500
Replies
Jy is so my rolmodel ??jou hokkie is ? daai blou oë ???
Oms. Hierdie maak my dag ?
Swd gekry die jaar vi hokkie?
Nie gegaan vir proewe nie...
mors v. tyd en geld.?
Is julle n goeie hokkie team
Great❤
Hoekom block jy sommige mense op instagram en van jou whatsapp story af en so
Want eknstel nie belang in wat in hulle lewe aangaan nie?
Ek wonder wanneer jy gaan besef dat Corbin jou al te seer gemaak het en jy beter kan doen as hy
Neveerrrr?❤?
Ek verstaan nie hoekom corbin jou sou seermaak nie. As hy net geweet het hoe bevoorreg hy is om n meisie te he wat so goed doen, en nog tyd maak vir hom?
Lucky guy
Dankie, hy maak my nét gelukkig tho?
Watse oefeninge het jy gedoen
Like hardloop?
Watse hartbreek
Watse oefeninge
The Present is mor powerfull now, than the past was then ?
Jut n fokken $exy A$$
Thx
Whaaat
Jys letyerlik ky rolmodel in hokkie!!!
En die mens wie jy is
Hierdie maak my dag ?
Hoe lyk julle eerste span hokkie en wie is nuut in die span behalwe gr11?
Almal wat nuut is is graad 11?
Corbin cronje?
Meer soos : liefde van my lewe ❤
Hou jy even nog van corbin
Nee ek hou lankal nie meer van hom nie ?
Eks nou lief vir hom❤
Hoe lank is jy en corbin al saam?
20 Maande ?❤
Dink jy Corbin sal ooit op jou cheat?
Nope❤
Sal jy ooit op Corbin cheat
Nooit in n miljoen jaar nie ❤
#strong?
Reply jy op dm's? Van ouens wat jy ni ken ni
Yes...
Hoe het jy jou lyf so gekry
Baie harde werk
Met n bietjie hartbreek tussenin?
What are you sick of trying to explain to people?
Wanneer om te blyen te fight, en wanneer om net te gaan en te sê "nout ek genoeg gehad"
Ek kanndie pyn in jou oë sien, maar almal sien net diengeluk in jou glimlag raak
Ek is gelukkig.
Heyy smexy❤️❤️❤️❤️❤️ @corbin
Heytooo❤
Who is the most famous person you have met?
Austin smith
Is j9u hart al gebreuk, en hoe isbdit gebreuk?
Ja...
Uhhh.. so ?
Hie lank gaan jy en Corbin nog hou
Tel virewig? ❤
Jy lyk kak $exy in jou swartbaadjie. Verdien dit so baie
Thenks!
Wat het jy teen die koshuis meisie ??
Wie op aarde is die koshuis meisie?
Daars about 120 van hulle ?
Have you ever been in a situation where you and a friend couldn't pee somewhere because boys could hear?
Nee... ek was al in daai situase.. maar who cares as hulle hoor ?
What's the rudest thing a guest has done at your house?
Die bobbejaan agter die berg gaan haal @corbin
Het jou vandag by Heroldsbaai gesien?
Yeah
Soos watse goed alles, wnat my ou verjaar amper en ek weet nie wat om vir hom te gee nie
Ekt 16 pakkies oreos gevat (want hyt 16 geword) en op elkeen n rede geskryf hoekom ek hom liefhet, wn 2 swembroeke van cotton on... en baie chocolates en oorfone en n koppie met hugg in a muggs in en n lang handgeskrewe brief
Jana?
-
-
Ek mis jou jinnnneeee!!!!!
#lumster
Ek mis jouuu
Wat het gebeur met Ruben ?(op jou ou se status op instagram)
Hys oorlede in n kar ongeluk❤
Groot seer in ons almal se harte
Wat het jy vir corbin vir sy verjaarsdag gegee of waarmee het jy hom verras
Soos... baie goed ? idk
Glo jy in liefde in eerste oogopslag?
Want ek dink dot het gebeur toe ek jou sien...
