480
Replies
Wie is ons: ons het met jou in Rustenburg gekuier en in jou kar gejam? (2 meisies) Caitland_Peake
Caitland is een ??☝?Hide jou naam next time
Wel dit was by Charle se go away party en ek dit Was Emma Carla Bianca en Caitland was in my kar toe ons Jam julle almal nog mal gegaan met stories ?
Moet jy daai droom meisie nog ontmoet?
Well tyd sal sê??
Het jy enige ande pages of net ontmasker en jou personal
Nee net daardie 2 ek help uit op ander maar dis dit x
So is al jou gedigte net gebasseer op seer?
Ongelukkig maar ek beweeg na n nuwe era van gedigte toe. Die laaste paar het ek geskryf uit die hoop vir my droom meisie!
Jou gedigte is tops ?❤ En wie inspereer jou om gedigte te skryf?
Verlede seer
Het jy insperasie vir jou gedigte of skryf jy maar net?
Ek kry inspirasie dan hou ek net op dink en ek voel net en dit kom neer!❤️
Whatsapp Profile ???
Dankie x ❤️
Jou recent se caption!! ♥
Dankie x ❤️
Ken jy mense in wonderboom Hoërskool?
Yess ek doen n paar x
Jys n mooi mens--♡
Jyt n hart van goud--♥
As jy manet nader gebly het--♥
Sou ek jou beter wil leer ken--♡
Die het my dag gemaak dankie??
Hi, i am a new page and was wondering if you would please give me a shoutout if I dm you ? ?
Sure x Would love to help ❤️
Ek bedoel dit nie lelik nie. Dis net dat jou woorde en aksies nie altyd ooreen stem nie
Whatsapp of DM dan praat ons daroor wil graag jou hart hoor x ?✌?
Ek sukkel om jou te verstaan
Gaan aan?
Hello!!!
Hoe hoor mens God se stem?
Mense hoor God se stem anders, die stemmetjie in jou kop of die woord wat jy raaklees en jou diep tref in die Woord of iets wat God stuur deur mense.
Maar net soos die skaps hul wagtee se stem ken sal jy soos jy in verhouding groei sal jy dit meer en mee erken x ❤️☝?
Nettie ???
Kom jeug toe x
Wat kan ek doen as ek sukkel om met God te connect? Ek het Hom vir n paar jaar verloor in my lewe en wil Hom bitter graag weer terug kry?
Basics ❤️
Hak in by iemand met wie jy vertrou, lees bybel⭐️
Bid☝?
‘N verhouding met God is net soos jy en jou beste vriend
Bid praat jy met God en as jy lees praat God met jou ook!
Deur konstant te kommunikeer kan jy groei!
Asb DM my ek wil graag help x
Hii❤?
Halooo daar Mev anoniem x
Crush?
Sy weet wie sy is x ❤️?
het jy gesien hoe het allie vir jou opgestaan in een van haar qooh ? gaan kyk.
Nee ek het nie sal gaan loer x ??
Van wie hou jy?x?
Sy weet x ?
Het jy iemand in die oog of kan ek jou hart probeer oor wen?**
Ek het iemand in die oog yess x ❤️
Crush?
Well DM my dan se ek jou x?
Wat is die doel van qooh me?Soek jy aandag of het jy net niks beter om te doen nie?
Well basies die een platform om mense te help en die ander maar net die sien wat mense bereid is om te vra as hul naam weggesteek kan word ☝?
Hoe ongeskik mense kan wees maar darm steur ek myself nie daaraan nie x
Ek bedoel oor whatsupp en in persoon,bv ons sal pouses saam sit en dan sal hy gladnie praat nie want hy hou nie van praat nie, hoe moet ons dan saamgroei?
Se vir hom een hoof pilaar van ‘n verhouding is Kommunikasie x
Dit maak my ook vlippen furstreerd dat hy ongelooflik bair data en airtime het maar hy sal my nooit bel nie, en hy praat minimum met op whatsupp? Wat moet ek doen?
