Visit this profile later to see if your question was answered.
Eintlik glad nie.
Kan ek ten minste iets kry?🤷🏼♀️
N clue dan?😹
ashhh.x_
Hoekom nie?🤷🏼♀️🙈
Dankie so baie!!💃🏻 Mag ek weet wie jy is?
Dankie baie🤞🏻 Wens ek kon weet wie jy is?
Baie complicated storie😹
Skool toer💃🏻🤞🏻
Dankie so baie🤞🏻💃🏻
Ek weet dan nie eers wie jy is nie? Message my?
Daars n klomp
Heel beste- Hannnaahhhh
-Kaelyn, Denisha, Lana, Done, Leriese, Chante, Megan H, Sidney
26 Junie 2019, Disneyworld😉💃🏻
Nee, daar is onderwysers saam
Ummh ek doen? En net so tussen ons, comments se niks oor n vriendskap nie.
Umhh verlief? Ek dink nie so nie🤷🏼♀️
shttt jy onthou my nog😧 gedog eks al lankal ou nuus🙄😹
Skies, ek gee nie my nommer net so uit nie
Jah?
Jah?
Jah
Dit sou beslis my gunsteling dag gewees het??❤️
Ek kan nie onthou wie het almal laasjaar witbulle gespeel nie??♀️
Jah??
Hoe weet jy?
My sussie se kas?? YDE??
Message my dan?
Dankie ??
Dankie baie?
Eintlik glad nie, maar dankie baie?
Eks nooit reg vir skool nie??
Eks 15 in Monnas???
Dankie???
Nope
Ughhh jy alweer?
Grappie krappie? jys my heel bestee maaitjie en definitief die beste huisman wat ek nog ooit gesien het?
Yepp, die hele vakansie??
Nope, maar hy is my Boetie??
Yep
Love you❤️❤️❤️❤️❤️
Sou as ek jou geken het?
Okay maar kan jy my nie dalk dm nie???♀️
Oraait??♀️? wie is jy?
Ummh dm my dalk???♀️?
Baie dankie?? Wens ek het geweet wie jy was, message my???♀️
Baie nice ou?? Altyd vriendelik??
Goeie vriend??
Jahh?
Jah?
My pa het my pakslae gegee toe ek klein was?
Umm geen volgorde nie??
Brotheerr
Rynard
Marco
Hennie
Waldo
Willie
Cois
Dis al waaraan ek nou kan dink??♀️
Dankie litch❤️ Love uou❤️
Trou mann❤️
Umm ek ken nie rerig baie nie, maar
Mienke
Danielle
Taryn
Jade
Kaylin
Deniel
Dis al waaraan ek nou kan dink
Wanneer?
Blou rivierrr❤️
Loveyou? sterkte vir jou ook x
Glad nie, waar kom jy daaraan???
Ek wil rerig nie?
Ek ken nie gr8 seuns nie??♀️
Meisies of seuns?
Ek ken rerig soos amper niks van hulle nie??♀️
Dankie dankie?
So so so lief?❤️❤️
Dankie tog vir die tuin?
Ek wou se huisman maar ekt geweet jy gaan kwaai wees?❤️
Jy weet ek gaan hierdie fight wen neh??
❤️❤️❤️❤️❤️
Nee, hannah is my beste vriendin??
Ek wn lana was net saam by n photoshoot??
Groot geboude bolyf is mooi, maar hy moet beslis ook bietjie aandag gee aan legday?
Watse graad?
Scroll af??
Ken glad nie die graad 8 ouens nie??♀️
Maar my nefie is daar en hys nice✨
❤️❤️❤️❤️❤️❤️
Agh ek mis jou ook so bietjie?
Trouman❤️❤️
Hys my nefie??
Umm ek speel soos al my hele lewe lank??
En ek is baie gelukkig???
My leweee❤️
Ek is só ongelooflik lief vir jou, bly altyd die persoon wat jy is❤️
Eks nie rerig so close met die graad 8,s nie maar??
Mienke
Taryn
Kaylin
Jade
En ek weet nie wie nog nie??
Ewhhh??
Grappie ?
Hys my heeeel beste maarjie en beslis een van die beste huismanne wat ek al ooit gesien het??
Ughhhhhhhh? moet jy nie soos skottegoed was of vloere mop nie?
Ons baklei okay??
Ek doen eintlik glad nie? gaan soek iets anders om jouself mee besig te hou?
Ek hoop so❤️
Defnitief my heeeeel gunsteling mens?