34
Replies
Het h jy n meisie
Ek het nie nee
Jy en jou girl is oulik
Ek en my girl wie is dit?
ek hoor ju meisie sumarie gan vir almal waarvoor ju ex gan😂 eina ou
Nie my meisie nie😂😂en hkm eina😂
Jys n doos
Haai dis nie nice om te sê nie 😂maar awee ek vat dit😉
Jy en al jou girls is oulik bru
Girls? Wats girls?
As jy aan my deur klop maak seker jy bring drank saam😂😂😂
Ek sal so maak vir jou hoor😂
Wanneer kuier ons n bietjie Alexa?😂🤷🏼♂️
Wnr jy so sê dan kuier ons🙃
Ja Alex Midrand wag nog vir jou jy moet gou vir my kom kuier😌😂💖
Oe ek gaan binne die volgende 2 maande net eendag aan jou deur klop😂
Oor daai lees lesse 😏🙃
Ja ekt dit nodig ek kanie lees nie😂
Jahh Mnr Hartslief wat kan ek se🤷🏼♂️
Ja wie ookal😂jy kan sê net wat jou hart begeer😂
jy is baie cool ek wil ook soos jy wees😏 christe_jor
Wil jy rrg?👀😂
Jy en C my chomma 😏
Wat van ons chomma😂
Nicola verdien beter as iemand wat haar probeer jaloer maak 😂
Ek probeer niemand jaloers maak nie hoor so ja🍻
Jig ou jy is nogal fcked up om jou ex se so genoemde vriendinne daar by die golf baan op te chat terwyl so daar is
Ekt niemand opgechat nie so asb raak jy net vir my rustig
Ek hoor jy chat van jou ex se vriendinne bietjie op 😏
Aangesien jy weet hkm sê jy my nie met wie ek praat nie
Hoor jyt n nuwe meisie bly vir jou
Jy hoor heeltemal verkeerd😂😂😂
Hoe gaan dit nog met jou ? 😉
Oky dankie emj
Bly om te Sien jy en jou meisie is uit. 😍
Hkm sal jy nu dit sê?
Sy was rerig lief vir jou , what happened 🙈
Ek weet sy was ek is ok vir haar🙂
Ag jy is eintlik te oulik vir woorde , te jammer jy wil niemand n kans gee nie 🙈
Wie jy dm dalk? En dankie tho
Praat jy en iemand ?
Sorry ek wil nie rerig in jou slaai krap Nie wil net weet want dalk kan ek 🙈
Nee ek praat met niemand spesifiek nie
En wie sal jy wees😶
Nie te sleg vir die oog nie jy 🥵😘
Dankie
Wie is jy
Het jy al jou oog op iemand nuut in jou lewe ? 😏
Neee ek het nie
Hallo skies ek pla maar Hoekom vertel jy wat tussen jou en Nicola gebeur het is dit Nie privaat nie ? 🙈
Jy is 100% reg ja waar ek nou iets vertel van my en ha?
Wat het tussen jou en Nicola gebeur ?
As jy rrg graag wil weet kan jy my dm dan sal ek nog besluit of ek wil vertel
Sjoe ek hoor jy chat die meisies lekker op na Nicola 😏
Isit en wie sal jy wees en waar hoor jy dit?
Ek hoop jy weet sy gee nog baie om vir jou en dat dit rerig ni mooi is om haar so lelik te sê nie sy was net goed vir jou en praat altyd net so flippen mooi van jou en al het sy iemand nuut dink sy jy verdien ook iemand wat jou gelukkig maak 🙈
Ek het ha nie sleg gesê nie…en ek is rrg bly dat sy iemand anders het sy verdien die beste so ja 🙂
wanne suip ons bietjie hard?🤐
Wnr die eksamen verby is dan kan ons kuier😂
Wnr jol ons golf❤️
Sê jy my wnr en ons speel❤️
wat dink jy van Nicola en haar nuwe stukkie ?
Ag ek weetie ek is bly vir haar dis al🙂
VIEW MORE