profile img

Janique Gerber

Janiquegerber

Ask me anything you like anonymously

140 Replies

Johh Janique jy is 'n 11 uit 10 jy is flippen gorgeous...wens j was my girl

Johh jou persoonlikheid is 12 uit 10!
Baie dankie dit beteken baie vir my..xx

Janiquegerber replied 2904 days ago 2

Joh Janique, jy is regtig baie mooi!???
Hoop jy sien my raak en gee my 'n kans??

hey baie dankie ek waardeer dit.
ek sal graag wil weet wie hierdie is?

Janiquegerber replied 2912 days ago 1

Ek vra ni of julle vriende is ni Ek vra Ht julle al gevryy

Nee ons het nie ek soek nie ń verhouding nie

Janiquegerber replied 2930 days ago

Ht jy en Fc al Gevry x

Ons is NET vriende.

Janiquegerber replied 2931 days ago 2

Ek wil jou bry janique???

Ek weet nie mooi of dit moontlik is nie?

Janiquegerber replied 2931 days ago

Jc du plesie is n 2gesig poess

Agh jong ek dink mense moet mekaar self leer ken.

Janiquegerber replied 2931 days ago

Heyy Janique jy is Rrg awesome kan Ek jou desember jol x

Hey baie dankie en ongelukkig deel ek nou nie vrye uit nie.

Janiquegerber replied 2931 days ago

Ek mis jou by Di skl

Eks bly om te hoor dat ek gemis word ons sal oopvang.x

Janiquegerber replied 2931 days ago

Do you have snapchat

No sorry I don't.

Janiquegerber replied 2931 days ago

Top 3 ouens in Langenhoven Hoërskool?

My new best buddy-Gian Rademeyer #niksnieksiesofninies
Die man wie se huis altyd oopstaan vir al die koshuis rondlopers-José Silva
Die grap gat-Braam Janse van Rensburg
Almal in Hoërskool Langenhoven is great mense..xx

Janiquegerber replied 2933 days ago 2 2

Babe ❤
Eks baiee lief vir jou Hyms

Jy is lewe eks mal oor jou..xx

Janiquegerber replied 2933 days ago

Wat het gebeur tussen jou en amoreen?

Nik het tussen ons gebeur nie eks net uit die skool uit en ons altwee moes close word met nuwe mense.

Janiquegerber replied 2935 days ago

I totally miss you a lot.?

I miss a lot of people too..xx
Lots.of.love..x

Janiquegerber replied 2935 days ago

Jy is rerig n mal oulik meisie?As ek een wens kon kry sou ek wens dat jy myne kon wees❤️Jy is rerig eenige $exy op elke manier wat mens kry?

Hierdie boodskap is baie oulik. Dankie ek waardeer dit soo baie. Wens net ek kon uitvind wie die man agter die woorde is..

Janiquegerber replied 2942 days ago 1

Jyc lyk baie oulik?

Baie dankie, hopelik kan jy uitvind en verseker sê wat jy van my dink..

Janiquegerber replied 2942 days ago
VIEW MORE