1.6k
Replies
Hannn een van my heel gunsteling Gr11s❤sulke amazing meisie met die mooiste hart❤jys regtig n rolmodel vir ons Gr10s❤😂😁
awh maak jy my aand 🥺 dankiee ❤️ message my gerus, ek lovvee geselskap! 🤪❤️
Hoelank is jy en Zander al saam ? Julle is n oulike couple x
so 2 jaar & ‘n bietjie 🥳
Wat is joun gunsteling kelur
enige pastel kleur
Beste vak?
seker rtt of igo 📚
Is jy en calvyn baie close?
nee ons is nie baie nie
Het amal in die mb groep soos hulle eie beste vrienddin in die groep, soos wie is vriedninne in jul groep?
nee 🌺
Wat mort jy doen om n mb te word?
dit gaan nie daaroor nie, ons is net n groep vriendinne
Is amal in die MB groepie vriendinne? Hou amal van mekaar in dasr groepie?
wel ja ons is natuurlik vriendinne 😹 en ja eks mal oor elkeen x💋
Wie is nou eintlik amal in die mb groepie
ashley
lana
leriese
kaelyn
denisha
chante
megan
done
💋
Wat gebruik jy om jou fotos te edit ?🔆
lightroom
Top 5 meisies in Graad 9 of 6
graad 6? 😹
Wanneer was jou eerste soen en vry
😳🤷🏼♀️
Is falcon gay
hkm vra jy my?
Like dit ongelooflik baie hoe jy daai Biol Qooh ignore omdat jy weet dit is waar🤨
watse boil qooh?
Watse app gebruik jy om daai tumblr gifs te maak
vsco
Instagram name plz
@hannnn.xx
Watse foto Collage gebruik jy om fotos wat beweeg in te sit?
unfold
Beskryf jou droomman/trouman 🤓
- iemand wat my op hulle hande sal dra
- wat my ondersteun 24/7
- hy moet eerlik wees
- goeie sin vir humor
- wat elkedag saam my Binnelanders sal binge watch
Stasn jy vir SR en wil j dit graag he
ek staan ja, en ja dit sal lekker wees
Jou fav emoji?En hkm is dit jou fav emoji?
❤️ want ek gebruik hom die meeste
As iemand anders jou hart steel sal jy vir Zander los vir die ou wat jou hart gesteel het?
ek stick by my kêrel deur dik & dun ❤️
I love you
uhm, en jy is wie?
U don’t scare me at all
uh eks nie hier om mense bang te maak nie?
Hulle weet seker maar ek weet nie, ek mos nie in monnas om hulle te sien nie
Ek soek hulle name sodat ek kan sien of ek iemand dalk daar ken
ag vrek 😹 daars rrg n klomp van hulle.. wat wil jy so graag weet?
So wie is al die woere? Name asb
hulle weet mos wie hulle is
Jou qooh is maar stil
dis dalk net n goeie ding
Wies jou top seuns vriende in jou graad (graad 10) in jou skool (monument hoërskool)
love hoe spesifiek die is 😹
en seker maar al die woere
Jy was so gelukkig paar weke terug net so voor die Vakansie jyt so baie gesmile maar sien dit baie min is iemand uit jou lewe uit wat jou laat glimlag het of hoekom smile jy nie meer so baie nie(::);)(;
seker maar skool wat my so afbring
Het zander al by jou oorgeslp?
al baie
Het jy n klip geeet op die video
ek het jah
Wie is die persoon??
watse persoon?
Is daar een iemand wie jy mis en wens jy kan sien? As daar iemand is 👍🏻 En nie👎🏻
👍🏼
Hoe gaan dit met jou en z?
dit gaan baie goed dankie ❤️
Hoekom qooh me afhaal
dis net tydelik
Gunstelling movie?
op die oomblik midnight sun 🤩
Heyy kan ek jou raad vra asb dis nogal persoonlik
vra gerus
Iemand wat jy baie mis?
daars baie
Iemnd wie se chats jy mis?
