Visit this profile later to see if your question was answered.
Ek het vrede met mense ! So, niemand nie.
Heyy ๐๐
Ek drink nie ๐ maar thanks ๐
Sweet โบ๏ธโบ๏ธ Thank you
If you havenโt, shame! #yolo
Geniet dit.
Dankie
Nee
En dankie
Is dit nie 4 maande en 26 dae nie??
Dankie ๐โจ
Dalk moet jy afrikaans probeer, want engels werk nie. ๐
Seker maar gene ๐งฌ
Probeer oefen
Werk, oefen gereeld, eet graag, slaap baie, kyk series, sien vriende en vriendinne ..
Die lys gaan aan! Jy moet jouself kan besig hou, anders gaan jy dit bietjie verloor ๐
๐๐ป
Dankie, ek sal nie.
Sjoe ...
Okayyy nee dankie vir daardie een !
Ons het dalk ophou praat agv jou taalgebruik โ๐ปโ๐ป
Is dit jy? ๐
Lewe en omstandighede verander! Dis moeilik om te aanvaar, maar dis beter om aan te gaan soos lewe aanbeweeg x
Not snapping anymore ๐
Uhm. Jy weet goed ek kan nie daardie vraag beantwoord nie! Ek weet nie wie jy is nie.
Dankie, ek sal so maak x
@kayla_crause
Donโt know.
Ek jok - natuurlik gaan ek weer een of ander tyd skool toe ๐๐
Ek is jammer ๐ Ek weet ek het nogals die neiging om dit te doen.
Daar is baie mense wat my pla. Enige iemand spesifiek??
Aii nee ek is jammer! Ek weet nou regtig nie ๐ gee my maar asseblief nog n leidraad ๐
Le maar in my bed. Ek het verantwoordelikhede wat my vroeรซ oggende eis ๐
Ohhh jinne ๐๐๐ Ek dink my geheue laat my in die steek! Ek weet nie ๐ฌ๐ฑ
Ek sien altyd so baie mense.
Manlik/Vroulik ? ๐
Yes
Dankie
18 โจ๐
Wie vra? ๐
Sorry about?
Oh Damn .. gaan dalk dokter toe en doen die toets ๐ ek sou nie lag nie ๐
Sounding very much like a stalker yourself now ...
Nope! I donโt have a bf! Just one of my girl fiends.
Thank you B ๐
Ek doen, ja.
Okayy?? Daar is n hele paar
Dankie
Skies, maar ek dink nie ek ken jou nie ๐๐
Daar is n paar dinge wat ek sou wou verander in my lewe, vir die beter โจ Ek is in vir dit.
Eintlik vreeslik goed, dankie ๐ Ek kan nie kla nie. Ek swot baie lekker nou
Ek het te veel mense wie ek nooit sal wil verloor nie! (Wie vir my die wรชreld beteken) Maar jy kan nie altyd dat hulle dit weet nie ๐โ๐ป Dis die geheim. My ma is wel my #1 ๐
Aww โบ๏ธ Iemand is baie oulik vandag! Thank youu โจ
18 ๐คฉ
@kayla_crause
Jip, ons is uit. Al vir n hele ruk.
Dmโs?? Ek mis jou heel waarskynlik ook๐คท๐ปโโ๏ธ
Donโt know whether that is a compliment or not ๐
Aww thank you so much ๐๐
Dankie, ek waardeer dit so baie.
Neem dan net die stappe ๐
Nog nooit n probleem gehad om saam ouens te kuier nie. Why??
As jy vir my kan se wie jy is, kan ek vir jou se hoe ek voel oor n koffie saam met jou โ๏ธ๐
Missing you too, beautiful mensie ๐ฅบ
Definitief meer as jy, ja ๐๐๐ปโโ๏ธ
Hoekom unfollow jy my nie ook sommer nie?? โ๐ป
Soms bring die Here mense oor jou pad wat jy nie verwag nie! Ek is baie dankbaar vir haar.
En hoekom nie?? ๐
Thank you so much x โฅ๏ธ
Ek kan nie drank stuur as ek ook nie het nie ๐โ๐ป
I canโt remember that Iโve ever found myself in such a situation at this moment, why?
Nee skiesie hoor.
My waardes lรช nog mooi hoog ๐
Dan het jy bietjie n kans gemis dalk ๐
As ek dalk geweet het wie jy is, kon ons iets reel ๐
Ek gaan nie vir ouens nie - hulle gaan vir my
Nee ek JOKE
Ek dink nie ek sal sommer vir jonger ouens gaan nie ๐
Het jy dit ooit in persoon vir my gese?? Too bad ek was laasjaar nog in n verhouding ๐๐
Oh Hey Bestie โจ Lanklaas van jou gehoor?
Maar ek jok ๐ youโre the best x ILYSM โค๏ธโค๏ธ
Ek kort jou lekker teddie vanaand, wat ek kan steel x
Eks seker niemand keer jou nie ๐
Oulik van jou om dit te sรช. Baie dankie. Dit word baie waardeer
Dankie, ek sal aan my foute gaan werk - as ek tog net geweet het wat ek verkeerd gedoen het..
Niemand is perfek nie x
Ek is nie een vir praat oor ander mense nie ๐ sorry
Baie dankie ๐
As ek dalk geweet het wie jy is ๐คท๐ปโโ๏ธ
Aww hierdie is so sweet ๐ baie baie dankie ek waardeer dit so baie โจ
Jy is dalk die regte legend hier ๐
Hold up โค๏ธ๐ ek mis jou ook te veel! Nemo, ons kort water en gin.. en sommer son ook โ๏ธ๐ณ
Nee ons is nie meer saam nie.
Hoe bedoel jy OOK? What happened? ๐
Niks waarvan ek weet nie
Dankie vir jou raad โจ ek sal dit doen
DM my
Aw Dankie ๐
Well .. ons het opgebreek! Enige detail is maar tussen my en hom ๐ Voel vry om hom uit te vra daaroor
Nee ons is nie meer saam nie
Ek het nog nooit n beter idee gehoor nie ๐๐น
Vir seker ๐
#wedontwanttosee