profile img

christe

christe_jor

Ask me anything you like anonymously

191 Replies

Jy maak daai jeans mooi lyk hoor

Dankie🤭

christe_jor replied 791 days ago

Jy en jou glimlag staan kop en skouers bo die res🥰
Mag jou daggie so mooi soos jy wees🥰🥰

Aww🥰

christe_jor replied 791 days ago

Christe jy is so beeldskoon!! 💞

Baie dankie ek waardeer dit! 🥺

christe_jor replied 820 days ago

Which one is u?

Die een aan die linkerkant

christe_jor replied 843 days ago

Wat is jou body count?

Niks

christe_jor replied 843 days ago

Are u open to cht pvt on instagram

No

christe_jor replied 843 days ago

Can we become friends ! sadik242

No

christe_jor replied 843 days ago

Geniet jou naweek 😘

Dankie jy ook !

christe_jor replied 843 days ago

Hey oulike meisie met die mooiste glimlag ooit🥰🥰

Awwww dankie 🥹

christe_jor replied 844 days ago

Is daar n specific ou wat uitstaan?

nee

christe_jor replied 951 days ago

Baie bly om te hoor, pas jouself mooi op en bly glimlag 🥰

:)))

christe_jor replied 952 days ago

My goudvis is besig om te versuip😭

dis onmoontlik

christe_jor replied 953 days ago

Pas jouself mooi op mooi meisie🥰🥰

Dm my ??? want jy stuur so baie goed hierop🙈

christe_jor replied 958 days ago

Hallo mooi meisie, hoe gaan dit met jou?

dankiee 🙈
neeee goed dankie

christe_jor replied 965 days ago

Sommer n ander oom en tannie se kind

joh rerig🙄

christe_jor replied 982 days ago 1
VIEW MORE