profile img

Esmarie

Esie_114

You can ask anything and I'll be truthfull❤☀

34 Replies

Top 20 vriendinne?

Ek het nie nommers nie maar ek het n paar wat naby aan my hart was of us
Anke Botha
Sune Oosthuizen
Charne Lotter
Lara de bruyn
Charnel Valentin
Kyla Prinsloo
Dene Prinsloo
Elani Liebenberg
En daar nog soveel meer kan net nie aan almal dink nie

Esie_114 replied 2140 days ago 1

Hoekom gooi j jou vriende weg ?

Ek gooi nie vriende weg nie. As ek en iemand ooit uit is of so sal dit oor n argument wees. Wat ons wel dan oor kom en dit uit praat en uit sorteer. En 1 stens het my persoonlike lewe niks te doen met jou nie. Maar jaa ek het al n paar vriende verloor of vriendinne. Maar daar was dan altyd n rede gewees.

Esie_114 replied 2140 days ago

Wi is vir jou baie mooi wat volg jaar in gr12 is

Ek sal nooit met kan kies nie. Almal is vir my mooi. En elke mens is spesiaal. Maar ja daar is n paar mensies waarin ek kan dink?Net dalk is jy een van hulle?❤

Esie_114 replied 2144 days ago

?? Bothaanke

Lvj!??

Esie_114 replied 2144 days ago

Love u by bishhhh?? Lollie5647

Awww love youuuu 2 bishhh❤

Esie_114 replied 2148 days ago

Van wie hou jy en noem naam en alles??

Ek en is net nou vriende met almal✌ beter om so te wees.?

Esie_114 replied 2148 days ago

Date jy weer
as jy doen wi is dit

Nee ek date niemand nie?? Ek is single

Esie_114 replied 2148 days ago

Once i was crazy about ya then it all changed

Im sure I would have like ya 2

Esie_114 replied 2148 days ago

Jy is beautiful en ons moet n kuier reel?? Lollie5647

Defies girla. Jy is tops?

Esie_114 replied 2148 days ago

Jy is die beste vriendin wat Ek voor Kon gevra hey❤ Oosthsune

Voel presies dieselfde oor jou. Jy moet nou Porch geniet my girla. Dink aan jou?❤❤

Esie_114 replied 2160 days ago

Stukkieeeee I miss you ?

Miss jou ook?❤

Esie_114 replied 2160 days ago 1

Jys beeldskoon

Baie dankie?

Esie_114 replied 2160 days ago

Beautiful girl you

Thank you?

Esie_114 replied 2160 days ago

Jyt b baie baie mooi hart

Baie dankie ek waardeur dit❤?

Esie_114 replied 2160 days ago

Joooh joooh jys n baie emosioneele sterk mens

Dankie dit is nie Altyd maklik nie maar mens moet altyd aangaan in die lewe en net bo jou negatiewr goed uitgaan??

Esie_114 replied 2160 days ago
VIEW MORE