Visit this profile later to see if your question was answered.
ek is op bl1 so ek het al geleer ???♀️?❤️ ek wens ek het gejoke maar ek doen nie ??
las vir die samelewing??
dat ek gaan fiks raak ????joke van die jaar
dis kakka ??❤️
lykmy jys niemand ? #’nobody
nee neee leer is vir die voëls ?❤️
17 ⚡️why ??♀️?
fck away toe
omf dis lastig
op die nippertjie te begin leer ?❌?werk nie altyd so goed uit nie tho
niemand worry nie ??♀️❌
mors my tyd ?
mis vir jou ?❌
ohh nee maar goed ??
shttttt drol ?❤️
nou sal jy nice wees en my se wie dit is ?
ek is defs nie maar jy kan enigetyd??? belowe ek is nicee ?
nee ❌maar chomma wat se jy ooit????♀️
hahah but fanks ??? my mamsie is my alles ?
skies ek vra hartlik onverskoning ?ek het eerlikwaar nie verstaan wat jy se nie baie baie jammer ?
wat se jy ooit?❌ kom jy los my ma uit die prentjie uit en as jy so graag iets van haar wil se dm my ❌ raak groot dckface
uhmm wel die vorige een tel nie so net met my baby???
ahmm??min worrys ?
as mense soos awkward is as jy met hul praat ??
uhmm ek soek 1 seuntjie ????
1. hy dink hy is baie sterk
2. hy hou van kroekette ??
3. hy praat in sy slaap ? dan maak hy my wakker en vertel my die helese stories en die volgende oggend weet hy van niks ??
4. hy het n sagte plekkie vir diere en babas ???
5. hy het onmenslike mooi bene ??
6. en 'n vrek mooi lyf ?
7. hy hou van melktert??
8. vrek mooi smile ?
9. hardegat se baas?
10. hy dink hys altyd reg
11. hy dink hy kan fight (ek wen hom altyd) ?
12. hy dink hy is baie slim?
13. goed in alle sport ? tot in netbal is hy nie te bad nie ?
14. hy en tokka het 'n goeie bond (my voëltjie??)
15. hy en my ma gang soms op teen my?
16. sy lag is soos die beste ooit?(dit maak jou lag)
17. sy grappies is gay?❌ maar hy dink dis baie snaaks ??♀️
18. hy is skaam aan die begin
19. hy het baie mood swings ?erger as 'n meisie
20. hy is my beste maatjie ❤️❤️❤️
21. ek gaan met hom trou??
22. jy kan hom altyd vertrou ???
23. hy gee die beste soentjies!! ?
24. hy weet van my as enigeiemand anders ❤️
25. ek vertrou hom met my hele lewe ??
26. HY IS MY ALLES ❤️❤️❤️
27. Ek kan nog baie aangaan maar ek sal dit eers daar laat ??
daar is baie ❌❌❌
oky chom vir jou ook??☝?
hahaha nee nee dis rustig don't sweat it ??? chill chom ????
??? haha ek verstaan ?? en ek weet self nie watse foon hy het nie ? greyling sin ?
'n nokia 2 ???grap man?
Huawei p10 lite but hoekom wil jy weet chom ??♀️
daar is heelwat goed wat ek wens nooit gebeur het nie maar sht happens se hulle ??♀️?
cute ?? omdat jou ma dit met haar skelmpie doen beteken dit nie ander mense doen dit nootwendig nie☺️?
en terwyl jy besig is om iets te soek ,in die geval aandag ??♀️maak sommer seker jy kry n lewe by dit ook?
fanks jy ook ??gaan groot !!
R1000000000 sal dalk genoeg wees ??♀️??net op n kar te koop en nice goedjies ??
Dit was vir n beauty and the beast shoot ding wat ek gedoen het???
ek is nie matriek nie ??gaan ook nie na een toe nie ??
gelukkeg is nie die woord nie ??ek is onmenslik lief vir hom en hy is lit my ALLES ❤️?? sal hom vir niks en niemand verruil nie!! BLESSED
johh?☝?this just made my day ? thanks for the beautiful words ?? you have a great heart !! stay beautiful xX
???dankie jy,, uhmm jys heel alright hey?
well fanks ?✨ jy klink heel alright
stamp hulle as ek netbal speel ??
johh dis vrek oulik maak my dag ???jys pragtig xX
gedeeltes van die Bybel???♀️
Niks waarom ???♀️
Jytou kyk hier ek dink meer jys die cool een hier ?✨?
