Gedagtes van 'n tiener seun
Paarl
522
Replies
Jy is n insperasie?
Dankie ❤️
Jys nie naaste by so intersant in persoon nie. Eks jammer, maar jy is 2 gesug
Ek het nooit gesê ek is *interessant nie? You made that assumption on your own??♂️ ek is skaam en as jy my beter leer ken sal ek 'n hele ander wêreld van my persoonlikheid wys. Don't comment hate tho it's boring ??
Hoe lank bestaan jou page nou al?
'N jaar en n bietjie ? Ek was maar hier na 'n halwe jaar min op my page. So dit groei nou stadig
ek het n liefdes krises. ?♀️ ek het verlief geraak op n fckboy, en soos die hele skool ship ons, maar ek weet nie wat tussen ons aangaan nie. Moet ek hom net reguit vra? ?
Vra hom liewers reguit. Dit is beter soos dit dan weet jy waar julle staan en goed
So daar is hierdie amazing ou wat my warm maak as hy met my praat en wow hys incredibly hot maar ek weet nie of ek moet se hoe ek voel of nie ek is bang dit loop skeef
Vat dit stadig, hy sal agter kom as jy van hom hou
Why het jy jou personal disable?
Daar was/is 'n probleem met my account
Watse app gebruik jy om jou fotos te edit?
En waar kry jy al jou fotos?
Vir my personal gebruik ek manet vsco. Maar vir gedagte gebruik ek niks
Waar het jy die insperasie gekry om gedagte te begin?
Of het dit net gebeur?
ek het dit gemaak om ander mense te help wat in dieselfde booitjie as ek sit
Hoekom hou jy nog aan met gedagte? (nie dat jy moet ophou nie !! dis net ń vragie ?)
Want ek is nog nie klaar mense gehelp nie.
Hoe het jy so baie followers gekry op jou Quote page (@gedagte) ??? ?
Ek het dit al vir lank? Lol harde werk dis al
Is jy net kortaf met sekere mense of maar met almal in die algemeen?
Dit hang af hoe ek voel daai dag ??♂️?
Ek love die fotos wat jy gebruik. Kry jy dit ook op pintrest?
Nee ek gebruik nie pintrest nie
Waar is jou "main" account ?? (@dirkokay) ?? csteynx
Disabled
Hayyy waar ju normal account?? Ancois.xx
Ekt dit af gehaal
Eerste soen graad?
Kan nie eers meer onthou nie ? Lank terug
Werk friends with befinefts verhoudings?
In die begin, ja. Maar gee dit 'n maand of 2 en dis verby.
Wat doen jy as jou vriend probeer selfmoord pleeg het?
Jy ondersteun hom/haar
Op watter ouderdom dink jy is die "geskikte" om te begin uitgaan❤️
Soos gr 9 of iets ? Die res werk nooit uit nie
Glo jy dat as jy en iemand op 16 uitgaan verewig sal hou?
Ek ken 'n couple wat al van gr1 af saam is ? Hulle is nou soos 50 en nogsteeds getrou. So dit kan werk as jy daaraan gaan werk.
Werk long distance verhoudinge?
Nee, dalk as jy amper klaar is met skool. Dan dalk.
my ou verneek op my. maar hy ontken dit. ek het bewyse gekry en hy probeer my oortuig “dis niks” my hart is in stukke. en ek is raadop.
Dan moet hy nie meer jou ou wees nie ? Jou hart sal weer reg kom met tyd, maar hy is dan nie reg vir jou nie??♂️?
Hii is jy ou of n vrou?
N ou ?
If your man still defends his ex, is he even your man?
Yes he is. Although he doesn't love or want her anymore, there will always be apart of him that misses her. Don't be mad tho i think he still loves you??
Hoe vertrou mens jou ou? As hy gewild is onder al die meisies.
? catfish? Lol nee ek joke ? Ek dink jy moet net n paar vriendinne vra hoe hy is of iets ??♂️?
As n ou die heeltyd vir jou kyk en jy ht ni di guts om vi hm te kk ni so jy kk weg maar hy hou aan om vi my te kyk in die gange beteken dit iets en daar het al stories van my rond gegaan.
