profile img

Hennie

Heny

Ask me anything you like anonymously

336 Replies

is jy picky oor wie jou follow en watse fotos jy like?

Nie rerig oor follow behalwe soos spam pages en daai stuff
En fotos ek like. Ehh nie rerig maar daar is iewers waar ek lyn trek tho?

Heny replied 2559 days ago

melandri was hjou 1st kiss

?????nee

Heny replied 2564 days ago

Dit was melandri eks seker daarvan

Wat?

Heny replied 2567 days ago

Who was ur first kiss?

Vir my te weet en jou om uit te vind

Heny replied 2568 days ago

hak jy baja af?

Nee sies

Heny replied 2569 days ago

u cuwte

Why???

Heny replied 2571 days ago

tot wnr is jy in Langebaan???

Gister

Heny replied 2572 days ago

hjy en kiara close??

Eh so so.

Heny replied 2572 days ago

gan jy plett rage toe?

Nop

Heny replied 2572 days ago

wat gaan jy di vakansie doen?

Was by langebaan. Nou maar net by huis en saam vriende chill

Heny replied 2572 days ago

gunsteling gr9?

Jy

Heny replied 2586 days ago

wanneer gaan jy my weer jaag in bo2?

Nee se maar. Kan nie rerig myself nooi nie, kan ek????

Heny replied 2587 days ago

leer / series kyk

SERIES daai is n dom vraag

Heny replied 2597 days ago

imke engelbreght/ mikayla knibbs ?

Seker maar imke

Heny replied 2597 days ago

7de laan / binnelanders?

Binnelanders

Heny replied 2598 days ago 2
VIEW MORE