Ask what you want ?

685 Replies

Hallo hallo, ek wil net sê. Ek het jou eenmaal ontmoet, jy het die beste indruk ooit geskep. Ongelooflik oulik, vriendelik en beste van als. Ordentlik. Jou kerel is gelukkig!

Hello😁 baie baie dankie my hart is nou so ongelooflik gelukkig😉baie dankie jou opinie oor my het my aand gemaak baie dankie. Asb Dm my sal dit so baie waardeer asb😊

Nicole_vg_ replied 1634 days ago

Dis nou tyd dat jy my kar kom was🙄😂 hy i hopeloos te vuil😉

🤣🤣🤣 weet jy kom net eers en was myne maar bring hom ons man sal hom vir jou was😆🤣🤣

Nicole_vg_ replied 1634 days ago

Oh hey my best ❤️❤️ KaylaCrause

Ohh hi my best

Nicole_vg_ replied 1634 days ago 1

Kan ek jou iets leer wat nie een van jou vorige boyfriends met jou al gedoen het nie

Nee, dankie ek het 'n ou en sy kop is gelukkig nie so vrot soos joune nie!

Nicole_vg_ replied 1642 days ago

Is jy in 'n verhouding?

Ja

Nicole_vg_ replied 1661 days ago

In relationships??
Single??
Can i take you??

No
No
And NO!

Nicole_vg_ replied 1671 days ago

Ek en jy ????

Wat van nee👊

Nicole_vg_ replied 1671 days ago

wat swot jy

B.ed foundation phased (Onderwys)

Nicole_vg_ replied 1672 days ago

Jy maak my so gelukkig ek hoop julle gaan trou!*

Met wie moet ek trou?😂

Nicole_vg_ replied 1674 days ago

First kiss?

Yes 😉 done

Nicole_vg_ replied 1674 days ago

Mag ek jou maar vra vir ñ date?

Ek sink jy moet dalk eers courage kry om my te vra sodat ek kan sien wie jy is en ja naam kan weet want nou kruip jy weg so nee!

Nicole_vg_ replied 1675 days ago

Hoe gaan dinge nog so ver?

Baie goed dankie kan seker beter gaan as om verveeld te sit 🥺

Nicole_vg_ replied 1675 days ago

Hoe is Pretoors?

Ongelooflik lekker en ek geniet dit baie😂

Nicole_vg_ replied 1717 days ago

Hoe was die boot?

Lekker dankie

Nicole_vg_ replied 1718 days ago 1

Enige ouens op boot?

Ja wel daar is baie

Nicole_vg_ replied 1718 days ago
VIEW MORE