profile img

Janilene Scholtz

Janas0904

Go!!??

151 Replies

Mooiste grd 10 seuns vi ju????????

In my oë is almal mooi ?

Janas0904 replied 2520 days ago

Why do you think people like/hate you?

People might hate me because I don't like doing what others do and they maybe like me for who and what I am ??

Janas0904 replied 2586 days ago

wat het ek aan jou gedoen ? Volgende keer as jy groet..moet nie jou oggies rol vir my agter my rug nie toe ? Hul gaan uitval. Regte twee gesig jy. Weet net ek het niks aan jou gesondig nie.

Ahmmm.... Okeyy...?
Ekt geen idee wie jy is en waarvan jy praat nie, maar dis maklik om agter qooh me weg te kruip nehh?
DM my liewer dan kyk ons of jy die guts het om dit vir my te sehh sonner dat juw naam gehide is toe ???

Janas0904 replied 2586 days ago 3

Kroeskop ????
Ily ❤❤❤

Not!!!! ???

Roomys kop
#sorrynotsorry ???❤

Janas0904 replied 2593 days ago

Eks baie bly jy het darem nie veras nie hoor!!! ???
Next time you won't be so lucky???
(Jy weet wie) ?

Eks ook dankbaar daarvoor???
Yess ek weet wiee ???

Janas0904 replied 2593 days ago

Iemand innie oog?

Nie op die oomblik nie nee ?

Janas0904 replied 2594 days ago

Hou jy van die oogiiies???
Ek dink dt lyk oulik ??
Sal more vi jou die regte een wys sonder die edit okayyy? ?❤❤

Nee ek dunii???
Okayy kani wagiii ❤❤
Lief vijuwww Nel Bel?

Janas0904 replied 2595 days ago 3

Ek mis jou gesig so baie ek kani eers nie?? Volgende week gly jy saam my teen die muur vas en nie weer by die trappe af nie okey?? Ek kani meer wag nie, ek mis jou my Vissels❤?

Ohh myyy ??

Simmels my liefste ek mis jou onbeskryflik baie ?
Ek nii ??
Jahh nie weet teen di trappe af nie maar teen die muur vas ??
Kan nie wag nie ❤❤?

Janas0904 replied 2595 days ago 3

Visii?
Dankie vir alles..
Is die hart nou rooi of swart??
Haha jy sal verstaan..
"Tot die dood toe sal ek veg vir jou"?
#hoedervleis
#daailiedjietho??

Neyyyy ❤
Jys alles gurll ??
Jahhh hoendervleis tot die einde toe??
Lief vijuww??

Janas0904 replied 2595 days ago 1

One soul, 2 bodies ❤✌
#onsquote?

Lovenessss x

Ohhh yesss ??
Lief vijuww❤?

Janas0904 replied 2595 days ago 1

What's something you fell in love with instantly?

Netball ❤

Janas0904 replied 2595 days ago 3

Wat dnk jy van Jp en Chandre...

Dit het niks met my te doen nie..
As dit vir hulle werk, dan werk dit ?

Janas0904 replied 2596 days ago

Lief vejou my Jannasss❤
Jy maak fisies beter?
-T ??

My Tashh ❤
Die beste tye ??
Soveel liefde vijuww?

Janas0904 replied 2597 days ago 1

...Moment of silence gou gou vir daai mense ????

Dankie ??
Aii you know,, mens moeni dat dit mens pla nie dis al ?

Janas0904 replied 2597 days ago

Hyyyy mis jou net dis al hkm mens so lelik raak !!???
#kryhomselfjammer
#siestogshame

Ek verstaan ook nie hoekom mense so lelik kan raak nie. Niks beter om met hul tyd te doen nie ?Maar aghh baie dankie jy maak my aand ? Ek weet wie jy is ??

Janas0904 replied 2597 days ago
VIEW MORE