514
Replies
Where did he take you ? Did make a move 😜
To a lovely hideaway place
Where and when was your last date ? Can’t think that a beautiful girl like you doesn’t have a date every week😱
Pretoria, last week x
Thank you for the compliment
So wie is die lucky ou van wie jy hou😬
Wouldn't you like to know x
Is jy en Quintin iets?🥺
Net goeie pelle x
ur so pretty 🥰
And i love you😘
Missings CareBear❤
I miss youu tooo❤️❤️
Jy en Quintin is soooo cute saam!
💛
Is daar iemand van wie jy hou?
Nope x
Duidelik doen jy, eks nieval een wat dit agter kom nie, daars soveel qoohs hier wat niemand tyd voor het nie wat jy net vir die mense wil wys
Neee ek kan jou belowe ek qooh nie myself nie, en dalk is jy di een wat daai qoohs stuur want jyt duidelik tyd om te hate en boonop my qoohs te lees, so dis al wat sinmaak... Maar ek hoop my qoohs intertain jou x
Sien jy qooh weer jouself
Lyk my ekt iemand wat belangstel in my qoohs x
En nee ek doen ni, so stop hating, as jy n probleem met my qoojs of instagram het. Asbb unfollow my ❤️
lol what was the sports game?
Athletic
Netbal
Hockey
Have you ever been in a situation where you and a friend were at a sports game and there were no bathrooms/they were closed?
Yess x
You are the most beautiful person I have ever met before, thank you for being you❤️
❤️
Wie is jou close vriende op die oomblik?
Hulle weet wie hulle is x
Wat is een quote waarby jy lewe? Of wat n verskil in jou lewe gemaak het en wat jy met mense sal wil deel?
Moenie jouself verander vir ander nie. Be you. do you. for you
❤️❤️❤️❤️
Is jy bored dat jy heeltyd dieslefde goed op jou story sit?
Unfollow my as ek so verveelig is vir jou, no need to be mean ♥️
Kaarreennn 😏 guess who🥺😂
Nooo i don't know🤷🏼♀️
Julle sal so oulike couple maak 😍
🥰
Have you ever been on a bus trip where a group of girls kept complaining that they needed to pee?
No 😂
Sjoe sjoe sjoe jys pragtig 😍
Baie baie dankie 🥰🥰
Wat broei tussen jou en Quintin? Hou op my vrae ignoreer
Heyy kalmeer x
Niks gaanaan tussen ons ni, hy help my deur n moeilike tyd🥰
Sien jy qooh weer jouself 😂
Dude waar?
Is jy en Quintin 'n ding? 🤔
Nee x
Dame jy is beautiful verby, is daar n lucky ou wie jou oog het?
Baiee dankie😊
my kari sys so sterk ek het soveel admiration en liefde vir jou ❤️❤️ chadefourie_x
Soooveel liefde vir jou❤️❤️
Sy kan doen net wat de fck sy wil , as sy tags wil remove kan sy , as sy mense wil group tag kan sy , as sy posts wil afhaal kan sy. Jy moet oor jouself kom en ophou op mense se goed sht te se.
Love this❤️❤️❤️
Immigreer jy?
Nee maar ek wil baie graag emmigreer
Jy van my vergeet😔😢 Jolene08
Nooit nie! 😭
1) hoekom haal jy fotos af wat nie genoeg likes kry nie fok
2) jy group tag almal want jyt min mense om te tag
3) hoekom remove jy tags vab vorige posts af? Wil jy cool lyk?
Dis nie oor die likes nie dis dat ek moeg raak vir die fotos xx
Nee nee dis nie hoekom nie net mense wat spesiaal is aan my kry tags... Soo ek hou hulle almal op een plek xx
Ek doen nie? 🙈
Dit klink of jy n probleem met my het, dm my dan chat ons❤️
Ek mis jou vriendskap en gesels skap karie. Stay cool en moet nie verander vir enige iemand nie asb. Ps. Ek dink jy weet wie die is maar bly tussen ons karie🤗🤠
Eks jammer maar ek weeni🙈
Maar baiee dankie
So pumped vir vrydag,jys n joll en dit gaan een wees🤩❤
❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️
Nee ek stalk jou nieee 😂 ek het net gesien wat my oe my gewys het en dit was dat julle twee gelukkig saam was 🙈 en dog dear was dalk iets
Nope
Crush on you
Dm me please x
So is daar iemand in jou oog ?
No
Ek het gesien jy en Nathan het lekker gekuier😋😂
Stalk jy my?
Ek weet jy like my nie in n romantiese manier nie, en ek het altyd maar ek sien jou nou as iets soveel Meer, ek is Lief vir jou, en nie Meer in n romantiese manier nie maar iets veel beter n vriend
Asseblief stuur my n boodskap
Stop touching me 🙄
I not touching you!!
