Visit this profile later to see if your question was answered.
Hahah dankiee
Jinne jinne🤪
Nope x
Eks 11B en yess hy is x
Ekt ‘n ou baie dankie✋🏻
Nope
Dit was ‘n kuier gewees💘
Dit was lekker om almal weer te sien, mar ook weird want dit voel akwies sonder Willem😂 Mar dit was andersins lieker❤️
Iphone 7 en soos 4/5 maande terug
Een van my vriendinne het my voorgestel aan hom toe hy net in die skool ingekom het in ek dink Februarie daar rond
hy was my eerste span crush hehe
Wel...
Dood nigter🙃
Ek sê rerig min dm my tho, so sure go ahead
Sê dan vir jou vriende as hulle kan uitdeel moet hulle kan vat🙃
Gevibe vir amper 2 maande (middel augustus - einde september) en gan al ‘n maand en ‘n half uit (vanaf 1ste oktober)😌
Al my vriendinne is my beste maatjies🥰
Daai kan ek ongelukkig nie namens jou beantwoord nie. Dit hang af van persoon tot persoon. Almal se boundries verskil😌
Iets wat jy moet verstaan, JY is nou sy meisie. Jy kan nie jouself vergelyk met sy ex nie, want julle is 2 verskillende mense, dis 2 verskillende verhoudings en hyt JOU gekies! En yess asb dm my, dan praat ons verder x
Oee hierdie is juicy😏
Dm my, dan kyk ons of ons ietsie kan uitwerk🤪
Awh die is so cute🤪
Dm myyy eks altyd keen vir nuwe maatjies x
Iemand sal nie net sulke goed kwyt raak vir geen rede nie, verstaan? Ek justify niks nie, al wat ek sê is, die wiel draai😉
Oh yess x
In enige verhouding gan jy vassit oor goed, belangrikste ding is dat jy dit móét uitpraat en nie net ignore nie☝🏼 jy moet net besef wanneer dit TE erg raak, want dit kan lui tot ‘n toxic verhouding x
Haat is ‘n super sterk woord☝🏼
Hahahah sterkte, my ou kom saam🤪😉
Hy visit nou eers bietjie sy fam x
Nopes
Of course jah?❤️
Ohh yessss???
Daai is sooooo lank terug??
Ken nog nie so so good nie, but hy lyk heel oulik??
Love die spelling van ny naam hoor??
En dit sal nogals help as ek weet wie die is?
Hmmm kyk wie is nou nice??
NASFWG✌️
Nah jokes
Hang af wie die ou is x
Hos kykie brah, kan jy leer hoe om ordentelik met 'n meisie te prt?
Ek hou nie daarvan om te sien hoe mense rook, drink en mal goed aanvang nie. Mense vang strooi aan by sulke kuiers, en ek wil mie myself geklasifiseerd he met almal wat daar was nie❤️
Eke was manet nie lus om lank daar te bly nie x
Was vroeer huis toe x
Dankieee x
Jys oulik❤️
Hmm nogals?
Hmm wel nie een waarvan ek weet nie, mar sy kan dalk enetjie wegsteek daar iewers?
Byeeeeeee
My hartjie is gebere beb❤️?
'n Flippen groot een
My vlug is oor 20 minute??
Nope❤️
Dm haar as jy interested is?
@misha.kuter
Jy bedoel seker *ek
Uhm ek weet nie wie jy is nie, so ek sal nie kan se nie?
Uhm, Ja??
Yes x
Ek weet nie wie danny is nie, so uhm definitief misha?❤️
N
E
E
Vertrou net dat God vir jou die regte een sal stuur❤️ Geduld is key x
What a cutie❤️
So fricken baie lief vir haar x
Nope❤️
F. R. I. E. D. S??
&
Pretty little liars❤️
Faliciaaaa???
Deur net 'n sonneblom emoji by te sit, weet ek exactly wie hierdie is?
I love you❤️❤️❤️
Dankie babe❤️?
Awhh
Damn
Jy is flippen oulik
Like
Damn
Sho... Wil jy rerig weet? ?
Tequila
En ons moet gou 'n bynaam vir my ander 6 miljoen mans kry?
Waardeer dit baaaaie❣️
Want jys dom
Oh dayum??
My all time fave. Ek dink ons moet ophou mense DM? Super lief vir haar❤️ "thats my friend"
Want al die mooi ouens speel dit.
Jokes
Want ek wil eendag met 'n rugby speler trou...
Scroll?
Matriek outjie in my skool
First team rugby
Oky? Wat daarvan?
Wel ek dink paar van hull is mooi
Dankie❤️ Dis so cute x
Dankie babe❤️
Nee.
Jokes doggo, jahh ons is❤️
Oh my fricken soul, nee nee ek dink ook nie so nie, ugh hy bly $exy tho?
Inst inst, ek gaan haal my rok oor more?
Ek ken hom nie SUPER goed nie, mar hy is altyd vriendelik?
In my klas, hy kan flippen goed kitaar speel en sing, jahh... Hys nogals cool?x
Wie is dit nou weer?
Kom ons begin:
Oms, ek kani eers met haar $exyness deal nie. Vodka is haar man, wel ons werk nog daaraan, mar eks klaar besig met die trou reeling. Sy is legit die beste ooit, ons mug cakes is die beste, en ons indoor movie theater, eks super lief vir ou Zettie B??
Matriek
Eerste span rugby
Nogal mooi?
Manet soos my favourite mens in hierdie hele fricken wereld, no big deal?♀️??
Letterlik die fricken snaakste mens ooit, soosin letterlik... Sy is letterlik my spirit animal, ugh eks so lief vir haar?
Ek ken hom nie goed nie, mar hy lyk super ordentelik, en volgens meeste mense, is hy oulik x