Nee? ek glo liefde word gebou uit n vriendskap uit
As corbin weer op jou cheat sal j hom los?
No comment
Wat as ek verloef is op jou maar corbin is in my skool
Dan moet jy oor my kom x
As ek jou soen sal jy my terug soen
Seker nie ?
Jys letterlik die mooiste mens wat ek ken?
Jys letterlik die oulikste mens wat ek ken xx
Chanté le hoer?
Chanté le Roux*
Hoe kry jy dit reg om altud nice te wees met alaml?
Want ek weet hoe dit voel as iemand NIE nice is nie?
Jy lyk deesdae soveel gelukkiger... wats jou secret?
Liefde ?
Jys my rolmodel eendag gaan ek ook so goed hokkie speel
Jys my inspirasie ❤
Het Corbin al op jou gecheat... ek hoor daars stories hy het
I put the past where it belongs- in the past ?
Jy en corbin us super cute saam. Ek love julle
Jys cute ❤ dankieee
Sal jy iemand anders as Corbin vat terwyl julle uitgaan?
Nooit in my lewe nie!
Kan ek jou van agter af stamp?
Nee.
Jyt n fokken lekker lyfie
LYF*
Geluk met die EERSTESPAN!!!! Jy verdien dit
Dis nie eerstesoan nie, dis net oefengroep, maar dankie?
Wat dink jy van Judica?
My sussie ❤ love haaaar!!! ??
Fave oudshoorn people
Tiana, Corne, Louis en Amay.
Die res is ook nice mah eks die closeste met die☝
Jannes Fouche?
Goeie pel!
Jy en Corbin is so erg Goals ek love julle ? so cute
Aww dankiee x
Jy en Corbin gaan trou. Beslis ?
Hopelik❤
Yes Jana. Horie ek wil net se jys kak $exy. As corbin nie
in my klas was nie het ek vir jou gegan. Mah jy en corbin is cute...
Dankie.. Ek dink...
Hoe kan mense so wreed wees? Jana almal is so jaloers op jou. As die meisies in my skool van jou oraat dan wens hulle hulle lyk soos jy en dat hulle so nice is. Almal weet jys super nice behalwe die btches wat jaloers is. Jys die beste ❤
Die beteken soo baie xx
Sal jy met n ou soos 5 jaar ouer as jy uitgaan?
Age is just a number x
Jananas xx jys soo oulik ek love jou !!!
Dankie ❤
Is jy bly die hokkie is verby? Nou kan j rus
Neee?
Daars nooi iets soos "rus" nie
Waar is jy gewoonlik pouses?
Ek en yzanne skarrel?
Jy gaan eendag Corbin se hart breek
Al wat ek eendag gaan breek, is rekords.
Janaatjiee❤.
-ek weet dis soos 00:40 in die oggend ma anywayssss_jy word gemis hoor! ??
-Lief jou_? Lumster
❤❤❤❤❤
Hukom moet corbin so lekker Vry?
Want hy kry elke naweek experience ?
Hoe ken jy en Lumi mekaar? ekt gesien julle Ht by Sentraal Baie Gepraat? en nog teen mekaar gespeel ook!
Daai Kint vry Lkker en J lyk NogaL Lekker Ook maar met Ale Respek Jy en Corbin Is TOPS! ?❤
SWD toer '16?
Dankie?
Jy en Corbin is sooo oulik saam. Moenie luister wat anne mense se nie julle hoort saam. Julle is baie loef vir mekaar en dis al wat saakmaak
Ek love die ❤
Jyt verander soos jy gee nie meer om wat mense van jou dink nie. Jy is jouself. Jy is nie fake net om in te pas nie en baie gemakliker in jou lyf.
Dankie
Jys n ongelooflike digter. Juffrou het jou gedig voor ons klas gelees en ek was amper in trane. Kan nie glo iemand op jou ouderdom doen werk wat ander in n leeftyd nie kan doen nie
Jy sal mý in trane kry ??
Dit is vimy so mooi om te sien dat jy altyd smile en nooit jou probleme op ander afvryf nie
Die beteken baie ?