Jys n pothole😂
Dankieeee hotholllle😂
Ek het jou lief ninkenpoop
Sooo sooo muchh ninkenpoop
Ohana you is the best net
Nooo youu the bestt nett
Ek love hoe mense so verras is dat ons verhouding nogsteeds werk😂asof dit nie sal nie
Nehh😂
Love youu long time ohana❤️
Sal jy met my Trou? 😩😍❤️
En jy is?? ❤️
Jy is so beeldskoon en amazing ❤️ baie dankiiee vir n amazziinngg vriendskap en dat jy altyd daar is vir my deur dik en dun🤞🏼❤️ ek weet ek is soms moodu, but you always stick around. Ek waardeur jouu❤️😘
Altydd❤️
Hkm jy gehuil vndg?
Almal kry af dae..
Ons gaan dorp toe
Ohhh yess❤️
Hoe is jy en adelein sulke goeie vriendinne al bly julle so ver van mekaar af
Honey you goals
Btw ek is dieselfde mens wat jou geqooh het van jy is amazing want jy is
Ons maak dit werk... 1000de km's weg maar tog is ons vriendskap baue sterk om dit te maak werk.. N mens moet effort maak doesn't come easy❤️❤️
Baie baie dankiee, jy is oulik xx
Wtf
Hkm is almal so lelik met jou jy is flippen amazing
They hate you cause they aint you😂❤️
Hehe baie baie dankie xx
Haters gonna hate❤️🙈
Kan jy net ouens uitlos wat in verhoudings is en hulle los dat hulle gelukkig kan wees. Kry jou eie bf
Girl..😂 Ek chat met niemand wat n meisie het ni sooo jy kan chill...
Is jy en Corne iets ?
Gaan weg
Girl you are beautiful 😍😍 is there anybody special in your life or that you like🙈
Thank you ❤️
You da bommmm😍 you da bestttt❤️dis oupa give me a rest❤️
Oupaaa jys die beste♥️
Sien ons qooh alweer onsself😂
Nahh my guy😂
CareBear😝😝 hkm is jy soo amazing? Ek miss jou teveel!!😭😭
Ahhhh😋😋 ek mis jou baieee x
Ek wil net vir jou se dat jy hot verby is😍❤️❤️
😊♥️♥️
What is your sisters name
Wouldn't you like to know 😉
Wats nou fout tussen jou en my seun Rion?
Niks
Daar loop stories rond dat jy van quintin hou, issit waar?
Nope, not true
Hukom kan jy nie ander meisies se ouens uitlos nie? Back offfff 💪
Oh my siel dude!! Ek krap ni in ander vrouens se slaai ni so chill out. Back jy off😉
Hkm is jy so groot slet
Sjo uhmm. Ek dink ni ek is een ni... Dalk praat jy van jouself😉😌
Kaaarreeennn😜 guess who😏 jys n amazing mens dankie vir alles☺️🤗
Ayyyyyyyy😊 klink ek meeer excited 😂 baie dankie vi alles ♥️
What if our reflection is only protecting us though?What if they know that the other side of the mirror is horrifying and painful and they are trying to keep us from ever crossing over?
This side of the mirror is horrifying and painful enough
Don't change, you are a beautiful young woman and you are an inspiration to everyone around you❤️
Thank you thins means a lot ♥️
What if the only reason we can't walk through mirrors is because our reflection blocks us?
Jy breek my brein
Are you close with your siblings?
I am♥️
Is jy en Ruben iets?
Nope..
Hkm jy so prettyyy??❤🐨
Praat jy♥️♥️♥️🌻
What do you wanna do after school?
Study occupational therapy
Do you have siblings?
I do😊
Jy en Izelle moet ophou megan uitsluit
Uhgg eks soo oor julle kinderagtige mense. Like seriously word groot. Syt met my gepraat oor dinge😉
Like jy nathan ??
Nee hys n baie goeie vriend. Sal hom as n vriend wil verloor nie. Beste matriek afskeid date😊
Hkm het jy en Dylan gedrift??
Weet nie, manet gebeur..
Kaaarreeennn☺️☺️❤️
Ayyyy?❤️❤️
Hou jy van iemand buite die skool?
Nope
Oumaaaaaaaaaa❤️
Oupaaaaaaaaaaaaa❤️
Van wie hou jy?? ?
Hy weet, dis al wat saak maak
Watse foon het jy?
Huawei mate 20 light
Is jy en Ethan iets?
Neeeeee my ou. Hys my beste vriend ❤️
Is jy en Ruben iets?
No... ?
So wi is jou resources????
Wag en sien ??
Ek is so bly ons praat?
Ek ook?
Gaan jy matriekafskeid toe die jaar?
Yess x
Het jy al ooit gecheat op jou ou?
Nee☺️
Tjek die meisie uit, befok mooiiiiiiiii???
??
Watse kleur is jou oë?
Blou ?
Is daar iemand buite skoolverband waarvan jy hou? ?♂️?
Uit die skool uit?
You're beautiful
So are you x
Is jou crush in jou skool??
Yes hy is x
Hoe oud is jou crush☺️
??
VIEW MORE