87
Replies
Ek is so bly j is single nou kan jy myne wec?
Nee ek kan nie?
Gaan Justin saam jou op matriekvakansie
Nee.
Hoekom jy en justin?
Hoekom nie?
Mis jy jou en Nicole se vriendskap?
Ons was lank vriendinne so ek doen ja. Maar alles gebeur met ñ doel✨
Jy is rrg beeldskoon⚘??
Baie dankie ?
Kan ek jou ietsie vra?
Uh dis waarvoor die is, is dit nie?
Nie net i mooi gesiggie nie, sien ek??
Dankie dankie ✨
Jy kan bly wees jys mooi want jou persoonlikheid is kak .
Ek is seker jy is kak lelik en het ook nie ñ persoonlikheid nie?
Jou hart= my grootste begeerte
Dis oulik ??
Ek dink ni jy like my ni???
Dalk doen ek, dalk nie?
Wens jy was MYNE?
Nou is ek nie skies. ?
ek is lief vir jou???? christyyvl
Ek is sooo lief vir jou❤️
Sal justin jou deel mt my
Nee skies?
Lief v jou Kieks dankie v die lekker broodjies en suurlemoene?
Lief vir jou soooo baie❤️
Ek het n moerse crush op jou?
Ahhhhhh?
Chocolate or Vanilla?
Chocolate
Jy is nie in my lewe nie want ek het nog nie die kans gehad om jou te ontmoet nie
Dan sal ons plan moet maak?
In jou oë sien ek die sterrestelsel, jy is perfek?
Dis baie oulik, dankie
Ek wens ek kon die kans kry om jou in my lewe te he
Wat is die rede dat ek nie in jou lewe is nie? ?
Gurlll ek like alles van jou ???
Baie dankie, dis nice ❤️
Ek like jou nie altyd nie
Ek like jou ook nie?
Meisie weet jy wat gebeur as mense na jou kyk ?
Ek weet nie sê my?
Kan ek jou vat?
McDonald's toe? Ja asb dit sal gaaf wees?
Hou jy van iemand?
Umm dalk?
Van waar af is jy?
Springs.
Dat gezicht van jou?
Dank je?
Mooiste mens met die mooiste hart
Baie dankie.
Wi is vir jou n paar oulike paartjies
Wie vra die heeltyd die vraag? Daar is baie maar die heel oulikste is my boetie en sy meisie
Daai lyf? enige ander meisie se droom
Baie dankie ek waardeer dit??
Kyk by jou messages en message my terug @sb.
Haha okayyy ek sal sien?
Ek loveeee jou bestfraaand?
Love you tooooo?
Lang storie kort?
Dm my as jy so graag wil weet?
Hoekom is jy en Justin nie meer so close nie?
Lang storie.
Jou beste vriendin/vriendinne?
Nicole en Bianca
Sal jy my meisie wees???
Uhhh nee??
Hoe kry jy dit reg om so maer te wees ??
? Ek eet baie so ek weet nie
Jy is nogal mooi hoor sal daarvan hou om jou beter te leer ken
Wie is jy?
Ek wil, maar is bang omjou te dm op instagram
Dm my net?
Ek wil soos jy wees?
Haha oulikkk❤
Sal jy ooit n meisie se Ou steel of enige een van jou vriendinne sin al is julle niebeste vriende ni?
Nee
Gunsteling paartjie??
Gerhard en Chalitia
Johann en Ancele
Top 5 mooiste outjies in jou skool
Wie sê daar is mooi outjies?
Jy soen ongelooflik lekker!!!! ?
Hahaha dankie? ?
Wanneer kan ek weer saam jou kuier??
Ek weet nie ?
Hoekom is jy so picky met die ouens?
Want ek weet wat ek wil hê en ek is nou oraait sonder een?
Jou glimlag doenit vir my?
Well dis oulik?
Jys rerig $exyyy❤️❤️????
Dankieee?
Sal jy 'n meisie se ou steel?
Nee
Do you have a boyfriend?
No
Hoekom is jy so seinig met jou nommer?
Want ek kan seker wees?
Ek isss mal oor ju?
Uhh okay?
jou A$$... OMW!!! jy het die mooiste A$$ wat ek nog in my lewe gesien het, en jou lyf gosh* Jy is Mal $exy verby!!!!!
Hahaha okay dankie ?
Hey gorgeous ? whats your Instagram name?
keane_potgieter
I have a small crush on you ,?
As ek maar net geweet het wie die is?
Wens ek kon jou beter leer ken
Dm my.
Do you have a crush??❤❤
Naahhh ek het nie.
Lekkkker?is jy nie mmm????
Lekker ja?
I miss your smile stunning girl x
Aaaw?
What does a guy have to do
to get someone as amazing as you?
Just be nice, honest and respectful?
Haha hoekom mexico? Wil jy n sombrero dra? ?
Dis mooi daar en ja hoekom nie??
Jy is poes mooi
Well thank you?
Een plek in die hele wereld waar jy sal like om te gaan?
Mexico?
First thing you look at when you see a guy, and why????
His smile, because it reveals his personality.
N ou met tattoos of sonder? Sportief of nie??
Maak nie saak nie, net solank hy die persoonlikheid het?
Iets tusen jou en hom? Lyk vir my meer as vriende ??
Wie sal weet behalwe ek en hy???
Jys flippen pragtig?
Baie dankie?
Jys n btch
?Heidi leer om te spel??
Jy en jus lyk nogal nice saam ?
Okay?
Dis n shame jy bly so ver. ?
Hoekom??
VIEW MORE