143
Replies
jy verdien letterlik alles en jy is net perfek 🥰🥰
ek waardeur die rerig baie 🥰🥰dankie☺️☺️
Jou attitude stinkkkk 🙄🙄
Shame moenie so van jouself praat nie 😱😱
sjoeee kyk net hoe mooi 🥵
aww dankie🥰🥰
me misses you Kara-Bol ❤❤
Me misses you 2 bishh❤️🥺
rawrrrr XD
"fOrEiNeR" 😂❤️
Cutiee 💕💕
Jy is die cutiee💕💕
iloveyou ❤️
my numba one ❤️
Iloveyousomuch ❤️❤️
My favv ❤️😘😘
Hou op so ongeskuk wees !!😑
Askuus?? 😂😂
te mooi vir woorde
Aww baie dankie 🥰
Xander is baie oulik hoe lank ken jull mekaar?
Ons ken mekaar van Gr. 3 af🤗🤗
Fav series ?
Riverdale ✌🏼
Eks lief vir jou
Ken ek jou??😂🤷♀️
Fav mensie in ander dorp ?
Leanetjie❤️🥰
Beste vriend (ou) ?
Xander 🤗
Kan jy enige ander sport speel ?
Jap ek speel ook tennis🎾
Ek is die ou van jou drome😏😏❤️
Umm nee ek dink nie so nie😂😬
Mooiste Karatjie jys so special!! 🥰
Aww dankie jy ook🥰🥰❤️
Jy slaap baie vroeg
Sjoe stalker😂😂
Jy en Marcus / Liam? 😏
Net goeie vriende✌🏼✌🏼🤗
moet nie laat iemand jou af breek deur vieslike woorde nie want meisie jy is net perfek ❤️❤️🥰
ek waardeur dit regtig baie... Baie dankie🥰🤗
jy is rerig beeldskoon xx😍😍
aww dankie 🥰
Speel jy netbal ? As jy doen , watse posisie ? Xx
Yess ek doen🥰ek speel HD xx
Jy iemand in die oog 🙃
dalk of dalk nie🤷♀️😂
Will graag closer wees en is n amazing danser OP tik tok en in klas 🤣❤❤
aw dankie... Sal ook graag wil closer word whatsapp/Dm my? 🤷♀️🥰
Jy lyk seker nice
dankie🤷♀️🥰
I like me better when i'm with you
uwu😂
jy is rerig die beeldskonste meisie ooit😍❤️
aww dankie ek waardeer dit rerig baie 🥰🥰
mis jy my?? 🤷♀️😏
ek weet nie eers wie is jy nie🤷♀️so ek kan niks se nie😂
eyy my numba one
ek waardeur jou beste K !❤️❤️❤️
my numba one❤️❤️
so ongelooflik baie lief vir jou! 😘
Jy is rerig die mooiste gr. 8 wat HTS Middelburg hett😍😍
Umm rerig nie maar dankie🥰🥰
So jy het seker alweer iemand jou player🙄🙄🙄
Jigg hoeveel keer wil jy dit nou nog se😂😂🤦♀️
Waarvan is jy?
Mokopane(potgieterus)🤗🤗
Wie is jou beste vriendin??
Shantalize ❤️❤️❤️
Eyooo super KaraQ
Eyyy Melandss❤️🥰
Ek wil net se 💛🤗jy is letterlik een van die mooiste blougatte 😍en jy het een van die beste persoonlikhede wat n meisie kan he 💛🤗🙈~druif gooier😂
Aww baie dankie ek waardeer dit, maar ek is rerig nie🤗💛Jy is so so oulik... Oou druif gooier💛😂🤦♀️🤗
wie is melissa
Een van my beste vriendinne 🥰🥰
Grootste player ooit 🙄
Ek is rerig nie. En as jy sulke goed wil se kom se dit liewerste in my gesig🙄
Top 5 vriendinne?
Shantalize
Karla Vogel
Marinet
Elzanie
Karla Jooste🥰
i tHiNk i HaVe SoMe TyPe Of SyNDrOmE 🥴 karla.vogel_xx
i ThInK sO tOo 😂❤️
Wie is jou beste vriendin ever?