Yaah matig en my ouers weet ?
Ohh oky dis baie oulik hoor ?
Akysh ? If you say so ??
Baie oulik van jou??
Ohh watse graad is jy??♀️
Wat se jy ooit ???♀️
1 January ❤️❤️❤️
Jinne ❤️❤️Dit het lit my aand gemaak ???damn ek is so dankbaar vir mense soos jy in my lewe ?Hartjie van goud !! ? Stay beautiful ??
Don't be a dood ???
Weet nie maak dit saak ???♀️
Baie ??♀️Omdat hulle rook maak dit mos nie van hulle 'n slegte persoon nie right??
Nee waarom??♀️
Uhmm iphone en samsungs ???♀️?
Uhmm wanneer wil jy hê moet dit wees ????♀️
Johhh ??ons praat letterlik oor alles + ons kan nogals klomp nonsins ook gesels ?? ??En ons deel alles met mekaar ❤️?
Awhh te oulik ?✨❤️Dink ek weet amper wie dit is, indien dit jy is much love ????
Min worrys ?❌
❌❌❌
Nee nee ek is die gelukkege een hier ?❤️
Lave you meer ??❤️
?❌
Sy 6de rugwerwil seer gemaak, gaan nou vir n CT scan ??? weet nie veder nie wag nog om te hoor
Ek is baie lief vir tiekie en weet sy gaan net vrugte pluk ?❤️?
Ek is nig nie seker nie ?Maar dink aan LLB regte of so... ??
Johh dit betekin regtig so ongelooflik baie vir my, baie baie dankie anon ? Sal graag wil weet wie dit is tho ?????
Uhmm nie eintlik gepla oor 'n foon nie ek is happy met die een wag ek nou het maar, sal nou nie nee sê vir 'n iphone 7 + nie ????
ekland sê baby ??Ken hom nie tho ??
Meeste van die goed wat ek al gekoop het ????
My favourite assfacee ???
Waardeer dit opreg ?belowe!!!
My liefie want geen geld kan hom koop nie ? (as jy vang wat ek bedoel?)
Jytouu hou op jok ek het geo lekker gemaak vir jou???jou kos het altyd my dag gemaak? #missingsdrol ???
Ek sal breek ??? en ek glo nie hy sal nie.. sal liewers verkies dat hy vooraf vir my se hy voel nie meer dieselfde nie ?? maar ek HOOP NIE DIT IS NODIG NIE ?❎?
Wel ek is rerig baie gelukkeg veral om in my baby se arms te wees of net saam met hom te wees, sy glimlag maak my dag en daar is niks beter om vir hom in my lewe te hê nie ❤❤❤ net om hom myne te kan noem doen dit vir my ??
Netbal & action netbal ??
Nee nee het dan my baby_G wat ek vir niks en niemand sal veruil nie ❤❤❤
My babyy om terug te kom???
Ek het klaar als wat ek soek ?❤
Hoe lank gaan dit vir jou vat om jou neus uit ander se sake te kry ? ? ons verhouding het niks met jou of enige iemand anders te doen nie ,, as dit jou so pla dm my of wag.. moenii jou tyd mors soos wat jy myne mors nie want ek gaan jou nie ant nie ??? raak groot man
Heel rustig fanks ? hoop joune was good ??
Yashhh?❤? ek sou sê vind uit but sjoe ek sal jou dan moet knockk ?
Bietjie van 'n bt ???
Die vakansie is net n bt ??my baby gaan weg op toer en as hy terug kom gaan ek weg op wp toer ✖❤? soo toer en gaan my baby mis ?
'Funny' pad af ? ?? yah soms ??? is ons almal nie maar partykeer nie? ??
Halurhh friendd ? wel soos wat ek so kyk dink ek meer jys die oulike een hier ???
Moet jy nie dalk jou rolkoek oefen nie??❤?
Nawhh dit is vrek oulik ???baie baie dankie gooi 'n dm sal graag wil weet wie dit is ??(kan net dink watse spesiale mensie jy is met 'n ongelooflike mooi hartjie) ?
My baby_G ???
88DD ?ek kon amper sweer dit het nie eintlik iets te doen met jou nie???
Dm my ou en vra hom?jk !! jys 'n mis?
Seniorbal ? en dan dalk merakies ?? en daar ?