John van Onselen
Johnny18
56
Replies
Your biggest wish ?
That people accpet me for who I am not for who they want me to be
Wie's jou crush??
Het nie een nie.
What would you change about one of your friends if you could ?
Nothing because there all uniqe.
Mense moet rrg groot word ek meen come on?
Deffies niks beter om te doen as om heeldag aanju te dnk ni ! So voel special dude haha
Neva mind that dumb as* who has nothing to do
Hulle se mos elke hond kry sy dag !
En n vark sy naweek
Hehe tnx maritza. Beteken iets vi my my:). En hulle se ook elke brak kry 2;) so ons kyk wat is hulle lol. 'N hond; brak of vark lol hehe.
Defnetief het die mense niks beter om ander nonsins opju wall te kom post nii
Rerg! Omw!!
Hul mut try om yt jou lewe te bly en ophu nonsins vanju prt (y)
nikitakleintjie.kleinhans
Ja jng. Iemand seriously 'n crutch teen my of iets. Ma is kwaai is nie ek wat moet vloek en ander moet afkraak om my self better te laat voel nie:)
Heyy john!:D
Moenie omgea wat ander se nie kay?;) jou lewe is damn meer intresanter as hle s'n lykiit my?;)
Bly jy soos jy is wnt: those who mind doesn't matter and those who matter won't mind ;)
PS- God is lief vi juw! ((Hug)) AngiieBwkii
Hehe tnx angie. Weetni wat ek aan hul gedoen heti. Toema ek bly nog heeltyd soos ek is en sal seka ook. Jys ook awesome
#dude!! That sh#t people are writing on your qooh.me
I mean seriously...
niii affence but it sounds like they don't have anything beta to doo (:
I mean your an awesome friend with a good heart
Lol dancing partner ;) nikitakleintjie.kleinhans
Ja ma ek vat hulle ni kop toe nie. Tnx jys ook 'n awsesome vriendin met 'n gr8 hartq. As ons kla is meti dans ek dnk ek gaanit nogals mis.
Haii nee man john jouself so jammer kry nie jy weet mos die here lyk dit nie..PS pastoor
Ek weet God lyk dit nie maar is moeilik party dae jng ma probeer my bes:P
Joh dude.. Lyk my jys mos famous dat almal wil he jy moet by hulle slaap lmp2...pffft
Nee daai persoon is 'n regte nice pel. So is worth it om daar oor te slaap
John , moenie jou steur aan wat daai persoon se nie . Jys n baiie nice persoon :) tweety9
Hehe moenie worry nie ek doeni:)
Jy neh, werk op my gat .
Toema jy is ni die enigste ene wat so voel ni;)
Eyyyoo buddy .. Mut weer sleepover hou :) xx
Hmm is reg wie ookal al j is lol.
What are you addicted to?
God and fishing
John!! Dude myse dancing partner lol daaaammmn mens mut ekstra grys hare hê vir jou lol! Hehehe jokez maby 'n bqi waar ;) Hehehe wil net sê thnxx viri vriendskap jy'z rerg 1 awesome vriend!! nikitakleintjie.kleinhans
Tnx. My dancing partner. Ag ja ek maak ma mens maar grys. Mp viri vriendskap:)
Hayyy Kleintjie hiezo!!
Jy'z 1 awesome vriend do yoou know that?? Thnxx viri vriendskap !! Psst bly soos jy iss en mni verander niee...
nikitakleintjie.kleinhans
Don't worry I won't ;) en tnx
Heyy *# mY VRoU*# lol jy moet my se hoe ver jy is met die swangerskap heheh ek moet begin baba kleure koop :) hehe #( lief you buta )#
Lmga vandag isi dit 'n maand:| lol ja nee j moet jo baba se klere kwp:P anders gaan ek jo daagvaar:P love you too sus
Johny boy :p :d bly altyd so amazing neh!
Jy moet nou mooi dink wies ek :p eks ju beste susa ! Mooi dink wuh anders weet ek of j gejok ht of ni :D
Ons prti mea so baie nie maar jy bly nog my awesome bro ;)
Hehe tnx maritza. Toema ek sal ma so bly nes ek is :)
Where do you want to live when you older?
Along side a river :D
Wie miss jy die meeste
Someone spesiaal
Wie dink jy het verander
Daar bje mense wat verander het. Vra my op bbm dan se eke
Van wie hou jy nou?
'N baie spesiale meisie.
