profile img

Rochelle

Its_me_Rochelle

Heyy there pretty stranger ❤️

286 Replies

Nope nie verkeerde persoon nie. Daar is min mense so mooi soos jy. En wel jy het n bonus paket wat mens nie elke dag kry nie jy is mooi en het n stunning persoonlikheid ??

Awww ? Ek neem aan jy is een van my close-ste maaiQs ? Baie baie dankii ,, jyy maak myy aand ?

Its_me_Rochelle replied 2242 days ago

I miss you so much

Seker ek mis jou ook ???

Its_me_Rochelle replied 2242 days ago

Why are you so beautiful ????

Damn bro - Verseker verkeerde persoon ?

Its_me_Rochelle replied 2242 days ago

instagram details ??

Gebruikii mee insta nie ?

Its_me_Rochelle replied 2242 days ago

Love you BbG ❤️

LoVe ?

Its_me_Rochelle replied 2242 days ago

Why do you support NZ in rugby but not your home country?

Cuz NZ is the best ,, I like hard rugby ,, SA players are weak ? But if the Bucks play any other team ,, I support the BOKKE ?

Its_me_Rochelle replied 2262 days ago

Wat maak jy die naweek??

Umm gaan seker rivaa tu ??

Its_me_Rochelle replied 2262 days ago

Haha same! What ticklish spots would you go for and in what order?

I have no idea ???

Its_me_Rochelle replied 2263 days ago

Gunstelling kos?

Pizza ? Chips ? Burgers ?

Its_me_Rochelle replied 2263 days ago

Jou nuwe friende sirkel?
Hoekom hulle?
Hoekom so baie nuwe mense?

Yass ,, dm my maar ,, maar jaww hul was basically al mense wat my support het tu ek my chommies verloor het ? Want ek ‘n nuwe mens so ek wil vir almal ‘n kans gee ??‍♀️?

Its_me_Rochelle replied 2263 days ago

Wat sal jy kies? Soos as n tipe date?
N fliek by die movies?
Of soos fliek by jou huis?
En hoe sal jy wil hê moet dit afspeel die gebeure

Gebeure ... Umm soos ek nie ‘n girl wat op my eerste of 10de date al sal soen of vry nie ,, jaww eks weird ma ek verkies dit so ,, en jaww dis ook waar die “gebeure” stop lol ,, en jaww soos ek al gesê het ,, ek sal love as die aand met food begin

Its_me_Rochelle replied 2263 days ago

Wat sal jy kies? Soos as n tipe date
N movie by die flieks?
Of n movie by jou huis?
En hoe sal jy wil hê moet dit afspeel of soos hoe moet dit gebeur

Huis ,, okay so ek is ‘n group mens ,, sal my chommies saam nooi ,, sal dan net by die ou sit ,, ma soos jaww dit moet seker afspeel soos wat dit moet ,, ek isi iemand wat soos goed vooruit sal beplan of pickey sal wees of iets spesifieks soek nie ??? solank as wat daar net kos involved is , is ek 100%?

Its_me_Rochelle replied 2263 days ago

Wat sal jy kies? Soos as n tipe date
n Movie by die flieks
Of n movie by jou huis
En dan hoe sal jy wil hê moet dit wees

‘n Movie by my huis ,, ek meen brah ,, dan kan jy eet en praat soos jy wil ? umm seker iets soos ‘n massive,cozy plek met baie blankets (ek love blankets ?) en kos ,, baie kos en koeldrank ,, niks romantic nie tho ?

Its_me_Rochelle replied 2263 days ago

Mooiste meisie op Instagram wat jy follow ?

Umm joh ,, almal is ewe mooi ,, soos daar is iets aan almal wat hulle mooi of special maak ??

Its_me_Rochelle replied 2263 days ago

Het jy al iets met iemand aan soos n verhounding? Indien ja. Wie?

Umm ja brah ,, Kos ??

Its_me_Rochelle replied 2264 days ago
VIEW MORE