Chantelle Erasmus
Ladytel
57
Replies
Slaap jy nie ?
Ekke het!*
Someone told me long ago there's a calm before the storm I know its been coming for sometime.
Aaaawh!!!!*.....so lanktrug!!!!!Kan nou nie eers onthu vir wiet ek dit gese nie!!!!;(
Jys n oulike en pragtige meisie ek ht jou op bbm maar wonder n biekie wie ek is
Heheheeheh!!!!**** dude!!!!Eks nie goed met raai of wonder nie...*Just tell me man!!*
En ek se byt my byt my an my oor. Op die mieliesak in die stoor voor ek moed verloor
!!!WHAT THE #HELL!!!LMGA!!!!
Cowboys aint easy to love and their harder to hold they'd rather give you a song than diamonds and gold. Old star belt bucles and old faded levis and each night begins a new day if you don't understand him and he don't eye you he'll just ride away
...Hell yea!!!*...dankie vir daai wyse woordjies!!!Laat my dink aan iemand!!*Baie dankie..*
Hey ***** ,,, Eks lieffe jou!!!!✽
Aaawh!!!!*Super cute!!!:)*...se my wie jy is!!*
Hoeveel keer die week het jy honde kos geeet
Uhm....Hoekom wil ek honde kos eet??
Jy,,Was Op N Tyd N Baie Mooi Mens Gewees,Binne En Buite...Maar Nou Dat Ek Weet Dat Jy n Lebian Is,,Ireteer Jy Die He'll Uit My Uit,,Jy Weet Tog Dis n Sonde Neh?? Sterkte Met Jou *exualiteit En Mag Jy Die Lug Sien,En hoplik N p**** Of 2!!*....
OMW!!!!!Eks nie n lesbo nie....*En sorry...eks maar n loud mensie ekt nie gese j moet my like nie......So deal with it...!!
Hey hey...
Jy's ii baie moOii meiSie,, en suPer speciaaal viir my...!!• Dankie vir alles wat jy doen,, vir almal.. Jy's iemand besonders...!!*
Bly soOo amaZiing perSoOon,,!!
Ek's lief vir j0u...!!!
•J•
Aaawh!!!!*Dankie vir die mooiste woordjies!!!*«)*Hehehe....As jy vir my se wie jy is kan ek dalk vir jou ook se I LOVE YU 2!!
Hay daar!!l wil net se jy's een awsum mensieQ!! Ekt ju nuw al bja gesien en ek admit dt,ek like ju stukkend!! So by so awesome soos j is en geniet juw daggieQ!!!!!
Heheheh....*hey daar!!!*Ekke is nou nie seker wie jy is nie bb my...*
Can a Girl and a Guy be Best Friends???
Aaawh!!!!!NATUUUUURLIK kan hulle**!...[-*
My musiek maiQq!
Baie dankie vir die pragtige mensie wat jy is jy is een uit 'n miljoen! Laat my altyd smile! Baie dankie vir jou oulik wees!
Liefde
PING!!! My as jy weet wie ek is! :D
Nee ek weet nie het nie n idee nie!!!BbM my..dan. Weet ek dankie vir jou oulike boodskappietjie!!!!**
Liefde Ek!!Xx
Ek sal ook nie ! As ek sulke ouwlike mensie soos jy isii! Jy was nog altyd vmy 'n mooi jng dame! Lekker aandQ verder vju! Jy staan vir my uit*
Aaawh!!!blerrie oulik!!dankie man**Xx..*lekker oggend verder vir jOu..*>"
I l0oo0ve f0r y000o0u VerY muCh mY maiQii....* dAnkiie viir J♡u maiQiiSkap....* jyS prAgtiig biNne en Buiite.... M0et n0ooiit verAndER niie.....*
L0ove y0u...*
**W**
Aaawh blerri oulik!!*Dankie vriendin.q**Liefies jOu meer..*Dankie vir jou maiqskap ..*Jy moet lekker doeroeqs...*:>*
Hai....weet jy wie ek ?
Nee ek weet nie se my??
Het jy al ooit da aan gedink om selfmoord te pleeg!?*
Hahahah uhm....nee ek dink nie so nie hoekom sal ek inelkgeval as ek n lekker lewe het??
Ek hou nie van jou nie :)
En jy se my hoekom??????LOL...Pla my die minste!
One quality that you wish one of your friends could change about themselves?
To stop being so nasty!
Nee man ek praat van foto van die klein seuntjie
As dit n klein seuntjie is is dit my boetie
Is dit jou boyfriend op jou profile pic?
Nee!!!!!Dit was my pa!!!!!..Ek het nie n BOYFRIEND nie
Hi jou super oulike mens wil manet vir jou se ek dink jy is blerrie spesiaal en awesome. Ok en cute jy moet lekker slaap en een lekker week he. Groete ek.
