profile img

Hanru

Hanru.Barnard

Don't be an asss... Be lekker

54 Replies

Mooiste girl in gr 10?

Ek weeti rerig nie ? daar is Baie.

Dm my dan sal ek meer spesifiek wees ?

Hanru.Barnard replied 2320 days ago

Planne na skool?

Ek gaan Ekonomie en Risiko bestuur by Potch na skool studeer ??

Hanru.Barnard replied 2325 days ago

hey jou $exy

Hi daar ?️

Who u ? ?

Hanru.Barnard replied 2327 days ago

Sal jy vir voortrekker meisies gaan ?

Jaaa eke sal ??

Hanru.Barnard replied 2335 days ago

Het jy n meisie ?

Ek het nie nee ??

Hanru.Barnard replied 2335 days ago

Mooiste Gr9??‍♀️

Uhmm ? in my opinie is dit Elray Bester ? maar daar is n hele paar ander wat net so mooi is

Hanru.Barnard replied 2363 days ago

Sal jy n graad 8 date

Nee n gr 8ie is bietjie jonk ??

Hanru.Barnard replied 2364 days ago

Ayyy budd?

Yodels...

Dm ?

Hanru.Barnard replied 2410 days ago

Mooiste meisies in ju graaad?**

Dis moeilik... Ons graad is vol klomp pragtige meisies ?

Hanru.Barnard replied 2412 days ago

Kry jy die jaar se graad 8s jammer? Gaan julle moeilik op hulle wees???

Nee ek doen nie rerig nie... Dit moenie vir hulle sleg wees nie .. hulle moet dit geniet ??

Hanru.Barnard replied 2412 days ago

Grootste vrees? ?

Jy gaan lag... maar n by ??

Hanru.Barnard replied 2431 days ago

Kan ek by jou DM's in glip? ?

Go 4 it?

Hanru.Barnard replied 2436 days ago

Is jy en Zacii friends??

Yeh ons is

Hanru.Barnard replied 2472 days ago

fave gr. 8? ????

Dis moeilik om te se... vra my self ?

Hanru.Barnard replied 2498 days ago

Vry dorikje lekker???

Ek sal nie weet nie ?‍♂️

Hanru.Barnard replied 2498 days ago
VIEW MORE