Shantalize ❤️❤️aka Pap steeler😏😂
𝙸 𝚖𝚒𝚜 𝚢𝚘𝚞 𝚑𝚊𝚢😭❤️My best ekt juw lief hoor hoop jy weet dit
I miss you 2 bestt❤️my bestt jy is rerig net die beste en ek is so so dankbaar vir jou ❤️❤️🥺🥰
jys los hande my favourite ❤️ meliss_x
Iloveyousomuch ❤️😘
dankie dat ek oor my boy probs kan kla 🙄😂❤️ meliss_x
Altyd nehh😂😏❤️
Jy is rerig beeldskoon xx
Ouens staan seker in rye vir jou😍
Rerig nie maar baie dankie 🥰🥰
Hoe voel jy oor die ekstra twee weke van lockdown? 😏😏😂
Om eerlik te wees ek is nie baie happy nie ek wil actually saam my vriende kuier😂😏🥺
yeah bisshh betste kk
Eyy bishhh😏😏🤞🏻
hoekom bly jy so mooi jys mos my beste este maatjie skenk my bietjie van jou mooi vir my 🥵
Eishh ek mooi?? Ek dink ek moet vir jou brille koop😂😂❤️
Jokes net.... Ek hoef nie vir jou te skenk nie want jy is wayy mooier🤗🤗😍
ek sal enige tyd harry styles bo jou kies 🥴
grappie love you ❤️
Oohh isit?? 😂🙄Ek sal enige tyd Zach Herron bo jou kies😏
Grappie❤️😂
mooiste Kara
jys so so soooo oulike en n amazing koshuis sussie❤️
Ahhh baie dankie❤️❤️
Jy is ook n amazing koshuis sussie🥰
Hi is jy singel
Hi jap ek is😁
Hey
Klasmaaitjie
Heyy klasmaaitjie🤗🤗
Jy is rerig n baie mooi meisie 😍
Ek like jou kwaai soos rerig🤗❤️
ahh baie dankie, ek waardeur dit😊
Jys n vlippen mooi meisie ek gee dit vir jou dis net bietjie daai attitude wat jy moet verander ander as dit is jy n great meisie ek like jou kwaai xx
Baie dankie🤗🤗I guess😂🤷♀️
Hkms jy so lelik😂❤
Ek lelik?? Nooit😂😉❤️
Mis jou super kara
Mis jou ook ousie Melandrie ❤️😏
Ek sien jou omtrent elke dag by die skool en jy lyk baie oulik🥰🥰
Baie dankie🤭
Sjoe dalk moet jy my bietjie se wie jy is😂😏
Ek hou rerig baie van jou maar ek is te skaam om jou te se🤭❤️
Eyy nee man moenie skaam wees nie😏😂
Jy is rerig beeldskoon 😍😍❤️
Baie dankie ☺️☺️
Jy lyk baie oulik en ek wil jou graag beter leer ken🥰🥰Dm dalk?? ☺️☺️Ooh ja en jy is so mooii😍😍
Jy kan seker😏😏
Baie dankie ek waardeer dit rerig baie 🥰
Jy se 21 dae se lockdown😏😏
Ek sien nie uit daarvoor nie😂😏
In watse graad is jy??
Graad 8🌼🌼
chev chev chev
Boegelie boegelie boegelie 😂❤️
Hgd met jou. Is htsm lekker 👌🏻🤞🏻🤍
Dit gaan baie goed dankie☺️
Ja dit is rerig baie lekker dankie🙌🙌
Jou smile is amazing!
Aww baie dankie 😊
Hey beautiful ♥️
Hii🤷♀️🤷♀️😂😂
I miss you Kara-Bol ❤❤
I miss you 2❤️
Ek wil jou graag beter leer ken 😅
Jy lyk baie nice
Oo ja en jys ongelooflik mooi 🙈
Baie dankie ek waardeer dit 🙈😊
Maar weet ek wie jy is tho😂🤷♀️
My kara kind jy is so beatifulll😍😍😍 car____laaaa
Aww maar jy is wayy mooier Carlatjie 😍😍
Jy is soos rerig baie mooi😍En jy het n vreeslike mooi hartjie ook🤗🌼
Ahh ek waardeer dit so baie🤗🙏
So het jy al iemand in die ogie? 😏
Nee wat😂Ek maak eers vriende🤭
Hoe is Hts Middelburg sover? 🌼
Agg dis baie lekker net vrek besig maar baie lekker❤️😂
Liefste kara
Jy is die mooiste kind met die mooiste hart dankie vir alles wat jy vir my doen hoop jy is nog lank in my lewe weet net ek is altyd daar as jy wil praat
Ahh baie dankie ek waardeer dit🌼
Ek hoop jy is ook altyd in my lewe want die boodskappie het my dag gemaak.. 🙏
Almal sê jy is ń player, is dit waar????
Nee ek is glad nie n player nie🙄🙄nice om te sien mense praat van my tho😂😂
jy en xander ? 🤭😳
Ons is net baie goeie vriende😁
Was jy al verlief op iemand wayy te oud vir j"ou?
Nope🙈🙈
Jys vrek mooi😍😍
Ahh dankie ek waardeer dit 🥰
Popol
Dalk moet ek jou maar leer hoe om te spel😂😂😳😳
Moeni hts toe gani
Maar ek wil😂😏
Heyy!!🤗
Ons ken nie mekaar nie maar ek wou net sê jy lyk baie nice!!♥️ n_a_d_i_n_e_123
Ahh baie dankie🥰
Jy lyk ook baie nice🌼
Moet jou nie steer aan wat kinders hier op sê ni hulle probeer cool lyk en wees en soek veral aandag jy weet mos in jou hart wat hulle sê is gladni waar ni jy is goed genoeg vir God en dis wat saak maak😊❤jou vee mater van vandag❤
Ahhh baie dankie ek waardeer dit super baie 🥰🥰Jah mense se dit net maar hier op sodat ek nie weet wie hulle is nie,maar hulle het nie guts om dit in die regte lewe te se nie en soek net way te veel aandag😂🙈ahh jy het die mooiste hartjie ooit vee mater❤️❤️
VIEW MORE