Aw*dankie*lekker aand verder vir jou*
Wie like jou want ek doen definitief nie
Wiet gese dat jy n keuse het om my te like?!..En dit pla my baie min...
Hoe groot is jou voete?
Hou jou vuil vrae vir jou self...Moenie slapgat wees nie vra dit vir my op bbm dat ek jou self kan se...As jy nie so skynheilig is nie!!Pgggg...Dis sulke mense soos jy wat mense nie kan verdra nie!
Het jy al ooit iets of iemand gelek??
Hahahahah...Nee...maar dalk iets soos n vrug of sweets en goed.* .?*en jy?
Wat soek jy in n meisie??
OMS!!!!!!!!ek weet nie wats jou tipe nie..Maar ek stel nie belang in meisies nie hahahahah...!!!
Hou jy van padda tong??
Neee hahahaha....doen jy?
Hey koei hahaha grapies ek kom skryf 'n anonymous boodskap om te se hoe awesome jy is !! Ek weet ek moet n vraag vra ma jys net sooo awesome!!!
Aaaawh!!!Super oulik**Dankie skaap..*LOL**Wies jY..as ek mag..VraaA*Sal Jy my vitel op bbm*??Sebliefies**?!*
Like jy,,, kaas?
Haahahha..Ja dis lekker*
Ophou sooooo baja van jou self dink* jys net n mens soos ons almal* maar net bietjie baja mooier en se*yer as ons* hahahahh* lekker dux mooi kind*x0x0x0x0 mwah*
Hahahahahahah...Dankie man..*...Lag nou kliphard!!!oulik gese..*ThanX..Jy Ook lekker duXx**
Maki saak wie eke is nie weet jy wie jy is????*
Natuurlik weet ek wie ek is...Hoekom sal ek nie myself ken nie???
Iemand wie jy nooit sal ken ni*
Nou hoe kan jy vir my se..I LOVE YOU...As ek jou nie ken nie*
I love you*!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Haha...WIE KAN JY TOG WEES?????????????
More more se*y kind mag jy een asemrowende dagi he
Geniet dit ten volle. Jy rerg n baie baie mooi vrou.
Dankie baie**Mag jy oOk n baie lekker daggietjie he*
Hou jy van droe appels met wyn??
Ek weet nie ek het dit nog nooit so gedrink nie maar dit klink lekker!*
Hou jy daarvan om met honde se nipples te speel
Nee hahahahahah...dis net siek wie doen dit!
Hou jy van rot voete??
Wate he'll.....Nee ek dink nie so nie!
More more mooi kind mag jy een awesome dagi he vandag geniet dit
Hahahahah...*Aawh!!Baie dankie...ekke waardeur dit..*Mag jy ooK n Blerrie lekker daggietjie he hOooR**Xx
Hey hey hey!!! Laast toe ek gekyk het ,, neh!! Is die qooh ding gemaak om vraagies te vra!! Nie om K@k aanmerkings te maak nii ,, sow wat van bly eerder stil as j niks goeds het om te se nie!!! Vriendelik genoeg gese???
...Was so in my oë ook gesien...Blykbaar dink SY/HY...hulle is baie spesiaal...Omte se wat hul wil!...JYS PATETIES !!...SIES MAN!Ek sal my skaam as ek jy was...!!
Pop , as ek jy is begin ek aan myself te werk .. Soos jou kak houding & jou duk gat!!!
Eks perfek nes ek is...Jy hoef my nie te laaik nie...Pla my baie min...Mag Liewe Jesus Jou vergewe want jy weet nie wat jy doen of se nie!
Vreemdeling, jy moet n lekker aandjii verder he neh !!* soet weees :) xx
Vreemdeling..Ek sal dankie jY oOook*Xx
Moenie f*** tup op m trek nie pop jy ken m nie!!!!!! En as jy wil weet wie ek ιѕ maak eers seker jy weet presies wie ek ιѕ!!!! ;)
PGGGGGG....Hahahahahah...LMGA!!!!!POP SE JY...Eks nie naby aan n pop nie...SoO Hou jou VIESLIKE UITSPATTIGE boodskappe vir jouself...2dens...Moenie so lelik vloek nie dis nie goed vir jou selfbeeld nie...3dens...Hahahahah....SOoO Jys bang om vir my te se wie jy is...NOU wil jy iets op qooh kom se..waar ek nie kan sien wie jy is nie....NoU virwat kom los jy iets as ek jou nie ken of jy my ken nie!!!!!Hahahahahah....*;-)
PpppSsssst!!!! Hehe ek het gedink laat ek ook maar iets kom skryf hehe!!....jys oulik hehe en bly oulik!!!
