303
Replies
Regrets?
As ek spyt is oor een ding is dit die feit dat ek te lank gevat het om te besef wat my waarde is en hoe lief ek vir myself is en dat ek nooit alleen is met God aan my kant nie. 💞
Wie is die cuteste couple in jou vriende kring in jou opinie?
Sjoh dis moeilik. Uhm ek voel almal pas op hul eie manier bymekaar, so ek sal nie juis kan kies nie. En basies almal is couples innmy vriendekring. 😂🙈
Jy is baie mooi.
Baie dankie waardeer x🥰
Van wie hou jy?
niemand x
Wie is jou beste vriende en vriendinne
Uhm het nie n lys nie, maar my super close vriendinne en vriende weet wie hulle is 💘
Wie is die niceste ou in Graad 11, vir jou????
Ek sou nie iemand uitsonder nie, almal is oulik!🙃
jy is baie mooi, T❤️
Awhh baie dankie. Seker jy is ook! ❤️
Cuteste couple in ouer grade?
Weet kinda nie watter couples daar is nie.😂
Single and ready to mingle?
Single, maar eh
Jy en wiann??
Goeie vriende x
Jou familie is die beste!!!!!
Haha dankie ek weet?
Wie is jou beste seuns vriende??
Weet actually nie x
Watcha up to?
Letterlik niks? ek is honger tho
Hou jy van iemand??
Nope x
Hoe voel jy oor make up?
Ek dra dit nie regtig nie, maar ek het nie n probleem daarmee nie en lovit om myself te make up, al lyk dit hoe sleg
Hardloop, gym of yoga?
As ek in die mood is sal ek enige van die 3 doen, anders weet ek nie regtig nie?
Ons moet n sleepover hou
Yes yes ?
Wat wil it eendag word
Miskien n radioloog, maar ek is nog glad nie seker nie
Gaan jy weg Desember? xx
Soos n naweek en nuwe jaar as my ma ja se?
Wie is jou beste seuns pelle
Wiann, ulrich, marli en lyla
Link in bio get it Bio Biologie wat ek more skeyf en nie ken nie en wat jy volgende jaar ook vat
Bahhahah jys funny?❤️
5 mooiste ouens in jou graad?
? sal bietjie moet dink
besties ??
Ehh message my eerder?
wat het jy sover die vaycay gedoen ??
Nothing much?
Wie is die mooiste ouens in jou graad?
Ehh
what the fck is qooh me even?
Bahahaha, basically iets wat jy gebruik wanneer jy bored is
Jy is rrg n amazing meisie en Jy waardeer die beste ou wat ju sla respekteer en Ni Soos hulle net aangana oor ju A$$❤️
Haha thanks
Is Kathlin en Louis nou al iets?
Nope, why do you ask??
Jy is sooo mooi x
Awhh thanks xx
Somerbal 2018??
Dit was baie lekker?
Jyt lekker hol ?
Kan jy ophou?
Jy is mos meisi mt die groot holl
Apparently?
Jy is flippen moiiiiii??????
Haha, baie dankie x
Wies jou gunsteling graad 9 seun en meisie?
Uhm, my broer en kathlin ? love actually almal though
Is jy, Lyla en Marli nog so close soos wat julle was? want ek sien deesdae net vir jou en Lyla saam by skool en op insta posts
Jip, onthou ook maar net die ding van instagram is dat wat jy daar sien is net n beperkte gedeelte van wat in my lewe aangaan en so ook sal dit net n beperkte hoeveelheid goed wys van met wie ek uithang en wanneer ek met hulle uithang. xx
Sal jy vir iemand nou 'n ****job gee
Nah
Jy is rrg super mooi Maar dinki jy besef diti en Daar is iemand wat rrg van ju hu
Aww dis oulik, dankie man, message my??
So hennie??
Dis nie hennie se qooh.me nie....
Low key so jealous op j?
Aww❤
Jy en henie pas bymekar di een is nt so gay soos di ander
Okay??
Downgrade van luka na hennie??
Uhmm, wag wat??????
Wie dink jy is die mooiste ouens in jou graad?
Geen idee nie
Hoekom is jy so obsessed met luka?
Hoekom dink jy eks obsessed met luka????
Maar is almal nie maar obsessed met luka nie?
Ek moet dalk gaan slaap, want ek is so moeg dat ek skaars regop kan staan. Maar ek gaan nie, so oh well nog ‘n dag van moeg wees môre.