Wel hyt een moerse crush op jou ?? moenie vir hom se jy kom agter hy kyk vir jou nie tho ??
Ek is mal oor jou page!!?En Jyt beautiful oë? keep on with your great work!!❤️
Almal is so nice ? Baie dankie
hier is n ou wat van my hou ma ek isi nu ous vir verhoudings nie en hule verstaan diti? hoe maak ek
Jy se dit vir hulle ??❤️
Jhys so amazing xx xxx111
Wow baie dankie
Hoe maak j jou verhouding reg nadat die ou jou gelos het omdat hy stories hoor by mense ?
Wel as hy jou lief gehad het sou hy nie geglo het in die stories nie, hy sou jou glo. So daai was seker net n dom verskoning
Eks een van daai meisies wat die ouens nie eintlik raak sien nie, jou account is amazing en dit help my rerig baie
Hey baie dankie. Jy mag seker dink hulle sien jou nie raak nie, maar glo my daar is ouens wat jou raak sien
Is jy n meiesie of n ou ?
Ek is 'n ou ? @dirkokay
Ek't bietjie gaan stalk en so - jou feed is awesome.
Weet wie ek is?
Nee ek weet nie ?
Yaas gedagte qoohme is terug!!!!??
Ja ek het dit mos af gehaal laas jaar, maar dit is terug!!!
Haters , gaan haat op n ander vokken plek asb? En daai wie okal die Bybel in gebring het ja ons mag nie vloek nie en ons mag ook nie beoordeel nie. So keep on keepin on met jou account dude jys insperasie. En asb moenie vir te lank die account disable nie.❤
ek sal nie❤️❤️❤️
fok die fokkkers wat sê jy mag nie vloek nie!!!!??,
jys fokkkin amazing en you page is lewe??? hou aan okay??
jy weet wie ek is?
#hatersgonnahate
jou dag weer gemaak?
? thanks nee ek gee nie om wat hul se nie
Moenie jou account opgee vir of oor ander mense nie, as jy dit wil doen dan go for it maar moenie dit doen vir ander mense nie❤️
nee ek gaan dalk net 'n break vat
moenie disable ?? - ons love jou ?
nee dis net temporarily
moenie oor die vloek worry nie, ek love jou page ❤️️?? Fok hulle
sal nie❤️
Jy kan nie jou account disable ? dis soos lewe x ek kannie sonder gedagte ? asb moennieeee dit help my ongelooflik baie ❤?
dis net temporarily disable❤️
Jy is rrg baie cool???.Hou ouens daarvan dat meisies soos vloek hier en daar of nie?
so nou en dan is fine. Soos ek is regtig nie 'n mens wat vloek nie. ek is gewoonlik teen dit maar dit help om goed te beklemtoon
Dit staan in die bybel dat jy nie mag vloek nie
dan gaan die hele wereld hel toe my kind?
jy hou daarvan om mense af te pis met jou story op instagram ? . shot vir jou ?
ag wat dis hulle probleem ?
Moet asb nie vloek op jou page nie ek gaan dit soos 50 keer report en ek gaan seker maak dit word delete of soos afgehaal...dit breek my dag af as ek elke keer die vloekwoorde op jou story sien...???
ooh fok sht jammer
sjasiiiis jys mooooi!!!!!!!!????
en ja fok die mense wat dink jyt n ego??
?? yaaas jys mal coool
Dirk, die mense is jaloers. Jy is ń amazing, inspirational gatskop mens ??
but still getting hate hey?
Jou account ht verandr dis nie mee di selle nie
want ek verander as 'n mens. en my account verander saam my
Haters be hatin' for whatever reason ✌ stay cool
you to buddy
Hey ?
Ahm ek wil net se jy is rrg n baie mooi mensie !
Ek sal baie van dit hou om jou te ondmoet ?
Jy lyk baie oulik ! Leker aand verder ??
eendag sal ons seker ontmoet❤️
moenie my vriendlikheid vir swakheid misgis nie, ek sal jou wurg met dieselfde hand waarmee ek jou gevoer het.
gedagte is amazing dirk. keep on doing what youre doing. ❤
thank you friend?
kan ek n foto van jou kry sodat ek vir my ma kan wys wat ek soek vir kersfees?
dit het letterlik my dag gemaak??