Aaaaawh!!!*...Dankie baie ekke waardeur dit..*sal jy my net bbm..En se wie jy is...????*
Nie lelik of iets nie ma nie almal wil jou qooh.me nie so kan јӵ dit asb nie vir almal str nie..baie dankie!! :)
Nou BBM MY...DAN MAAK EK GOU N VERANDERING!!!
Jy maak heavy mooi fotos hehehehe 10/10 maiQ hehehhe lyk mal mooi
Baie dankie vir die kompliment!*;-)
Hoe voelit om so kak persoon te weEs ?
ASKUUS!!!!!!!Wie dink jy is jy....Wa in die lewe!
Vir wiE wAs j n0g di lieFste.. In 0u geWyC??* x0x0
Uhm...Die een met wie ek die langste in n verhouding was..*
Hey se*y wil manet se jy moet n lekker dagi he... Xxx
Dankie jy ook
Chantelle, ek wil niks vra net iets sê! Daai een wat jou so spot JY IS PATETIES! Sies jy is n aaklige mens! Niemand lief jou seker nie! Jy ongelukig in jou siel
Hey sussa...Skiesie het verkeerd verstaan..*Baie dankie vir al jou omgee en liefde..*Mal#oor#kruis#Liefe jOu!!*Xxx
Hulle is vieslike goed..Eks al gewoont daaran..*
Maar ek wil net vir jou se jys een amazing mensie!!*Xxx..Dankie vir alles*Xxx..;-)
Jys vir my 'n baie antreklik meisie en baie friendly maar sal my noit ken nie
Ok...*Dankie anyway*
Hi daAr tellAqii !! My vraGieQii iisss... hkM is ju foete soO groot??? Jou lippe so diK ??En jou stemmiQi so faLse??** hkM is ju eGo oOk daN nog so huGe??.**reply gougou loVies jou!!xxx
Want... Liewe Jesus het dit vir my so geskape dat net ek daarmee kan loop...En oorloop soos jy..wat n bespotting van my maak 2dens...omdat HY weet ek sou nie lekker kon vry met sulke dun lippies soos jy nie...En hkm ek n ego het is omdat ek wEet HYT my n besonderse mens gemaak...En ek respekteur HOM oor hoe ek lyk vandag...Ek Is n mooi meisie met n mooi hart!If you don't like me...You don't have to just saying I'm not a FB states...En ek weet nie wie jy is nie so kan nie vir juw se I LOVE YOU 2 nie
Helo pragtig moet vir iemand se skinder prakie luister ni westl
Hahaha...*Ag ek steur my nie daaran nie..pla my baie min..Dis mense wat jaloers is..*En jaloesie is n lelike ding!
Vir dai een wat haar vra hukm haar lippe so dik is en haar ego en gud so is.. Weet jy wat gaan speel jy op die trein spoor... Jesus maak nie voute nie ek dink sy is een van sy mooiste werke...
Aaaawh!!!!Dis super spesiaal..Dankie baie..*Xxx
'-)..*
Jys pragtg en ek stel in jou belang!!!!!
Hahahah...LOL...*
Uhm...Ek weet nie wie jy is nie...hehe
Kan jy my dalk se..Seblief...
En dankie*
Mooiste oe meisie kind wil manet se jy moet een awesome dagi he en naweek... Bly so mooi lekker dag....
AaaaWh dankie baie**
Jy ooOk hoooOor*;)
HaY LadyTel,, No name hierso...Hori Jys een AWESOME mensie Bly wie jy is,,,Jys Mal spesiaal En Liewe Jesus lief jo onmenslik baie...Ps: Jy ken my*
Hahahah aawh...Laat my nou vreeslik wonder..*Hmmm...LOL...Wens ek kan weet wie jy is...*Ping my bietjie op bbm*Seblief...Of se net vamy wie jy is...*En dankie baie ekke waardeur dit*Xx
JyS een Flippen se*y maQiii weet j dit!!! En eks soos super lief vir ju m Rihno horn!!!! J kan my darm nie kom klap nie j moet eers hardloop!! Want as ek ju moet sien hardloop lag ek my gat af!!!! Hahahah VAN _ _ _ _ _ Larra
Hey Hooor!!!Ek tjeck jou naam hier onder vanwaar dit afkom!!!LMGA!!!!lol...Red handed Gevang!!!Lief jOu mY materq!!!!*
Hahaha......
:)))
Ii lo0o0ve yo0o0o0u vriendin...
Van:J...A.........
Xxx
Jys pragtiig
I love you 2!!!Your the most beautifull one..**;)
Xxx
Hehe...
se*y!!!!
VIEW MORE