🤞🏼maar net vriende
Have you ever been in a situation where you and a friend couldn't pee somewhere because guys could hear?
nee
Jyt vrek baie qooh’s al gekry 😨
en daars nog een nou
Gan jy oasis en na die kuier toe gan?
ongelukkig nie, eks by mabalingwe ✌🏼
Hgd met jou en Zander??
baiiee goed dankie ❤️
hkm het jy so moer baie k-way baadjies?
want dis koud? en ekt nie baie nie 😹
Wie is die Christiaan Delport ou wat jy getag het
my bestie 💖
Al ooit verneek op jou ou
nope
Is j en ju boyfriend gelukkig😅
ons is jah
Who then if its not zander👻
nou word die vrae in engels nog ook gevra 😹
Kan jy net eerlik wees asb- wat gaan aan tussen jou en Hoeksma ?
hoekom só nuuskierig?
ons is wat ons nog altyd was.
Okay as jy nie ant nie is dit seker nie vir jou ou bedoel nie;)
skies, eks nie heeltyd op qooh nie, jammer ekt lank gevat om te antwoord 🙈🤞🏼
Seker na jou ou;;
nee, nie na zander nie
Verwys die oreo koekies en zoo koekies na ouens;
nie in alle woorde na seuns nie
Ja is so is min dat net een hart gebreuk is maar concept bly gebroke hart vat langer om te herstel
Dis die slegte deel ja...
Wat nou van jou en Christiaan?
Ons is vriende, ek dink?
Is verstaande gebroke hart hou lank
Dis min dat net die een se hart gebroke is?
En hoe gebruik jy koekies as voorbeelde//
Want daars net spesifieke mense wat sal weet waarvan ek praat, en ek verkies dit so
Op watser plek is jou hart en watser plek is jou kop
Hart = zoo cookies
Kop = oreos
Hoekom sal enige iemand ooit hul kop volg 🤨
Want eks bang vir goed wat moontlik kan gebeur
Al is my hart op n ander plek dink ek my besluit/e is beter af so
Noem dan 4 van die foute😇
• Ek volg my kop ipv my hart
• Ek gooi mense weg wat ek eintlik nodig het in my lewe
• Ek besef nie wat ek het totdat ek dit verloor nie
• Raak te vinnig geheg aan mense
Grootste fout wag jy al gemaak het?
Daar baaiieee meer as net een
Hoekom mag ek nie””
Jy kan seker? Maar dis vreemd om so iets te vra.. ekt al baie gese die toekoms is nie in my hande nie en ek stick by dit 👀
Wat is Christiaan Delport van jou?
Een van my baie goeie vriende, maar soos wat hy se, was baie goed vriende
Zander jou “boufriend” is hy die regte ou vir jou’’’’’??
Hkm sal jy nou dit vra?
{As ek jou dm sal jy jou nom vir my gee}
Nope
Hoeveel kinders wil jy he?
Weirddd vraaggg
But 3
Eke sal met jou trou
Ek moet seker eers weet wie jy is neh? 😹
Hou jy van ed sheeran dat jy so baie oor hom post
Lowkey my grootste celeb crush 🤤
Waner kom jy huistoe?
Vrydaaggg 🤗
Is die zander in jou story jou nuwe kerel?
Nuwe kerel? Uh nee, nefie 😉
Kyk nounet hier..
Lekker en daar amiras? ✌🏼😌
Is jy en jou ou(die zander dude) nog gelukkig of baklei jul baie
Elke verhouding het sy ups & downs
Wat gan an tussen jou en zander
Same old same old
Jy en hoeksma? Wat is julle nou?
Wat ons nog altyd was
Toema vergeet daai boo daars duidelik nie meer so iets nie
❤️
Jy tag ni meer vi hoeksema op jou of in sig ni???
Hy is daar
Vakansie planne?
Maar net rustig wees
Mooiste ouens in jou skool en buite jou skool ?
Daars baie
Hkm tag jy ni meer vi zander?
Ek het?
Ek sal wat doen om jou myne te noem, Zander hanteer jou nie soos wat jy verdien nie
Dis sweet dankie x
Mooiste mens ooit❤️
Cuuttteeee
Al ooit gedink om n blog soos Juli Poeli te maak?
Jis nee mense like my nie só baie nie 😹
Fav Gr9 meisies
Ugh nee dis n paar
❤️🤞🏼jy beteken baie
Ahw 🥰 weereens, dag gemaak 🤞🏼
Watsss jou naweek planne mooiste dame?
Gaunteng netbal finals 🤞🏼
Het jy 2 oorgatjies?
Een in elke oor jah
Sorry if you expecting someone else
Nee nee ek verwag glad nie iemand nie
VIEW MORE