Visit this profile later to see if your question was answered.
Dankie! ❤️ Beteken so, so baie.❤️
Wow, baie baie dankie.❤️❤️ Ek waardeer dit so baie! ❤️❤️❤️
Baie dankie. ❤️❤️Hy was saam my op skool en ons was regtig goeie vriende deur al die jare. Dinge verander ná skool en dit het kinda net gebeur. ❤️
Who dis?
Hmm, as dit request word yeah.?❤️
Kan NIE verstaan hoekom word hierdie vir MY gesê nie. Still ?? soos dis nie asof ons beste tjommies of iets is nie. ??
Sê haar self.
Didn't.
Just wanted to breathe & take a break from social media & fakeness of people.
Only got Instagram again to promote a business I'm getting into & grow my own business one day.
Baie dankieeee ?
Harde werk. Dis al.?
Niks gaan gebeur oooooitt as ons nie BAIE, BAIE hard werk nie.
Geen shortcuts. Net deurdruk ??
?? boss lady to you.
It says "I am, because you were." With the date "1967-03-02" . It is for my Mother who passed away April 18th 2018. A tribute to her because I am who I am, because of her. ?❤️❤️
18. ? Turning 19 in 14 days. ?
? oh, okay.☺️
Trust, Communication.
And also you gotta be best friends who's working WITH each other and never against.
? wat bedoel jy
As jy vra of ek happy is, dan ja, eks baie happy thanks. ☺️
Oraait. ☺️☺️☺️
Okay? Hoekom word dit vir my gesê. Ek dink nie so nie. As jy ñ probleem het met haar, sorteer dit eerder uit met haar? ??
Nee?? hys ñ besigheids man. Hoekom ?
KLEIN KARIBA STUDENTE JOL.???
oupa Thomas Daniel Granfield. ??
Gunsteling moet wees Friends.
En ek is gehook op die oomblik op Gossip Girl. ?
My stiefma is ñ dokter en sy help net naweke uit by ñ groepspraktyk in Brits wat nie genoeg dokters het nie. So ek is haar ontvangsdame. ?
Nog nie. Nog 3 oor.?
Thanks.? Not sure i know what you're talking about?
Oh, okay. ? Honestly as jy weet dit is nie waar nie, moet jy rerig nie dat dit jou pla nie. Dis iets wat ek geleer het oor die jare. Mense gaan sê wat hulle wil om jou af te bring maak nie saak wat nie. As dit nie waar is nie, weet jy en jou Creator dit darem. En as dit waar is, is dit weereens iets tussen jou en jou God. Wat die res daarvan sê moenie saakmaak nie.??
?? wow, daar het nog nooit sulke stories rond geloop nie, gelukkig nie.
So eks nie gepla daaroor nie want dis nie waar nie thanks for the concern tho. ?☺️
Watse haters? Mense is nogal nice met my. En Jesus is my number one supporter. Ek notice nie haters nie. ?
Maar watse haters praat jy van? Van wat?
Almal is amazing humans. Jy hoef niks te doen om MY te impress nie. Doen als vir jouself en vir jou God.?? Maar eks bly as ek ñ motivation kan wees. ?
Whoa, eks jammer, 5 jaar terug is bietjie lank terug.. dm my dan praat ons?
?? as ñ dare, ja.
? wat is dié voor ?
☺️☺️ gonna need to know who this is before I just go on a pick-nick ??
People never post about their faliures. People never show how many photos they had to take before finding one that was "post worthy". You can tell somewhat of someone by the CAPTIONS they use. But not necessarily by what they post. I never make assumptions about a person just by looking at what they post. I get to know you in person before I can give my opinion. So yes, I feel a pick-nick at the dam is needed. ☺️
Wat? Sjoee. Ek en estian is al 6 maande uit en nog niemand het vorentoe gekom en gesê hulle wag vir ñ kans nie. So wie se skuld is daai nou eintlik ? ?
Ek doeeeeen ??
Are you riding? Say you'll never ever leave from beside me.??
Hoekom????? ??? Wtf.
