Visit this profile later to see if your question was answered.
Net soos wat ek nie jou opinie soek nie ✌?
Oulike ou met n groot hart van goud ? sal altyd n soft spot vir hom hê x mis hom net vrek baie ??
Ons is lankal nie meer iets nie x
Ek sal dit altyd mis, maar all good things come to an end
Dankieee x mah ons is niksie
Soek jy biekie aandag ? Of is jy net bang om dit in my gesig te kom se ❤️❤️❤️❤️❤️
Ek dink nogals ek kan doen wat ek wil ? het beslis nie jou goedkeuring nodig vir enige iets nie ❤️
Skyf skole ✌?
Eks ryk in liefde skat ?? en niemand het jou opinie oor my gevra nie ❤️
Se die een wat niks beter het om gedoen as om my te qooh vir aandag nie ?
Moet jou nie steur nie. Ek kry daagliks soooo baie hate, maar hoe gouer jy besluit om nie toe te laat dat dit jou pla nie, hoe makliker raak jou lewe x mense wat hate is net jaloers want jys alles wat hulle nie kan wesk ❤️ God maak nie voute ni ❤️
Dm my dan help ek jou❤️❤️ekt nogals baie om vir jou te se wat kan help ❤️
Haha. Oky ? eks anyways nie gepla nie ✌?ek dink jy moet skooltoe gaan, jou sinne maak nie regtig sin nie ?????
Weti wat da aangaan nie. Wens ek het geweet
Kom se dit vir my in my gesig dan kyk ons wat gebeur ❤️
Doen my n guns en gaan pla iemand anders ✌? het nie tyd vir kinderagtigheid nie ❤️❤️❤️❤️
K ??
Haha x dankiieeee❤️
Dm my dan naak ons n plan x weti wie jy is nie tho ?
Dm my as jy wil weet dan sal ek jou se❤️
Ahh i love you baba ❤️❤️
Dudeeeeee. Moet jy altyd die sleg in ander raak sien ? Dit was n vrek snaakse video. Ek weet nie van jou nie, mah dit was regtif cool???
Uhmm dankie ? dm my dan kan ons n plan maak ? Ek wil eers weet wie dit is ?
Wat se jy ??
Ek gaan struisbaai toe as ek klaar is met eksamen ✌? dan gaan ek kamp oorkant uilkraal, maar ek gaan die vakansie in struisbaai, gansbaai, uilkraal, pearley en hermanus wees ❤️❤️
Ekt aanbeweeg van hulle al 3✌?
Dis regtig irreterent as jy heeltyd vir my qooh oor onnodige goed waaaroor jy niks beheer het nie ✌? wys my net jyt niks beter om met jou vrydag middag te doen nie ?
Jeandre ? jokes x
Ek dink jy moet jou naam wegsteek ? jys regtig n goeie vriend en ekt n soft spot vijou ❤️
14 ❤️ turning 15 in november ✌?
Haha. Thejan ? hys n lozer ? nee ek joke net ❤️ joohhhhhh ekt soo baie liefde vir hom x hys rerig n spesiale ou en ek gee super baie om oor hom ❤️hyt n hart van goud ❤️ super special ❤️
My niggie ? Flippen amazing meisie ❤️❤️
Niks?
Oms oms oms ?? een van my mooiste vriendinne x sy help my letterlik deur alles en is een van bitter min mense wat my regtig verstaan ❤️ syt n stunning hart met n amazing persoonlikheid x eks ongelooflik baie lief vir haar ❤️ lune as jy hierdie sien, super baie dankie vir als ❤️❤️ i love you so frieken much x deur dik en dun❤️❤️
Gelukkig steur ek my nie aan haters nie ❤️ gaan pla iemand anders xx
Ironies hoe jy niks beter het om met jou lewe te doen nie. Oh wag, watse lewe ? ? Tenminste het ek n verhouding met my ouers en kies hulle bo my pelle ❤️
Ek glo jy sal eendag nog jou feite reg kry ❤️❤️❤️❤️
Hey hey x kan jy my dalk whatsapp of dm ? Ek belowe ek sal jou dan help ❤️ ekt te veel om te se op qooh.me x so asb dm/pm my dan help ek jou met liefde ❤️❤️❤️
Uhmm nee ? wtf ?
Is close ❤️ een van my beste pelle ?
Don't ever want to change the way you look ❤️ you should stay healty and exercise, but dont become anorexic ❤️ its all about a pretty soul and a beautiful heart, not looks ❤️
My loser ? beste mens ?? mis hom en sy flou jokes suppeeerrrr baie x ons moet binnekort weer mcdeez kry en gaan fliek ??❤️
Dm my as jy so graag wil weet ❤️
Flippen oulik meisies met n bitter groot hart ? ongelooflik baie liefde x
My boom bliksemmmm ??? frieken baje tyd en koffie vir daai kint ? praat van koffie. Ons moet weer gaan koffie drink❤️
lian joubert
james alderson
neil goosen
good dankie emj x wanneer kuier ons weer ?
dit word pelle genoem x duidelik iets wat jy nie het nie
Uhmm dankie ?
Dm my asb ❤️
jy seker jys op die regte qooh.me acc ? ❤
maar dankie x dm my ❤
het soortvan kontak verloor vanaf laerskool maar sy bly diep in my hart ❤ baie liefde vir haar ❤
ahhh waar begin ek ? die oulikste ou ooit ek belowe ❤ ekt soo baie liefde en tyd vir hom johhh ❤
awww my babe ❤ love you lots cutie ❤
baie oulik. ek en thejan het nie geeindig soos ek dit wou he nie maar als gebeur vir n rede x hy is happy vir my so eks happy vir hom ❤❤
ons is goeie pelle x
nee sy is nie x n slet slaap elke aand met n ander ou en sy doen dit beslis nie ? ons kom nie goed oor die weg nie maar sys beslis nie n slet nie ?
eks oky dankie x het ander goed om met my tyd te doen ?
watte fok se jy ??
aww hierdie is letterlik vir my soo oulik ❤ asb whatsapp my en ek belowe ek mis jou ook ❤❤❤
thenk youuuuu ❤ appreciate it ❤
thenks babe ❤
ek neem aan jyt in die spieel gekyk ?
hierdie het my nou in trane ? baie dankie x asbbbb dm my ?
sys my beste ❤ eks soo lief vir haar. sy verstaan my wanner niemand anders doen nie.❤
best fwaannnddddd ??
cutiee ❤ dm my asbbb x
nee , want hy vertrou my nie.
ons het PE toe gegaan toe wou my pa nie stop nie ??
jah ?
ek is meer as gelukkig om net vriende te wees met dante ? en hy het n super oulike meisie ?
ek sal niks verander nie, want ek glo alles gebeur vir n rede en die Here het n plan vir alles ?
dm hom en vra hom
goed dankie emj x
want ek ken jou nie ?
shot ?
1738583929293874489302
letterlik my dag gemaak ? baie liefde ?x
ekt nie n idee waarvan jy praati? lig my in asb ?
ek en dante ? ???? ons is vriende, iets wat jy duidelik nie het nie ?