Praat met hom daaroor in persoon x
Eks ongelooflik lief vir hom, ek kan dit net nie hanteer dat hy so min met my praat nie ? dit breek my, maak my hartseer en ongelukkig ?
Well DM my dan try ek jou help x
Wat moet jy doen as jou kerel nie daarvan hou om te praat nie?
Hoe bedoel te praat nie?
Goed uit te praat nie?
Oor die algemeem?
Nuwe foon kan jou ni whatsapp nie...
DM my dan x
Hoekom het ons opgehou praat?♡
Whatsapp my!?
watse app is dit wat jy gebruik om daai lyne so in die foto te kry ? dis by jou 2de post ?
Shapical
Daai McDs gift cards help niks ?
Well darm help dit iets al is dit niks x
Wat is jou doel in lewe?
Be happy x
Wees daar vir mense wat my nodig het x
What misconception about you would you like to clear up ?
We are jusr friends??
Long time no talk❤
Whatsapp my dan x?
kenan daai gedig woww
Dankie x ?
Hoekom is likes op instagram vir jou so belangrik?
Dit is nie of 40 kry of 200 pla my nie.
jy post so min op ontmasker... whyy ?
Eerlik voel of ek nie 'n impak maak meer nie...
Kennnnnaaaannnnn
Bly die mens wat jy is nhe? ?
❤de vju
❤
Gaan jy vanaand na Tyran se kuier toe??*?
Nee ek is nie genooi nie x
Het jy al gevloek
Yes ek het!
Maar dis onrelevant vir my deesdae!
Why you so unsure of yourself when you have this beautiful soul and amazing heart like you need to love yourself more.... I love you the way you are
♥️♥️♥️
❤❤
If we were a storm ; you'd be the thunder and I'd be the rain.When it rains we'll always be close to each other. You can see me and I can hear you.
You're my thunder and I'm you're lightning.
This made my day x❤
Ek het jou lief Davis?
Dankie Baie x❤
Het jy al verlief gewees op iemand wat ver bly??
Ek was al ja!?
Why do you think people like/hate you?
Cause I'm being me ?
wie is incharge van al die kerk pages van agape?
Verskillende mense hoekom?
Dis nie rerig nodig om die op Qoohme te vra nie x
The Internet goes down, suddenly, and forever. What do you do?
Spend the saved money to buy more food x
Vir jou is ek baie lief
Seker een van die beste hardedief
Ons vriendskap is vir my kosbaar
En ek is virseker dankbaar
Wat ek met jou het wil ek glad nie deel
Jy maak my hele hart heel
Want my beste vriend is jy
En viraltyd gaan dit net so bly x Janikadb
❤❤❤
Soo smooth soos wax op 'n surf board ?
❤❤❤❤❤❤❤❤ x
Is daar 'n geheime betekenis dat daar 8 moet wees x?
Jy het lekker geslaap op die bus ? Wat het daar gebeur ?
Wel ek het geslaap so ek weet nie ?
Jou oë ????
Boring Bruin ❤
But Hay Sometimes Boring is needed
Kenan...
Jys so spesiaal...❤
Jys rrg baie oulik ek wens daar was meer mense soos jy...dan sal di wéreld n beter plek wees...
Jy beteken vir my baie?
Jys di beste...mis jou ❤? Nappieqii
Nettie jys spesiaal?
Dankie vir jou mooi woorde❤
What's something you fell in love with instantly?
Cheesy Chips ?
What's something that took you way too long to realize?
Good people hurt people too...
My liewe kenan
Jys net so oulik en super cool
Jys rrg n great persoon.
Daar is min mense soos jy.
Bly asb soos jy nou is moet nie laat mense jou onder kry nie ❤?
Dankiie anoniem❤?
Jy maak lewe beter x
Eks so lief vir jou my liefste Kenan ?? Janikadb
JanikaQii x❤
Kenan...
