Visit this profile later to see if your question was answered.
Getting dik ???
Everyone
To see others happy and make a difference.
Don't be a DOOS
Nope sorry.??
Nope sorry
??? thank you ?
? omw thank you so much. It means a lot ???
No sorry. Don't believe in long distance relationships.
Aaww thank you so much. This means a lot. I appreciate it
Education
Seker Durandt Louw❤ en Shaun werth?
Daar is baie spesiale mense in my lewe❤ maar as jy verwys na liefdeslewe dan nee daar is nie?❤
Dankie vir die kompliment en dit hang af waantoe jy my wil vat boet ??
n Hele paar goed waaroor ek maar eerder stilbly ?
Eerlikheid
Lojaliteit
Om altyd die ander een te betrek of deel te laat voel van als.
Ondersteuning
Betroubaarheid
Liefde
Ens ❤??
Giving up and being unsuccessful ?
Geld en as mense brag oor verkeerde/slegte goed wat hulle doen ??.
Ja ons is nogal close en deel als met mekaar. Sy verstaan en ken my die beste en sy is die enigste persoon wat ek werklik vertrou in die lewe.
Almal soek baie geld en mooi huise en karre maar op die einde van die dag is dit nie waaroor die lewe gaan nie. Dit gaan oor die kleiner goedjies waardeer en hoe jy as mens is en leef.
Uhm seker n iphone 7 + of n galaxy s8 + ?.
Daar is baie karre maar range rover HSE sport, n mooi opgeboude ranger en ford mustang ?.
En sal graag eendag in n estate in durbanville wil bly ?.
Klomp goed ?
Eerste opsie is Veearts en tweede is n dokter ??
Aww dankie jy, seker daarvan jy is ook. Dm my ❤?
My persoonlikheid. Joke. Seker my foon en my tv ??
Liefde ? Wats dit ? ??
Verhoudings is moeite en mens kry min ordentlike ouens deesdae.
Baie goed ??
?????
Memories
Die lewe en al sy dinge
En dinge wat vir my belangrik is
Meer liefde ❤❤
Luck is maar min aan Tiekie se kant ?
Bio toets donderdag
R1,60
Ek leef en is geseën met baie dinge ❤
As hulle lekker gemaklik met my kan praat en my kan laat lag. En as hulle my in die oë kan kyk en n mooi glimlag het is dit n bonus ?❤
Seker besig om my lunch te eet saam my graad 4 chommies ???
Lotto speel (nie dat ek ooit speel nie)
Bankkoste
Pads en shtpapier
En nog ander sht waaraan ek nie nou kan dink.
56%
Like absolutely vokol
Wiskunde, skienat, biologie en RTT.
Wil graag medies, veearts of meganiese ingeneurswese gaan leer.
VOGUE or Cosmopolitan ??
From South africa.
Would like tour the whole world ?.
Dis oulik en naatkop ?
Range rover HSE sport
Om nie meer n vok om te gee oor mense wat dit nie verdien ??
As iemand lelik eet en slegte gewoontes het of goed sê wat my afsit ?
People that is Hypocrite?
Dm me ???
Somme everything ?
Anything you want me to be good at ??
Step up 5 - Ryan Guzman
Magic mike - channing Tatum
Bad neighbours - Zac efron
????
Ek meen ek is tiekie so in die algemeen voel ek mos maar perfek jy weet ?. #chilledvibes #dontkoppelfeelings #feelinggreat
1. Sy is al 6 jaar een van my beste vriendinne.
2. Ek ken haar sht goed en is meeste van die tyd reg al wil sy dit nooit erken.
3. Sy is goed in sport.
4. Sy hou van pizza en langebaan.
5. Ons het baie in side jokes en ken mekaar so goed ons kan mekaar se sinne voltooi.
6. Sy dink ek is perfek. Okay almal dink dit.
7. Sy is nogal mooi maar dis haar droom om op my vlak te kom.
8. Sy is die langste meisie wat ek ken so ek kyk op na haar.
9. sht praat is ons ding.
10. Sy val altyd vir al die sht wat ek haar vertel en vang altyd al my grappies.
11. Sy ken van my diepste secrets en al my kak in my lewe.
12. Sy verstaan altyd en praat my altyd moed in.
13. Hulle gesin het my jare terug aan geneem en kan nie sonder my.
14. Sy is die fieslikste stuk nollie bol wat ek ken.
15. Sy het soms baie moods maar dan moer ek haar sommer.
En sommer een ekstra feit.
16. Sy neem soms ernstige goed as n joke op wat my mal maak ?
❤❤??
Jyyy my johnyy. Hou op *****footing vir n slag...thanks for being my number one and my wisk bud ??❤? please just don't koppel them feelings ???. Meeste liefde vir jou❤
Baie goeie tye maar ook baie slegte tye. N jaar waar ek al baie van myself en die lewe geleer het sover.
Hello $exy ?? dm my asb ek moet weet wie hierdie is ??❤ en dankie dan vir 6 jaar se admiration???
Daars baie, die mense is mos maar dom.
Seker maar als koop wat my hart begeer. Vir mense en diere wat swaar kry help en soos half n verskil maak in die wêreld. ??
Ons almal gaan deur fases en ek is besig om myself te probeer vind en uit te figure waar n mens inpas. Op hierdie oomblik van tyd het dit net nie meer vimy gevoel of ek daar inpas en daar was ander goed wat ook n rol gespeel het. Maar ek gaan niemand sleg maak. Hulle was baie goed vir my en sal dit altyd onthou en ek wou nog chomme wees met hulle almal maar ja.
Dm my eerder verder oor hierdie onderwerp asb ?.
No comment. Vra haar maar. Jy is welkom om my te dm tho❤
Tafelberg of altans my guns ????
Dink ek weet wie hierdie is ?❤ en enige tyd dishoekom ek hier is en jy verdien net die beste. Love u more
Sorry het ek dalk die punt gemis hierso? Is hierdie die engelse klas of n blad waar mense vrae kan vra ? ?
Kinders klink na moeite ?
Probeer als, behou die goeie ✌??
Ons praat eerder nie daaroor???
Nogals eerste klas ??✌
To try alot of new things ???
Myself. Nee ek joke daar is n paar. Jy is ook seker een???
Droom huis en karre.
Baie van dit belê en sorg vir my toekoms
Travel en die wêreld sien
Baie aan charity skenk en n verskil maak
Aandele in cool besighede koop en nog moer baie geld maak.
Klomp strip clubs oopmaak ? daai een is net n joke.
Daars teveel
Geen idee. Maar dalk as ek weet wie j is. Gooi daar n DM ❤
Really don't know ? Perfeksie dalk ? ?? jokes
paraíso- spanish for paradise ??