391
Replies
Wat praat almal deesdae van jou en christoff? Is julle 2 saam?
Nee ons is net vriende sover ek weet?
Wat het julle gisteraand by shenanigans gedoen? Nie bietjie jonk nie?
Nie gekuier nie, net n vriend kom groet?
Jy is beeldskoon dame?
dankie jy❤
What is something that actually offends you?
dunno
Watter ou is jy sover die spuitste oor?
Niemand want almal het vir n rede oor my pad gekom behalwe vir een wat die dec amper alles opgemors het vir my.?
hoekom like niks van die graad 9 meisies my nie? ?
As jy my se wie jy is, sal ek jou seker kan se hoekom.
ek dink jy's rêrig stunning verby?
dm my dan se ek jou of jy ook is x
Jy ken my nie ... maar ek weet van jou wys hoe popular is jy nehh ??? dis soos weird ek weet neh maar jy is mooi en soos ek hoor van jou is jou persoonlikheid ook goed ? ek sal j beter wil leer ken as vriendinne ??
Dm my asb en baie dankie❤
Sal jy ooit vir n jonger ou val ? ?
Well mense kan nie rerig gevoelens keer nie so ja dis moontlik seker
Fok wat die mense viju se jys als
Waardeer??
Jys so erg vol kak as dit by ouens kom
Dankie❤
So jy vertel die hele wereld van jou liefdesverhaal? Interresant.
Wats fout daarmee? Iemand het my n vraag gevra toe ek antw ek net die ding eerlik?
What are you good at ?
Nonsens praat?
Fave song?
idfc-blackbear?
Hoekom is jy en Justin net ewe skielik so uit mekaar se lewens gewees?
Dit is my skuld gewees?
If you could reach into any movie and pull something out, what would you take?
Channing Tatum?
Vir wie kan jy alles vertel?
Dumbo❤
Hoe het jy uitgevind dat Justin trek ?
Wat trek hy?
Top drie graad 9 seuns pelle in Oakdale?
Creflo
Sybes
Thomas
Jys vimy baie mooi ??
Dankie x dm asb
graad 9
Bennett
Jandre
Ruben
Tristan
Tersius
Xander
Auburn
Abre
Ronnie
Jakes
Beste 10 Outeniqua ouens?
Watte graad?
How are you feeling right now?
Nie so lekkuh nie
Top 10 gr.9 oakdale seuns?
Creflo
Blayne
Thomas
Sybes
Gerdus
Matthew
Bomma
Hansie
Hendrik
Het net 9?
Beste jol ooit?
Nie jy nie so moenie stres nie?
En asit Zac Efron is
Nie eers hy nie?
What are you sick and tired of?
Eksamen en sommige mense?
Is jy n universiteit?
Want jys aan die brand!!!
Ek weet ekt gebrand die naweek okay?
Soen my ?
Whatsapp/Dm my x
Jou nr $exy,? Boudjies
Kry eers my naam reg?
Slette in jou graad?
Noem eerder nie name nie?
What are you looking forward to in 2017?
allessss
Weet jy wie die is??♥
Nee?
Hoekom is jy en Justin uit?
Complications gehad.
Daai was ngals af van Justin om daai op sy qooh te se neh?
Ek worry net nie meer nie, ekt lankal ophou probeer goed fix??
And on tonights 8 o clock news just in, ineke hou nie meer van justin nie?
is dit iets nuuts?
Beste gr9 meisie vriendinne?
Eyebrow squad en Girlsss❤
gunsteling gr 9?
het nie favourites nie?
Gunsteling grd 8?
nie jy nie so moenie worry nie?
What makes your life worth living?
Food and knowing that God died for our sins❤
Paintball match later ? ?
funny much?
Heyyy♥
hello wie ever jy is?
Dtyshjssfhjhfddfghj
K bye
How was the year 2016 for you , so far ?
not te lekker?
Toemaar ek ook
Wt is jy ook?
Jys dom
Hoe de hell sal JY weet waar my IK vlak is?
Kom eet my brood
Is dit wit of bruin brood?
What's your snapchat
ineke_588
En meisie beste vriend?
Tonelle?
Beste seuns vriend?
Rubennnnn?
What's the dumbest rumour you've ever heard about yourself?
teveel?
Vir my is jy bonatuurlik mooi ♡
dm my?
Ek hoor jy en Ruben het blykbaar die naweek n oomblikkie gehad?
watter tipe oomblikkie?
Is jy nube?
nee eks nie noob nie
Hou jou bek, ooohhhhhh
gaan se dit vir chubby man
Net ek vang ons inside jokes
want dis n inside joke duhhj
Jys my pel
my eerste, my tweede, my yster jong
Toemaar ek ook
weet dit ook?
Im no weatherman but you can expect a few inches tonight
Nee dankie?
Ruben?
Net n baie goeie vriend?
What's an instant turn off for you?
Mense wat laster.
Ouens wat dink hulle kan enige meisie kry en doen wat hulle wil met die girls.
Wanneer iemand my ignore vir geen rede.
Jy en Ruben?
Close vriende, dis al x
Mens wat jy die meeste mis op die oomblik?
??
Wat sien ek op Chane se qooh?
Seker haar vrae en replies?
How did you meet your best friend ?
Was laasjaar in dieselfde klas?
Girl baie mooi gespeel vandag? eks is positief jy sal span kry?
Dankie vir die support maar ek twyfel?
What was the best decision of your life?
Om oor te gee aan God❤
En op hou om te gee oor mense se opinies oor my en my besluite?
Hkm klap dinisorisse nie hande nie?
Seker omdat almal klaar dood is?
hoe sal jy n ou los?
Jy weet hoe??
5 mees belangrikste besittings?
Bybel
Bed
Koskas
Klere
Foon
Een ding waarvoor jy oneindig dankbaar is?
n nuwe dag want dit gee jou n kans om elke dag jou lewe beter en beter te lewe en foute regtestel?
op watse manier sal jy n ou los?
op n manier soos n normale meisie sou seker
Leka man leka????
Jaa jaa?
Mis jy vir Justin?
Geleer om aantebeweeg van die verlede.
What will your child's name be ?
Naveah?
Wat dink jy van Justin en Anorine?
Ek ken haar nie maar sy lyk na n amazing persoon so eks bly Justin het weer n great meisie soos sy gekry en dat hy weer gelukkig is, want dis al wat saakmaak, so eks bly vir hulle?
Baby❤️❤️❤️❤️
dink ek weet wie dit is❤?
Only fools fall for you?
dankieee?
VIEW MORE