556
Replies
jys My fav mensi nellie??~E
Estinétjie? ❤️❤️❤️
Iemand in oog ?
Dit sou seer wees though ?
Gaan Sybrand en Nika uit ?
Nee
Gaan Inke en Rano nog uit
Nee.
Ek dink jys my baas
Wat? ?
Mooiste meisie, met die mooiste smile en nog persoonlikheid daarby... Nie gedink dit bestaan nog nie❤
Awwh my word, baie baie dankie x
Dm my asb dat ek persoonlik kan dankie sê ❤
If beauty were time, you'd be eternity?
Die is sooo oulik ❤ baie baie baie dankie ❤
Ek ken jou nie, maar jys virmy beeldskoon ?
Baie baie dankie ❤
The secret to a good friendship is... ?
trust and communication ❤
Is jy al na kwaggas se matriekafskeid toe gevra?
As jy nie is nie, asseblief kom saam met my. Ek sal dit baie waardeur ?
Nee, eks nie gevra nie.
En dm my net ❤
Wat is die moeilikste besluit wat jy al ooit moes geneem het?
Dat die seerkry en die wag nie die moeite werd is nie en dat aanbeweeg 'n beter opsie is
Jou tande is soos perfek hoekom kort jy draaidjies?Wat is fout?
Dm my ❤
Oakdale matrieks?
Ooh nee, ek kan ook nie daar kies nie ?
Outeniqua
Ooh jitte nee, ek sal nie kan kies nie ?
As j net een mag kies ?
In watter skool?
Gunsteling matriekseun ?
Daars baie
Is jy em Henco nou saam?Wees eerlik asb. Wil jou graag iets vra as julle nie is nie!!!?
Nee ons is nie saam nie ?
Is jy al gevra vir die Oakdale dans?
Nope ?
Wats op jou tande so silwer ?
My plaatjie
Hoe lank is jy
1,6 dink ek ?
MOS Cuteeee!Jy en Henco❤
??? uh dankie?
Tonelle... jys ń fave. x
Anonymous... jy ook x ❤
dink jy om in gr8 te wees en met n gr 10 uittegaan is okay
Ja, dis seker jou keuse, maar ek dink dis okey as die meisie die jonger een is
Nellie eke mis jou ??
En ek vir jou ?
Sharl enso jy se??
Cotton on enso jy se?
Gaan jy hier bly of kom jy net vir die dag?Asseblief reel om te bly vir die week.?Jy is beeldskoon en sal jou graag beter wil leer ken!
DM my en en bly tot Woensdag ?
Kom jy KKNK toe???
Yess, more is ek daar ❤
Was jy al ooit verlief? Rerig verlief? Ouens val soos vlieee vir jou maar jy sien niemand rerig raak nie. Why?
Ek was al verlief ja ?
Dankie vir die help van die verkiesing vandag?? Sharloo
Uhh groot plesier, black is the way to go, maar pink is 'n wenner ??
Why are you single?
Why not?
Haha as jy maar net geweet het wie ek is neh ?
Ek wens ek het geweet ja ??
Ek love jou ?
En ek love jou ♥
What is one thing you know if you stopped doing, you would save so much money?
Live, but i'll try not to stop that ?
Iemand in die oog?
Sou dit nie seer wees nie? ???
Franco Oosthuizen???❤❤❤
Wat van hom?
What could you talk endlessly about?
Sleep ?
Hoe was die bal vir jou??
Baieee lekker ??
Sal jy met my trou, Tonelle?
Dit hang af hoe groot die diamant is ?
Dink jy Franco is $exy?
Ek hou nie van die woord "$exy" nie.. dit klink so goedkoop ?
Hkm was jul nie by imagine nie ?
Niemand van ons kon nie ?
Gaan jy en jou friends imagine toe ?
Nope
I look at you and see the rest of my life infront of me!!!❤❤❤
Oulik ❤
Nou hoe kan ek dt in die hande kryy
DM my
Wat is jou gunsteling song?
Love van Lana del Ray
Is en jy Fikkie iets ?
Net vriende ?
Ek eerste gevra?asbbb x
Ek gaan nie my nommer vir jou netso gee nie.
Wie is die belangrikste mens in jou lewe?
Frikkie ❤
Watse skool is jyy? X
Kwaggas
Mag ek dalk jou nommmerr kryy?xx
Dm my x
Gaan jy saam Fikkie Ball toe???❤
Yess
WAAR HET JY DAAI GOUE ROKKIE GEKRY ?? EK SOEK MY LEWE LANK AL EEN ?????❤
Dm my x ?
