieπ€£π
Wag wat , JY HOU VAN HAAR ππππππ
Hierdie gaan interesant raakπ
Dude ons almal weet jy like haar
Hehe oraait dan ek het nooit gese ek doen nieπ
Hoekom ?
Dink jy nie dit sal weird wees as iemand so vir jou kyk dat hulle tot weet vir wie jy kyk nieππππ
B
Hehe okay nou weet ekπ
Die is flippen weirdππ
Vir L
L wie ππππ
Ek sien hoe kyk jy vir haar π
Vir wieππππ
Asseblieffff
Sit sagter daardie gedoef doef!!!!!π
Lekker vlarkvlark π
Ek mis die koshuisπ
#kwarentyn
Ja nee ou meerkat ek ookπ
#meerkat
Brannas&coke
π
Hehe dt klink na n planπ
Yes yessss Awesome
Hoe hanteer lockdown jou
Ag dankiβΊ lockdown hanteer my maar oraait hoorππ€£
Jys n great mens
Ag dankiβΊπ
Dm myπ
Awe Ertappel.
Hgd
Gud danki π
Wie jy πdm my
Meerkat mis vir vlarkvlarkπ
#kwarentyn
#vlarkvlark
Vlarkvlark mis vir ou meerkat
#kwarentyn
#meerkat
Lekker jou brakpan duikerππ
#kwarentyn
#vlarkvlark
Jaja ou meerkat
#kwarentyn
#meerkat
Vat so katvisπ€£
Watπ
Raai wie die pappa se botter bul
Aii ek dog julle ht al daarvan vergeetππ
Have you ever been in a situation where you and a friend were at another school and the bathrooms were locked?
Japs was al daarπ€£
So jy en Amy?!?
Hehehe jys snaaksπ€£
Vish lipiesh sal nou lekker weesππ
#kwarwntyn
Ja ne
Hou jy van luanriβΊπ€
Ja (friends)ππ€©
Is jy en luanri ietsπ
Jaππππ
Vriendeπ€£π€£
Koshuisbrakke for liveπΆπππππ
#kwarwntyn
Netso my ou matterπ€£
Jy is n baie goeie vriend biggy!
Bly die mens wie jy is!
Hou daai attitude!!ππ
Ag danki elna
Lekker so as jy gaan braai wat sal jy eet vleish of steikπππ
#kwarwntyn
Vleish natuurlik π€£π€£π€£
So jy en Luanri?
Nope π€£π€£
Jys darem n weird mens dat jy nie kaas eet nieππNeffie
Ag man dan is ons saam weirdπ€£π€£
Mamparra ππ
#kwarwntyn
Ag manπ€£π€£
Ok JOU BAAS is jammer! (Jou Koning!)
Ag dis oraait ek is seker jy is ook n koning of n baas πππ
Ek is jou BAAS en jy moenie stry nie!π
Okay jy moet net onthou n koning ht ni n baas niππ
Moenie vir my lieg nie jy hou nog van haar jy love haar
#kwarentyn
Nee rrg #kwarentyn
Hou jy van luanri
Ek en sy is goeie vriendeππππ
Sooo hou jy nog van haar
Umm ek dink ek is oor dit hoor maar ons is nogsteeds baie goeie vriendeππen ek is bly vir haar en AndrΓ©π
My naam is baas en jy weet dit!
Jis maar dit is coolπππ
Ja ek is dors en lus vir daai lekker koeldrankπππ#kwarentyn
Jo jy verstaan ni πππ#kwarentyn
Qooh!!!! πππhows it go's?
Good ππ
Lekker jou stuk naiπππ#kwarentyn
Ja jou stuk voetππ#kwarentyn
Awe awe lekker mediese vakansieππ
Lekker mediese vakansie vir jou ook πππ
VIEW MORE