Visit this profile later to see if your question was answered.
Wat het dit met jou te doen?
Hell knows??ek weet nie eers wie my stuk is nie. Sal daai iemand moet vra??
Dis Marais* en ek weet nie. Iemand wil beef maak tussen my en hom maar ons is nie so dom nie?ek en marais is rustig met mekaar en gani nou dat iets soos qoohs dit op mors nie. Ma ek weti eers wie my stuk is nie??
Haar houding waaroor stink? Haar houding teenoor sekere goedd is baie nodig.
Oh hell no. Ekt iemand anders dankie???
That tea ain't gonna spill❤️
Aww dankie. Love the love ❤️
Nope ekt manet biologie en skeinatt,, glad nie so moeilik nie?maar dankie dat jy onbeskof is?
Uhm ek ken hom nie rerig niee,, maar hys vriende met van my goeie vriende en hy lyk heel chilled x..
Ohh my damn. Sys baie oulik en snaaks? een van my goeie maaitjiess
Shoe shoe. Thank you but no?❤️
Neee ongelukkig nie. Ek haat dit datt ek nie doen nie. Eks mal oor netbal?❤️
Awwwwwwww. Letterlik so oulik. ?Dankiee jy al is ek rerigg nie?ohh se net wanneer???
Oeh damn,, hys n cool dude. Kan baiee dinge oor hom se maar gaan net 3 hoof goeters se. Die res moet jy ma dm dan sal ek jou se,, Matthys is baie loyal veral aan vrinne,, hy het n amazing sin van humor en hys n kuier leier. Hys Kwai,, chat hom op as jy dink jys reg virrit?
Excuse me. Dis glad nie baie mooi nie.
Jahh ek het onthou jammer dat dit nie n werklikheid kon wees nie. Deffies next time❤️❤️
Nee jammer. Jy hoor verkeerd?
Oeh jinne dis n plesier, ?
Volgende wat is beter??
Ons praat nog.. Net nie meer so baie nie
Watse een is dit want ek het nie nogg n dm nie..
Nope net baie goeie vriende?
Wth nee. En Hoe sou ek dit kon doen,, nie eers superman kan dit doenie???
Eww nee dankie. Soos never ever.
Oehh is ek finally n rebel? dankiee,, ??en hopelikk is jy wiee ek dink jyy is,, en nie so ander random mens wat my n rebel noem nie?❤️
Uhm eww nee!!
barry.katelynn☀️
Sure,, hkm dan nie
Uhmm,, ek kan jou se.. Ma dan gaan ek jou moet dood maak,, jokess??
Uhm... Hoe is marais met my,, en hoe sal jy weet..
Aww dankiee??
Marais* ons is nou vriende en als
Aww baie dankiee?dis oulik..
Nee ek dink nie so nie... Sover is dit nog heel lekker om single te wees... Jammer.. Maar baie dankiee neh?
As jy my heeltemal eerlike opinie wil hoor. Dit het rerig niks met jou te doen nie. Dis n saak tussen my en Marais. Ek bedoel dit nie lelik nie ek meen manet jy kan iets anders doen eerder as om my op my persoonlike sake uit te haal op qooh.me
As jy met my in persoon kom praat en ek voel dis gepas om met jou te praat sal ek jou vertel wat gebeur het... Maar tot dan (en die se ek in die mooiste manier moontlik) hou asb jou neus in jou sake... Jammer en dankie☀️
Uhm ja... Ma dit was n meisie nie n dude nie
Watse een van hulle is jou favourite,, stel jyy biejtie belang in die "pellet" tweeling?
Neee ek kan my nie indink dat dit lekker is nie. Maar uhm miskien sal jy n beter en meer versekerd antwoord kry as jy vir iemand vra wat jy weet al op hul ou gecheat het... Jammer wens ek kon beter help☀️
Maakit saak tho?
You have to have trust between the two,, your other... Partner in the relationship should be your best friend and you have to enjoy spending time with each other... Although you still have to give each other space... Because too much of something is bad for you... Theres more... But come ask me in person and I'll give you a finer detailed explanation... And this is just my opinion??all people have different opinions on the matter...
In drostdy? Welll,, ek weet rerig niee,, daars ma n paar??
Oehh ek moet jou in persoon vertel,, hulles amazingg mense,, ekt hulle laasjaar desember eers rerig begin ken.
Jandre- hys een van daai forward mense...hy sal na n vreemdeling toe stap en homself voorstel maar sodra hy met daai persoon n gesprek moet voer is hy tjoepstil??maar ek love hom en sal enige tyd weer saam hom wil kuier.