Hoe kan mens jo follow op insta
tonelle.alberts
Saam met wie gaan jy jnr Oakdale bal toe ?
Ek gaan nie
Happy Birthday Tonelle Alberts ❤
Dankie Anonymous ❤
Why are you happy today?
Why not?
What's the most overrated thing ever?
Valentine's day
So jy is nog nie gevra vir die Oakdale jnr Ball nie?
Nope
Na watter danse toe gaan jy almal ?
Nog net Oakdale Senior ball... ?
What makes you instantly like a person?
Their toes ????
Gaan jy senior oakdale ball toe?
Yess ?
Glad nie om lelik te wees nie, maar wat is die blink goed op jou tande?
My plaatjie ??
What do you do when you see your ex at a small party holding hands with his gf thats one of your friends
Who are you talking about?
Is jy al gevra vir die Oakdale ball?
Nope ?
What is your secret to maintaining great friendships?
Just be yourself ❤
Geliefde soek jy nog jou ring?
Asseblief? ?
Is jy seker die new years kiss was nie Estian nie? Is julle nou saam of wat??
Of wat ??
new years kiss gehad?
Ja met Frikkie?
Vanaand storm dit in my hart, en jy is die reen❤
Die is soooo oulik.. ❤❤❤
What's a big turnoff on the first date?
I don't do dates
Tonelle, jy is regtig awesome meisiekind. Dankie vir wie jy is. ❤As ek so na jou kyk weet ek dat ek die res van my lewe saam jou wil spandeer, al sien jy my nou nie eers raak nie.
awww.. jy het my dag nounet gemaak x ❤ die is mal sweet x
I want you to be happy, BUT I want to be the reason?
die is mal oulik ❤❤
Ek besef dit is n sonde om iemand te begeer, maar ek begeer jou,Tonelle Alberts. Jy is beautifull en alles wat n ou in n meisie kan wil he!!!
die is oulik x ??
sê my net wie jy is x
Frikkie is my kind en ek is sy pa...
Ek is die creator van frikkie en sy vrou.
uhhh jy is verkeerd. Frikkie is my teddie ?
Jou tone sit my aan
ek weet wie is die ?
Wat is jou insta naam?
tonelle.alberts
Can I lick your feet?
nee
What is something that actually offends you?
people say to me that i've got ugly toes
Tonelle jy is so so so mooiiiii en moenie jou steur aan jaloesie nie . Jys so oulik maak nie saaak met wie nie jys altyd nice en eks trots om te sien dat n meisie van jou ouderdom so groot Christen kan wees .Asbbbb!!!!!!! bly net só .... ???
ek waardeer die soo baie..❤ ek kan nie genoeg vir jou dankie sê nie.. jys n amazing mens, eks amper doodseker daaroor x ❤
Het jy n new years kiss?
???
Tonelle jys real ?? Jy gee nie voor nie en dit wat j se is jy,jy is nie so fake soos die meeste van die meisies in jou graad nie ... elke ding wat j doen kan mens sien jy is n groot christen ?
awww shoe sooo baie dankie, regtig, ek waardeer dit soooo baie ❤❤
Tonelle, moenie jou steur aan jealousy nie. Jy is een amazing mens. En heeltemal oh yes... heeltemal reg met hoe jy jou ouderdom uitleef?Kort defs meer van jou dan sal die wereld n beter plek wees!?
daar is my 2016 nouneg gemaak. so baie dankie ❤
Ek hoor Estian Potgieter jol lekker ?
waar hoor jy dit?
Hoe oud is jy ? Oh nou gedra jouself so , skat
aai man.. jaloesie is darm 'n lelike ding..
Oh my fck ma jy's ann Tonelle?
uhhh dankieeee ❤❤❤❤
Estian Potgieter ?
Wat van hom?
Wie is jou crush?
Definitief Frikkie ?
Sometimes you fall in love with the most unexpected person at the most unexpected time.. Tonelle eks mal oor jou!❤
❤ dies so oulik
Asb whatsapp of dm my x
Kan jy myne wees??❤ Ek belowe jy sal nie spyt wees nie...
Uhmm wie is jy? ?
Meisiekind, jy is beeldskoon... van binne en buite!
Aww sooo baie dankie xx
Asseblief dm of whatsapp my xx ❤❤❤
VIEW MORE