Fav lietjie
Daars so bje ma di ene wat di vi my beteken is Awake my Soul- Chris Tomlin
Wie het jou al kwaad gemaak
Di meeste is di mense wat na aan my was wat my kwaad gemaak het
Soos wie dink ?jy hou hulle better as amal ?
Klomp mense. Ma vra my f2f
Fav vers?
Matteus7:7, Fil.4:7
Vir wie like jy ni
Vir mense wat dnk hulle is better as ander
My mAat my visvang maat (hooked always)
Wil net se hey boeta thanks viri awesome fishing trips and Fun Dude ons het goeie meomries lol don't let anyone change you Sien uit na ons volgende tripiie hehe still baai toe(wink) stay Awesome boeta!! AndreQiie
Haha ja nee j hak my altyd mt jo hoek as ons gaan vang. Tnx jys soos 'n broer wat ek nooit gehad heti. Al boelie j my hahaha ;). Kani wag vi stil baai ni.
Wie is jou beste rugbyspeler en hoekom?
Heti een ni
Wat dink jy van dat hemelvaart dag weg is en daar n mandela dag is?
Omi waarheid te se dz nonsens. Ek kan ander woorde gebruik ma better ni.
Money or Love ?
Love because you can't buy love.
Stay awesome :D
Tnx wie ookal j is lmga
Hay blyy awesome jyy :) #zandri_was_hie tweety9
Tnx jys ook awesome ({})
Favourite car?
VW polo Gti
Van wie hou jy amal namme asb alicia007
Daars net een meisie. En dit is my geheim wie sy is. Hehe sorry
Hey john wie op jou bbm sal jy nooit delte nie??en hkm
My ware vriende en vriendinne. Want j kry min mense soos hulle
Johnyboy my BrAh!!!!!*
Eks n meisie !* en ek weet van wie jy hou :) ek weet jy hou van kos en ek weet j hou van visvang j vertel my omtrent als !!* jou beste sussA !:p
Raii raii :D ToKkelOsiiE
Koekie monster? Haha
What is your nickname?
Johnnyboy
What is success to you?
'N dag bydi viswater en groot visse ytgehaal
JohNy boYy (joSsie )
J behoort nu te weet wie ek is :p StaYawEsomE boEta :) liefa joU nah!!!*
Dankie vir die AweSomE vriend wat j is don't change becz your awesome
Hehe. Tnx tigerq. Bly j ook 'n awesome suster wat j is. Lief jo ook susa hehe. Ek sali change ni. Ek bly wie ek is
If you could delete one thing from this earth what could it be?
Nothing Because God made everything for a reason.
Jjys n awsome tjoma stay awsome
Tnx wie j ookal is haha
Hey wie sal nooit verstaani?(Op jow bbm stat)
'N Vriendin wat nogals rrg close is aan my. Sys kwaad vir my maar ek voel **** daaroor.
Heyy John ! :D x ekk wil net se dankii viir alles & danki dat j altyd daar iis vmy butta :p loviiess ju! Bly swoo owliik ! #L <3
Hey. Dit is my plesier. Ping my op bbm plz
Hey kwagga :D , ek wil net se bly so awesome & goeie mensie wat jy is & wil net dankie se vir al die kere wat jy daar is vir my & my ondersteun , eks liefe jou brah & onthou jy's altyd my kwagga neh :p
Tnx kwagga. En dz mp en tnx viri tye wat j da is vi my.
Awe ma se kind bly awsome tjoma haha
Thnx chom
Heyy john , jys n kwl mensie ;) , bly so neh x Angie.Legend
Tnx angie. Bly j net so awesome
Who are your best friends?
Andre and elandre krouse
The most boring person you know?
Meggie van schalkwyk:D
Who do you miss right now?
Ouma bettie :'(
Hey kan ek juw pin kry ?
25b46105
Wie?
'N meisie wat na my hart is
Het j imand ini oog?
Ja ek het
Wats die grootste vis wat j al gevang het en hoevel kg???
Tiger. Ontrent 1.6kg
Your source of happiness?
VISVANG en KOS
Jyys eEn van die mees amazingste mennse ooiit!! Enn blyy soo!! Muttii verandEr nii!! Xxx :) jyy gaan diie regtee een krry!!! Van ju army buddy!! :P chelli008
Aww tnx jys ooki bad nie haha ek joke jys awesome whu. Bly so nhe :p
VIEW MORE