Frede- hys die "soetste" en "stiller" van die twee??hyt n amazingg persoonlikheidd en n great sin van humor,, het hom in uilkraal gesien(saam jandre) en in struisbaai weer (saam line')
Maar jahh ek het defies n favourite tussen die twee??
Nuwe girl in gr 10,,jacques se tweeling sussie,, ma flippen oulik en n groot komediant,, sy doen atletiek en is in die f klas,, ma jah ek hou van n haar,, oeh en sys die naweek by leandre
And who are you now ??
Sys een van my beste maaijtiies,, ek en sy is al deur n hele paar dik en dun goedjies,, sys rerig baiee cool... Sys nie almal se cup of tea nie... Maar party mense verstaan haar nie rerigg nie... Sys baie reguit maar sys nooit oneerlik of lelik nie teenoor mense nie... Of wel mense wat mooi is met haar. En sys super mooi,, ma soos van natuure,, sy hoef nie eers te oefen nie... Syt een van daai built in six packs?❤️
Jaa ek dinkk so?hoop so?
Aww soooveel liewer vir jou❤️❤️?
Noo??
Aww... Ek weet nie wie jy is nie... Maar ek dink ek wil meer met jou praat... Jy klink wayy te cute om nie mee te praatt nie.. Asbelief dm of whatsapp my... ?❤️❤️
sht?want dis niee daai erg lelike woorde nie?en joune
Heyy,, natuurlik?
Watse qooh?eks rerig jammer ek dog ek het almal geantwoord... Van watse qooh praat jy?❤️
Hkm se jy so?wat het hy gedoen.. ?
Awwwwwwww?baiee dankiee... Net omdat jy so se is jyy meer special.. ❤️❤️Dankiee jy
Ek het geen bewyse nie en ek was self nie daar nie so ek weet niks rerig nie. Ekt manet by mense stories gehoor?ma dit het niks met my te doen nie
Ek ken hulle rerigg baie sleg,, daar is n hele paar wat oulik lyk ma ek keni hulle almal se name nie,, ek ken eintlik net vir kobus
Aw.. Dankie waardeer dit rerigg baie?hopelik voel hulle beter oor hulleself en kom oor hulle opinies van my... Die heflte van die goed wat hulle se isi eers waar nie??♀️❤️baie dankie jy
Een van my favourites mens kan letterlik nie beter kry nie. Sys een van die goeie mensies op aarde❤️
Hoe weet jy,, het jy my al ontmoet en ken jy my so goed dat jy weet hoe ek sal voel. Miskien nie nou al nie tho?maar soos baiee dankiee jy klink sommer super oulik
Ek ken nie rerig die gr 10 outjies niemaar dies wat ek ken en van gehoor het (geen spesifieke volgorde nie)
Zach
Wihan
Jaco
Naude
Elof
Connor
Le roux
Marko
Dylan
En baiee dankie dis baie sweet van jouu, ?
Dankiee.. Dis nie wat ander mense op qooh vir my se nie... So baie dankie??❤️
Oor watse een nou??
Watse bewyse noggal??ek sal dit ook graag wil sien. Maar eks noggal seker ek het nie
Eks bly as dit vir jou lekker is???
Ja ek hoor gereeld dat ek anders is.. Maar dis nie nodig om so onbeskof te wees nie... Dis jou opinie en jyt dit gedeel
Nee eks nie so nie x.
Hkm kry ek die gevoel jys dieselfde mens wat my qooh??♀️
Dis nie baie mooi om te se nie?hoe is ek kamma goedkoop
Aww dankie maar nee dankie??
Jyt nie jou feite reg nie jammer... Maar dm my asseblief dan sal ek vir jou die regte feite gee?
Dis *Marais,, en eks okey dankie... ?
Dankie. Maar hoekom is ek n slet?? Wat laat jou dink? ?
Dankie... Maar uhm dis nie baie mooi om te se nie,, jy weet nie hoe hy nou voel nie... Sit jouself in sy skoene en dink twee keer voordat jy iets se... Want so iets kan iemand baie seermaak?
Hoekom moet dit vir my pla. Dankiee dat jy genoeg omgee om te se. Maar nee hy kan doen wat hy wil eks nie sy oppasser nie.. Sy besluite?
looks
Uhm okey.. In geen volgorde nie??
Will, Dylan, Philip, Naude, Jaco, Francois, Wian, petri en eks seker daars nog kan net nie nou aan hulle dink nie??
Aww??eks op vir nuwe maaitjies,, dm my?
Aww baie dankie,, dis rerig sweet?♥️
Aww baie dankie,, dis rerig sweet?♥️
Persoonlikheid? Looks? Watse manier
N unieke mens op haar eie. Sys baie cute ?
Dankie.. Ek dink... Ek sal graag wil wet hoe jy weet tho??