Los vir jana en corbin uit!!!!
Hulle is gelukkig!
Dankie mense ❤❤
Preach ?
Jy is nie nice met ander mense nie en ek wil hê jy moet verander en ek gee nie om wat jy gaan sê ni maar as Corbin jou hart so sleg verander gaan niemand jou aan die einde wil hê nie.....eks jammer
As ek dan vir Corbin het, hoekom sal ek omgee wat ander mense van my dink... Of dat iemand my wil hê?
Corbin is die persoon wat maak dat ek nie met elke persoon n btch is nie, maar jy sal dit nie weet nie want jy is nie deel van ons verhouding nie!
Asbiemand my hart sleg verander, is dit tiewe soos jy wat mens afkraak... So thenks.
En ek is nice met mense wat dit verdien. Fake wees is nie in my woordeboek nie ?
Hoekom is jou buite kant so mooi en jou binne-kant is besig om te vergaan
Want mens se binnekant word afgebreuk deur mense soos jy ??
Jys fokken $exy en fokken hot.
Jy maak my fokken jags en ek gee fokken baie oor jou om.
Sal jy myne wees.
Los die Corbin loser! Hy sal jou nie so lekker tyd kan gee nie.
Ek het nooit geweet jys so fokken hot nie tot jy maer is. Jo
Nee. Wanneer jy dalk nuwe byvoeglike naamwoorde leer, laatweet my ?
Jyt moer baie gewig verloor!
Kan ek jou nommer kry?
Nou skielik?
Bye ?
Is Corbin ooit nog lief vir jou of is jy die enigste een
Ons is SAAAAM ....
Saam in die verhouding... So ons is lief vir mekaar ❤
Jyt nie n hart ni
So hy kan nie gebreek word nie ?
Hou op omgee wat ander mense dink
?
Wtf het jy swd A.. Dis so cool dat jy die beste in die onder 16 A by kwaggas is jy moet deffs volgende jaar eerstes speel
Dankie baie ?
Ek twyfel of dit gaan gebeur mah dankie vir ondersteuning!
Jyt verander
In watter opsig?
Corbin virewig?
Corbin viraltyd
Kamer 112? Ek kom vir jou
sht scary...
Jannes ?
Baie goeie pel. Een van my bestes.
Eerste op die lys om te bel as ek ontvoer word ?
Ook baie respekvol teenoor my verhouding ens.
N pap en tik tipe mens ?
Hoe ht jy corbin ontmoet?
Ek het hom die eerste keer in kleinvierkant gesien.
Hoekom is jy en Jandre so close en cosy.En moenie vir my sê julle is NET vriende nie!!Jou perfekte ou is net LINKS van jou..Jy is rerig BAIE mooi ,en jou persoonlikheid is ook amazing, jou oë is perfek blou en jou smile Perfek $exy!! :)??
Want ons is regtig net baie goeie vriende en ek weet corbin is perfek en eks regtig soooo mal baie lief vir hom..baie baie dankie maar nee ek dink ni so ni.. Ps daar niks soos regtig NIKS tussen ons ni dit kan ek jou belowe...
Ek like hoe jou stem klink as jy oor liefde praat
Baie baie dankie ?
Ek wil vr corbin heeeee
Ek sweer ek gan hom byju afvat. Hy soek mooier meisies as j en eks een an hulle. Jyt niks talente ni. Ek werk klaar om hm af te at
Keep tryin ?
Is corbin vir jou mooi?
Nee hys nie mooi nie, hys soos SUPER $exY ??????????
Ht j al ooit daaran gedink om vi corbin t los
Neeeeeeeeeee ❤ to much love ?
Jana, jys so goe in hokkie munni glo wat anne mense se ni. Hukkes net jaoers dat jy SWD onder 16 A gekry ht. Wees sterk
Motivation ❤
Kan jy net asseblief ophou mooi wees? Jy trek my aandag af by skool... en ek kry heeltyd ereks.... as ek jou sien ?
Dankie, mah nee ?
VIEW MORE