? dankie. ?❤️
Baie dankie.❤️ Die lewe is moeilik, vir ALMAL. So om negatief te wees oor elke ding wat skeef loop, sal jou op die ou einde net bitter maak. God is good en so ook is baie dinge in die lewe.❤️ Dankie vir die mooi woorde.❤️
I was chilling with a friend I haven't seen in a long time, we caught up x
Wies jy even ??
Dankie.❤️ Ekt begin oefen en reg eet. Het net my hele lifestyle verander.❤️
This is so random. But no, I haven't.
Dankie. ❤️ Jo-Mari van den Bergh het my rok gemaak. Sys amazing.
???? my vriend? Nah
#hywas #kindhetsyballsinhaarhande
Okay ?
Wie? Ek kan nie rekenskap gee vir wat hulle doen nie? Ek probeer altyd my bes om nice te wees en nie onnodig met mense lelik te wees nie. En my vriendinne ook. Ek weet nie van wie jy praat nie, seker my seunsvriende, maar hoekom word EK aangeval vir wat hulle doen? Asb dm my.
Well daars nie ñ age restriction nie, so seker ja? ?
Dankie.❤️ Ek is! But ekt nog ñ baie ver pad om te stap en eks super excited daarvoor. Dankie so baie.❤️❤️
???
Baie dankieeee. ?❤️❤️❤️❤️ Wies dié wat my so mis? Message my asb x
Yes ??
Billie Eilish. ?
Hang obviously af van my mood.? Maar ek sal eerder Netflix & Chill ?☝? but ek hou ook van uitgaan en kuier. Hang net af hoe ek voel.?
Uhm, for some reason, mooi hande en nek?☝?
Maniere.
Hmm, ek sou nie vriende gewees het met die persoon as ek hul nie geken het nie? ?
But I guess ek sou vir Marcel beter wou leer ken. Hys een van my buddies maar ons het nognooit rerig mekaar baie goed leer ken nie. Which is a shame cause hys ñ lit persoon netso. ???
Hmm? ???
Dag gemaak.❤️ Baie dankie xx
Ek en Estian was en sal altyd baie lief wees vir mekaar. Ons is uit as gevolg van goed wat ek op my eie moes doen en goed wat met my gebeur het wat vir my te erg was om mee te deal terwyl ek in ñ verhouding is. Daar het ook so baie tussen ons gebeur en ons moes net vir so rukkie breathe van mekaar af weg. Hy was virseker my eerste liefde en 3 jaar is BAIE. Ek en hy altwee het baie verander vandat ons uit is en watookal gebeur in die toekoms, sal gebeur. As ons moet saamkom weer, sal ons. Vir nou het ek nog baie goed wat ek alleen wil doen.
Okay? So random haha but well done for you :)
Ken jou reriggg nieeee.
DM my gou asb. xx
Haha, what? No I dont do long distance relationships. And also, I probably dont even know you.
Randommmmm.
And I'm guessing your heart is ugly too, if you can make comments like that.?
Ek en sy HET in die begin bietjie gehak, maar elke meisie is maar skepties in die begin as haar ou n beste vriendin het. So ek blameer haar nie. But ek hou van haar nou dat ek haar leer ken het. ❤??
Ekt so baie favourite mense ek kan nie eers meer een uitsonder nieeeee. xx
En, yaaaaas ek eet pynappel op pizza. #HawaianBO
Oh my, daar was al sooo baie. ?En omdat hulle so weird was kan ek dit nie hier bespreek nie. Message my dan vertel ek jou. ?❤️
What? ?? Noo. Skiesie neh.
I have 3 of those. So it's a difficult question x
23
yo_dishanna_
? dankie? I guess? ?
SY dink ek hou nie van haar nie. So dis nie my probleem nie. ?
Praat met my op whatsapp, dat ek kan weet wie hierdie is x
Hierdie is flippen cute. ❤️ Dankieeee, wie ookal jy is. ❤️
Cookie dough. ?
Dis baie random.? Maar ek haat my hare, haha
Oë wat in jou siel in kan kyk, of dit nou blou is en of dit nou bruin is, maak nie saak nie. ?❤️
Naaaaw cuuute! ❤️❤️❤️ Dankie. ❤️❤️❤️
Nee. ?