Jy betek vir my so baie jys rrg baie oulik...
Ons moet meer praat...x
Whatsapp my dan praat ons x❤
Jyt my dag gemaak x
Wanneer gaan jy weer op @ontmasker post?
Ek het vandag❤
Wat is jou grootste vrees en waarom juis?
Hoogte...lang storie kort ek hou nie meer van val nie.
What are you currently worried about?
Finances?
But Working on it with God.
????❤
?Ek gaan maar net nod of Appreciation gee..!?
What makes you uncomfortable?
People scratching on a green board
Jy praat nou met my op WA ?♥️
❤???
As jy enige superpower kon he wat sou dit wees?
Shapeshifting
What will you never ever do again?
Pour out my heart.
Kenann? eks super lief vir jou moenie laat enige iemand jou onderky deur hulle jaloers en kinderagtigheid nie...eks so dankbaar jys in my lewe baie lief vir jou my love. ??? Janikadb
Liefde ❤
Hii
Ek ht joi storie by jeug gehoor en was nt amazed.
Ek gaan of dink ek gaan deur di selle staff wt kan ek doen om my lewe weer in di regte rat te kry ??
Spreuke 1:7
Hii
Ek ht joi storie by jeug gehoor en was nt amazed.
Ek gaan of dink ek gaan deur di selle staff wt kan ek doen om my lewe weer in di regte rat te kry ??
Begin op jou kniee
Mooiste graad 11 vriendinne ❤❤
Daylinn
Jenna B
Hermene
Elizma
Kayla
En of Course die moiiste is Kobus?
Nettie ❤ jys n vriendin van formaat
what? j kom nou net uit n verhouding dan hou jy al kla vn imand aners ? jys nice x
1stens: Ek kom nie nou net uit 'n verhouding uit nie.
2dens: Nie jou besigheid nie.
3dens: Kry jou feite reg voor jy my judge
4dens: Praat ons baie?, ek neem aan nee want dan sou jy verstaan. So toe?
Geseende Dag.
Vrede vir jou hart.
What do you wish had never happened to you?
Depression x
Whatsapp pfp skree net perfection ?????❤
Baie Dankiie x
ek dink ek mag dalk gevoelens hê vir ju
Se my wie jy is! ⚘?
Kenan..het jyy dalk iemand in gedagte???,
Iemand het onglangs my hart gesteel x
Gym jy?
I dabble a bit yes x?
Is jy verlief op Alexandra?
Eks lief vir haar, as 'n vriendin x❤
dis snaaks hoe mense vir juw omgee en dan draai jy teen hulle
Ekt teen niemand gedraai nie.
As jy so voel whatsapp my dan kyk ons qat gebeur het. X
How much money do you need right now and why ?
Just enough!
To survive
What's something you tried really hard to like but just couldn't?
Sushi ?
Jy is amazing! Moet nooit iets anders glo agv wat mense se nie ..x ♥
Dankiie x?❤
Jy is amazing! Moet nooit iets anders glo agv wat mense se nie ..x ♥
Dankiie baie ?
Ekt jou by Bybel gesien
En jy groet nie x
Follow my asb trg
Se my dan?
Want soos ek follow jou al lank al???
Se my dan wie jy is?
Het jy n meisie op die oomblik? As jy het is sy verskriklik lucky x?❤
Nee ek het ongelukkig nie x
Was sooo suprised gewees toe jy my begin follow het. Nou kyk jy my stories en ja eks baie dankbaar❤? jys awesome!!!?❤?
Hehe wies die x?❤
Dm my asb x
En BtW dis manet n plesier ??
Daar is nie woorde hoe om jou te beskryf nie❤
Dankiie ❤?
Omh jy gesien hoe Chandre opgestaan vir jou op haar qooh??❤
❤
Chandre Scheepers??
Oulike Dame??
Hoekom ken jy so baie pickup lines?
Want dis snaaks?
VIEW MORE