profile img

Franco

Francoputter

....

131 Replies

Crush?๐Ÿ‘€

Niemand nou op die oomblik nie.

Francoputter replied 1076 days ago

Jys so mooi!!๐Ÿ˜๐Ÿ˜๐Ÿ˜๐Ÿ˜๐Ÿ˜ Ek wens ek kon met jou praat, maar eks te skaam!!๐Ÿ˜จ๐Ÿ˜จ

Baie baie dankie..๐Ÿค— go for it..๐Ÿค—โค

Francoputter replied 1564 days ago

Vir watter rugby span skree jy?

Bulle

Francoputter replied 1569 days ago

Wanneer kry jy jou her uitslae? Hoe werk dit? Kry jy net die een vak se punt of kry jy 'n volle nuwe matriek sertifikaat?

Jy kry weer die sertifikaat net met veranderinge aan die vakke wat jy geskryf het.

Francoputter replied 1586 days ago

Hoe gaan dit nog met jou?

Doen maar als om sterk te bly, maar andersins het ek geen klagtes nie. Ek is meer as gelukkig.

Francoputter replied 1600 days ago

Hou jy nog van anime?๐Ÿ˜Ž๐Ÿ‡ฏ๐Ÿ‡ต
Watse animes sal jy aan beveel, vir iemand wat dit wil begin kyk?๐Ÿ™Š

Attack on Titan is definitely n goeie een om mee te begin๐Ÿ‡ฏ๐Ÿ‡ต๐Ÿบ๐Ÿ”ฅ

Francoputter replied 1600 days ago

Watse vak moes jy her?

Wisk

Francoputter replied 1648 days ago

Sal graag wil vriende wees maar ek is te bang om jou te Dm x๐Ÿ˜ณ๐Ÿค•

jy hoef nie te wees nie. wanneer jy wil, dan kan jy. x

Francoputter replied 1689 days ago

Uiteindelik het ek iemand gekry in Vanderbijlpark wat saam my die passie van Anime kyk kan uitleef x๐Ÿฅด

ons moet bietjie chat๐Ÿ˜‚

Francoputter replied 1689 days ago

Sal jy saam my anime kyk?๐Ÿฅบ

Of course๐Ÿ‡ฏ๐Ÿ‡ตโค

Francoputter replied 1692 days ago

Hoe hanteer universiteit jou?

nee, ek moet eers n vak her voor ek universiteit toe gaan

Francoputter replied 1700 days ago

Which anime character is your favourite?๐Ÿ‡ฏ๐Ÿ‡ต

Kaneki ๐Ÿ‡ฏ๐Ÿ‡ต

Francoputter replied 1700 days ago

Jy's regtig so mooi!๐Ÿ˜๐Ÿ˜ I wish we could be friends๐Ÿ˜๐Ÿ˜

ons kan plan maak ๐Ÿ™ˆ๐Ÿ˜

Francoputter replied 1700 days ago

Wow!!๐Ÿ˜๐Ÿ˜๐Ÿ˜๐Ÿ˜๐Ÿ˜

Baie dankie ๐Ÿค—๐Ÿ™ˆ

Francoputter replied 1700 days ago

ใ‚ใชใŸใฎๅฅฝใใช้ฃฒโ€‹โ€‹ใฟ็‰ฉใฏใชใ‚“ใงใ™ใ‹๏ผŸ

ใ‚ณใ‚ซใ‚ณใƒฉ โœŒ

Francoputter replied 1700 days ago
VIEW MORE