Ek dink ook jy moet gaan slaap....?❤
Top 2 matrieks?
Die is maklik.. Luka en Hennie obvs
Iemand gepla met jou en luka (voorbeeldige seun wat jou baie van lewe leer)
Ja, ek weet nie eers hoekom nie tho.. ?
So noudat jy nie regkom by luka nie gaan jy vir ander opsies in matriek
Sjoe, hoe het jy geweet? Damn nou weet almal...
Jy weet duidelik nie marle en luka vibe nie back off!!!!
Nee nee ek weet, baie dankie...x
Luka kan seker ander vriendinne ook he though? ??
Vibe luka nie met iemand anders nie?
Vra hom ?x
Bly weg van luka af
Sozz maar nee???
Valentynsdag planne?
Geen planne nie?
Hoe word wet wipes gemaak??
Ek sweer ek gaan nog uitvind???
Mooiste ouens in jou graad?
Umm.. ek weet regtig nie. Gee eerder soos n lys van ouens en dan kies ek soos n paar?
Gaan jy en luka uit?
Nee lol???
Wie is jou rolmodel
Hennie obviously
Hotste matrieks?
Idk, dm my??
Wies jou gunsteling graad 9 seun en meisie?
Umm.. ek weet regtig nie, ek ken meeste en almal is baie oulik
Wat dink jy van Ulrich
Ken hom glad nie goed nie, maar hy lyk baie cool
Wat dink jy van Cayla Bester
Sy lyk baie oulik x
Sal jy asb met my somerbal toe gaan.
Wie is jy??x
sal j mt James somerbal toe gan as hy j vra
James henry??
mense wat jy die afgelope tyd mee closer geraak het?
Ek weet nie, daar is n paar mense x
Het ny al 'n date vir Somerbal
Nope.... en jy?
Sal jy somerbal toe wil gaan
Yes, hang af of ek n date kry tho x
Luka VDM?
Dude.. daai gurll is great!❤?
Bungee jump of sky dive?
Bungee dive ?
Vir watter grade is die somerbal ?
10-12 as ek reg is x
Wat dink jy van James
Hys baie oulik x
Christiaan Liebenberg
Oulike vriend??
Met wie sal jy somerbal toe wil gaan
Ek weet nie,gee nie so erg om nie.?
Which movie do you regret watching and why ?
IT... wasn't good
Ek hou van jou, maar ek weti hoe om dit vir jou te se nie soos ek is bang jy dink ek is weird.
Dis nie weird nie. Dis oulik x
Daars niks fout met jou ken nie
Okay, behalwe vir die dubblechin
Lief vir jou ook ❤??
Kareoke of dance off
Ek doen sommer altwee gelyk??
Hoekim eet jy so baieeee?
Want ek hou nie daarvan om honger te wees nie en ek is so baieeee honger x
MOOOOOOOI
MOOOIEERRRRRR!!!
Thyla Neetling?
Awesome persoon❤
Marlie Fouche?
Marli* en ja sys great❤❤
Sien jy jouself as n introvert of extrovert? ?
Meestal ekstrovert, maar ek kan ook baie gou n introvert word
Wanneer kuier ons?
Wanneer jy my dm x
Hey, you dont know me but do u want 2 play lego?
Jy le en ek go
Ek hou meer van Barbie speel?
Ek sal baie graag met jou somerbal toe wil gaan maar ek is bang dat jy gaan dink dat dit akward gaan wees. Dm my as jy weet wie ek is asb.
Hey! Ek weet nie regtig wie dit is nie, maar eks seker as ons mekaar goed ken of jy nie n awkward persoon is nie sal dit nie akward wees nie x maar dm my maar?
Wat verwag jy van jou somerbal date
Idk??
What's the rudest thing a guest has done at your house?
Umm, i don't invite rude guests so no one has really ever been rude
Beskryf die tipe ou wat jy wil hê eendag nie net persoonlikheid nie maar ook looks en tipe sport wat hy speel
Glad nie spesifiek nie ?
Umm, dit hang af van ou na ou, ek hou nie altyd van dieselfde tipe ouens nie. Die looks en tipe sport maak nie saak nie, dis n bysaak.As jy regtig soos spesifieke stuff soek, dm my liewer x
Komaan daar moet iemand wees wie jy wil he jou moet vra
Ummm.. nee ek weet nie ?
VIEW MORE