profile img

Larissa perkins

Larra

Ask me anything you like anonymously

12 Replies

Who do you love

Jesus!!! М̣̣̇♈̷̴‎ REAL friends and м̣̣̇♈̷̴‎ family!!!

Larra replied 4157 days ago

Hou jy van,,Perd oog vleis?

Whaaat!!! Nee ek doenii !!

Larra replied 4157 days ago

Hgd by jan viljoen

Die beste skool ooit!! Daai!! Dit gaan baaiiie goed by jannas dankie!!!!

Larra replied 4157 days ago

Eks liefe jOu!!* Bly die persoon wie jy is,En moet vir niemand en niks verander nie*Zzz Ladytel

Dankie TellaQiii ,,!!!! Hehee ,, lieffie ju ook m maQiii!!!!

Larra replied 4164 days ago

Wate he'll is jou probleem larissa...Jy irreteer my so erg...Dat ek probeer al wegkruip as ek jou sien ...Jou lag!!Jy gedra jouself so kleinig...Maar al daai goedjies van jou...wat mense so irreteer love ek!!!

Hehehe ,, eks nie mal nie ook nie normal nie !! En dankiiies!!!! Stay real!!!! EN ek kan nie minder omgee wat mense van my dink nii ,, want as hulle doen maak hulle actully tyd in hulle lewe om aan m te dink!! (Happy face)

Larra replied 4164 days ago

Wiie miis jy iin jouUu besighyds klas...??
Hahahaha....((Wink/wink))

Basicly die hele klas!!! Daaaiii chevon wat altyd iets te se het!!! Juf heibrie se sarkasme!!! Chantelle se retarded comments!!! Elischa se koffie!!!!!!! Andrischa se glimlagii ,, nellaQii en yolande ek sweer as dai 2 die wereld moet reageer!!! Vrek ons almal!!!!! Marina en haar uitspattigheid!!! En die hele klas met al hulle awesomeness!!!

Larra replied 4165 days ago 1

Jys SUPER HOT!!!!!!!!And I LOVE YOU**

Awwhh dankii ((Bloos gesiggie))) jyS net Sooo hoT!!!!!(WINK)

Larra replied 4165 days ago 1

Ek wou. Nog ALtyd vir jou gese het dat jys een. FLIpPPEN Nice+mooi+oulike Girl. Het net NooOoit die guts gehaad nie!!!<3

Hehe ,, aaG dankii jng!!! Jy klink oook rerig!! Rerig nice!!! Ping my asb op bbm??*

Larra replied 4166 days ago

Is jy en dai melissa chick nog vriende ..??

Ofcourse is ons!!!! She's like my little sister!!! I never had!!! En soos die mooiste!!! EN hardste meisie wat ek ken!!! Sys baiiie spesiaal vir myy!!

Larra replied 4166 days ago

Hey!!!!! Hehehe ₪єн!!! Ek wil net se ek *̩‎​s nogsteeds ongelooooflik liefies vir Əŋ sal altyd wEec!! Mis juh bjjjjjja Əŋ hooop dit gaan goed met juh!!! JŸ sal ALTYD my #BES weEs!! Die naaste aan my hart'Q!! #l°̩Ɛf juh!

Hehehe ,, awwh dankiii m maQiii ,, en j sal altyd m beS wees!!! Hehe I love u and don't u forget that!!! Super oulike maQiii ,, ek hoop jyt n baiiie lekker aandjie verder!!! Neh!!!!

Larra replied 4166 days ago

What do you look for in a bf

Hehe ,, hy moet NET homself wees!!! En nice wees!! Down 2 earth!!!! Ping m op bbm as j meer wil weet!!!!

Larra replied 4166 days ago

JY is seker die Weirdste Meisie ooiT...Ma jys super mooi en vrek HOT... En ek dink eks lief vir jou soos in bAAAAAAIE!!!!! Ps:Jy ken my!

Hehe ,, awwwH sien nou dis wat ek oulik noem!!!! Lieffie juW ook!!! Neh!! XoXo kick as*!!! Mwha!!! Dankiii maQiii!!!*

Larra replied 4166 days ago