932
Replies
Wie blond girl wie jy op jou foto getag het ou😮💨
😴
tristan is baie hot 😩😩
Hy is🥴
jou chommie is baie hot 😩🫡
Watse een😮💨
Imy
🥱👨🦯Kan net een persoon wees
Like jou pfp op qooh
Jaja🤝😏
Jy moet leer vir geo
Geo? Hah wanneer?
love yoy bro❤️🦂
Love you bro❤
Top 15 matriek meisies in valia , as jy nie te bang is om teantwoord nie
Ek weet net nie hoe om dit te beantwoord nie tbh
ek sal egter graag daardie gat wil klap
😏
Almal sê Isome so sleg maar tog weet almal julle was die cuteste couple 💆🏻♂️
Klem op was
Sal jy omgee as ék jou maar myne noem¿ 😍 ôf wat¿
Ja ek sal
Been ages since we hung out
Make plans
Is daai Janse en johné Saam?
ek weni
Golferrrr 😘
yeah yeah you know it🥴😶
What would be the absolute worst name you could give your child?
Janse
Jy het n kak pc
shutup 1fps🤡
Is jy en Amy nou saam?
nog net iets
Jy het so lank laas jou qooh mes geantw
ek antwoord net interessante goed
jou vriend dillon is hot😼
ek weet
Hkm is jy nog vriende met daai hoer isome
sies moet nie so praat nie😫
Jy is seke nou spyt jy ht n paar meisies gespeel n paar van hulle het lekker geword 🥵🥵🥵
not really🤡😂en eks spuit oor niks😎
Het jy en Isomé weer probeer dinge fix julle is rrg so cute saam #couplegoals
nee en ons gaan ook nie weer probeer nie.
Etahn j vry fkn lkr
dankie?😂
Ethaaaannnn ons moet kuierr
nou reel en nooi my
ooi, jys n loserrrr😭✋🏼-k
🖕dumbass
Eks nie joune nie maar daar sal altyd n stukkie van my wees wat joune sal bly
dis cute🥲🤧
Lyk asof jy ruby nie meer so close is nie
ons is🤞
Is jy soms spuit jy het n paar mense seer gemaak?
Nope🤭
mis jy haar?
mens kan sien hoe jy na haar kyk
Lol wie?
mis jou so klein bietjie 🤏🏼❤
🦋
🤏klein bietjie baie
Gunstling driehoek meisies🤷🏻♀️
Nikita❤
Dit is goed om terug te gaan na ń goeie girl toe neh🤔
Yep
So ek reken jy en Isome het nie gewerk nie
Wies dit even?
Imagine om die Here te gebruik om simpatie te kry oor n mislukte "verhouding"
Wat😂is jy dom?😂🤡
Ek weet ons het gedrift maar eks bly ek het jou ontmoet. Jy het my rerig happy gemaak
Dis oulik
Mense in jou qoohs is darm ma negatief😬
Want hulles anonymous 🥱🤫
Glo jy aan die Here? Ek twyfel, iemand wat aan die Here glo en wat volgens Hom lewe probeer nie mense seer maak en breek die kans wat hul kry nie, hulle try mense help. Wat jy doen is nie cool nie, dis verkeerd.
Guess ek gaan hel toe dan
Ek wil weer close vriende raak met jou 😕
Dm my dan
Hkm weet jy nie wat jy wil he nie?
Ek weet presies wat ek wil hê eintlik
Damn E die people is pressed huh🤡😈 Kyla163
Ja jissss😂😩
Is jy al spuit
Eks spuit oor niks in my lewe nie🥰😘
Sure jyt mos 20 hoes
Def😩😐
Is jy like single👀
Idk tbh
Is jou lewe so boring dat jy heeltyd aandag soek op qooh me?
Nie eintlik nie nee
By di hoeveelste hoe is jy nou al na L?🤥
🤫
Jk ek doen nie hoes nie
What you doing this vacation?
Net mooi niks
Jy se dan jy smaak niemand?😂
Ek doen nie🥱
Wie smaak jy dude 😏
As jy iemand smaak watter graad is sy 🤤
Aha niemand😎
Sooo jy en isome 👀
Watvan ons👀
Ek kinda like jou😊
Dis cute lmk wies jy🥱
Dude isome is rrg nie die moeite werd nie ek belowe jou jy verdien beter 😙
Idk 🥱
Hierdie man speel niemand, hys die mees lojaalste boytjie wat ek ken😈🥱
-W👹
Jaja😏ekt jou mos gesê ekt nie vergeet van demon time nie👹
Van wie het jy gehou voor L
Idk bro🥱niemand ?
ek sal jou rol wie ever vir ethan sleg se✋🏻🙄 angelaaa._.x
Jaa hulle moet pasop😎🙄
Damn ouens los hom net uit dis sy lewe😂
Dankieee😂
Maar jy het net nou die dag iemand gahad?
Dinge het net nie uitgewerk nie
Is jy en Lere nog vriende?
Yeh
Jy is nie mooi genoeg gewees om te gedoen het wat jy aan Lere gedoen het nie 😭💀 wie het jou ego so geboost?
Wat het ek aan haar gedoen?🥱😂 Moes ek haar eerder speel?😏
Eintlik is dit obvious jy sit haar op jou story en status is almal dom of wat?😂
Exactly my punt🤦♂️
Nee dit is nie obvious nie
👀eish
Ek neem aan jy en L het nie gewerk nie
Yeah ons al twee het gevoelens verloor🤷♂️
Kan jy asb op hou om n man Hoer te wees, al wat jy doen is speel met meisies te gevoelens 😘
Aha😎
Kan dieselfde vir jou sê😎
Wie het jy in die oog?
Dis kinda obvious, is dit nie?
Iemand in die oog? 😏🥵
Yehh🥵
Hoe ironies dat jy n byble vers in jou bio het maar jy dink steeds dis cool om met mense se gevoelens te speel😂
Wat het dit met n bybel vers uit te waai?😂
Wat dink jy van wynand se nuwe iets ou
Idk ekt haar nog nie ontmoet nie en ken haar glad nie
Gaan jy en Isome ooit weer probeer julle was couple goals🙋🏻♂️
Idk sal sien wat hou die toekoms🙃
Watse graad is jou iets
9
Shame,, is jy alwee verveeld🥱
Yehh
Daardie girl met die brille is hot🔥
🥵
Jy en isome?
Net vriende🤷♂️
Jy en Isome hoort saam julle moet net ophou rond f*k en dinge uit praat🤦
🙈🙈👀
Het jy iemand in die oog😏
Yeh
vertel my ietsie funny
Ok
Ek wil weer close vriende raak met jou😕
Dm my seblief❤
Iemand in die die oog?
Yepp
Is dit nou Isome of Lere?
🤨
I hope you’re happy but not as happy.
Eks happier as ooit😎
Wanneer kuier ons broo 🥺
Missingg x K❤
Idk ons moet plan maakkk❤imyy
VIEW MORE