Ek wou kom hallo sê, maar ek kon nie verby jou ego kom nie ?☺
ek het regtig nie 'n ego nie soos jy kan anytime hallo sê
Waar is jy nuwejaar? ✌?
hartenbos hoop ek
Waneer is jy in Stilbaai, want ek is ?
die 26ste vir 3 dae
Sien ek jou vanaand by die yoat club by di hawe vir bingo ? ❤??
bingo is bae?
Ek dink ons moet ontmoet?
ek dink ook so!
Wel dan is ek fokken bly jy vloek donners wel soms!!hahah
ek dink almal vloek maar soms?
Jys goed genoeg vir 10.6K darling
maar my nuwe goal is nou 15k
Jys beeldskoon
thanks friend ?
Jy sing noggals mooi
nah was manet vir die vine?? maar thanks
jy sal goed genoeg wees vir my.
wel dis een mens dan
wat is jou tipe meisie?
een wat nice is?
Waar kry jy al jou gedagtes? Dis vrek kwaai ou, vlippen legendaries. Eaden_Tait
dankie. insperasie van alle dele van my lewe
Vry jy in die bondel ? Of like jy commitment?
soms vey ek in die bondel en soms is ek meer lus vir commitment
Vloek jy soms
ja maar wie doen nou nie?
het jy soos ñ boek waar jy al jou "gedagtes" in skryf en dan later op gedagte sit?
ek het 'n boek ja, maar dis nie by my op vakansie nie so ek maak notas op my foon
Haters kan ma hate, ma jys n fokken legend!!
yes thanks eks seker jys legend !!!
Kry jy soms die "hoekomkanekniehyweesnie" -gevoel?
elke dag ja?
Is jy in hartenbos? Want ek is ??❤
yes ek is
Jou account is inspirasie ?? Sosiaal
joh?? super dankie
Follow jou personal account vir gedagte of follow gedagte vir jou personal account?
altwee kante om my personal is @dirkokay
Waar kry jy jou foto's??
oorals op instagram
Hoori ek wil net vir jou sê ekt major respect vir jou ? , jy maak n major verskil brah!
hey ? thanks brah!!
Mense wat nie van die account hou nie is so vlak soos 'n op-blaas-swembad ???
??? haha joh sê hulle
Nooi my saam stilbaai toe?
kom kuier vir my ?
Snapchat username? Hele
dirk.okay
Would you save someones life tonight if you could
YES!!
Wanneer is jy in pretoria?
die 7de volgende jaar
Hou seuns daarvan as meisies die conversations op byvoorbeeld whatsapp begin? Of is dit te clingy? x
ja dis lekker om te weet dat jys wanted
Eks ook in Stilbaai*
kuier
Gebruik jy ander digters se werk op jou page ? As nie, sal jy oop wees vir dit ?
yes ek doen
Gebraaide akkadis proe soos gerookte paddaboudjies!
oooh lekker
planne vir die vakansie ?
danabaai, stilbaai en pretoria
Wat dink ouens van n meisie wat n introvert is?
kinda $exy kinda weird
Follow asb my account...ek try my page aan die gang kry Raak_rustig
??
Wat het jou uit depressie gekry?
quotes het my besef dat my lewe eintlik nie so erg is nie. Ooh en die Here het
Hoe het jy jou page so groot gekry?
Ek het met geen shoutouts begin nie en nooit gevra vir een nie. Ek weet eintlik nie, net baie baie harde werk en baie maande met niks data nie omdat als op instagram gemors word.
As n ou se jy moet hom dm?bedoel hy dit?en hoe weet ek dat dit nie n moerse joke is nie.Dink jy dis weird vir n meisie om n ou te dm?
Nee persoonlik hou ek meer daarvan want dan weet ek hul stem belang of iets?
Hoe vertel mens jou ouers van jou nuwe ou? dorekeyser
Ek weet nie ekt nog nooit daai probleem gehad nie?
Wat maak jy as jou vriendin nie van die ou waarop jy verlief is hou nie? dorekeyser
shame dis haar probleem. Liefde is skaars
Hoe weet n mens as jy in depressie in gaam ??
niks maak meer vir jou saak nie. Jy voel alleen
VIEW MORE