Visit this profile later to see if your question was answered.
not much?
Babby_K??
my baby en n bed?????
oakdale toer.... en dan gaan sy centurion toe so die hele vakansie is n bt op sy eie???
uhmmm kyk wie praat.... vergeet om jou naam te hide??.... jy mag maar bietjie hallo ook se hoor?
My baby.....???
Verkeerde acount?
Jys alwea oulik anon??
Hahaha soriie...? het n meisie?
oneerlikheid....
Dont have much luck on my side....???
baie baie dankie???
Well danki ek prubeer my bes?
aggh het ni eintlik so iets nir almal is maar besties
genoeg om van te lewe dn daar???
neee?? meer soos ek en karla?
uh.... kom ek doen nie en dan se jy ek het??? het my eie meisie as jy vergeet het?
jy op di regte acount??
Wanneer ek by my baby is...??
sys nie te bad nie soms n bt⛔
uhmmm weet nie waar jy daarby kom nie??? but okay anon?
by die my baby nu anon??
welll halloo??
well faannkkk you?
uhmmm ja ek ken haar...
Nawhh dis n persoon wat ek boeke oor kan skryf en n vriend wat ek vir niks sal verruil nie kom al my hele leeftyd saam dai man al maak hy my partykeer befck en al dink hy hy kn baklei?
niemandi....???
Watse vraag is dit ooit?? sonder twyfel kan ek ja se... Bietjie jelly of ietsi anon??
klink heel lekkerr???
waar het jy toesig gehaden watse vak het jy gehad??
jah qooh maar gerus?
Nie seker nie gaan kyk maar onder Chanelle Moolman?
Heelwat jah het geen prubleme nie....
well ja? Persoonlik so hoef dit mos nje eintlik te weet?
Dankie???? waardeer...
ytsa?? sal hom onthou?
Nothing....? vertel n ding soos dit is?
Lavveee u 2 baby garl???
Karla?
van wat praat jy?? qooh jy opi regte persoon se page.... en spyt niks belowe??
heti sake nie?
jys my maatjie??
well faank.u???
wegggg??
nooit nooit??
isi?
sorrie was bierjie moeg kan sien jy was bored??
if u think so??
tr veel?
neee but lavve u?
wellfaank u?
yes choma.... dm my dan kyk ek vijou orait?✔?
oooh hallo?? eerstens "alkoholis" is verkeerd gespel van jou en tweedens nee ek is nie een nie eks net altyd lis vir alkohol oraito?? jy kan my n biertjie koop en sal jou dan my beste maatjie noem okay???
My baby garl wie anders??????
orait orait???
hahaha anon prubeer jy alwea oulik wees?
Ja ek gaan om rede...nie dat ek hou van dans nie? maar dat die meisie sam wie ek gann dammm?? sys hawt?
im not?????????
lees bietjie af ondertoe??
if her names Karla Vermeulen?
well as jy my kan onthou en se wanneer jy een wil neem dan kan ons hom neem anon!?
lavvve u 2???
still doing today what I did 7 years ago drinking ,, doing drugs and Injoying my life.... ? jk.
hahaha hallo jy mis ju bje!! Moet n kuiertjie reel jong???
Well baie baie dankie anon! Glo my eks mal verlief op haar en kan nie enigsins gelukkiger wees nie sy maak my bje gelukkig en hoopelik gan dit nog baie lank so bly!
hahaha hoor nou wea.... Lief vir jou choma saterdag kuier ons lat die kak spat?
cigerettes?
well faaaank u....??
well faank u.... Ek is baie jammer daroor? maar het nou die beste meisie ooit en verplan nie om single te raak nie? Jy sal jou pakkie perfeksie kry???
Lief vir jou ook baby!?
2% charging?
Well fank you vir die hartjie toon darm bietjie liefde waardeur??
Huisgenoot??????
baie dankie jys oulik vinaand anon??
baie goed dankie anon en daar by jou kant???
when someone aint who they say they are... and when someone tell me bullsht lies?
aww well fanks jys soos die oulikste ooit ???so lief vir jou damnn ?
hahaha bje dankie anon waardeur dit???
Dis my suster??
Baie dankie anon... maar ek dink ek is die gelukkige een om vir haar te he??
My ouderdom raak voor my 17 tho? maar is oky sy gaan my na kuiers toe ry?
lam maar ini bed met klomp beserings nj anon????
ietsi?? mar mag nie dit uiter op qooh me nie?
1 - Sys defs myne??
2 - Sy haat avo?
3- Sy kry hoendervleis as jy haar ini nek soen???
4- Djas mooi oe?
5- Hou baie van dans?
6- Eintlik n sagte hardtjie maar kom "tuff" voor??
7- Beste chommies met shaun?
8- Kyk orange is the new black series... (bietjie gay)
9- Wil altyd n storie hoor voor sy gaan slaap?
10- As jy iets verkeerd gedoen het koop vir haar n boks wyn ?( Robertson sweet rose)
yesss????
Well thaank uuuu....?????
ek was? maar nou het ek iemand ontmoet wat nou myne is??? so is nie meer single....
jy kan so se jah....??
Hahaha lag my kla?? jy sal nog eendag die perfekte een vind?
awwhh bje dankie waardeur dit... Ek glo daar is nog van hulle iewers??
Het haar bydi skool ontmoet? ons het eers op n staduim vasgesit met mekaar en als ,, maar toe raak ons vriende en leer mekaar beter en jha.? Sys bitter oulik ,, bruin hare ,, blou oe ,, djas persoonlikheid ens...?
Hierdie een is ek verplan omte hou??