176
Replies
Jy en Merise is so cute saam
Dankie baie❤
Is julle weer saam?
Yess!
Jy het n kak aan girl 🥵
Dankie ek weet dit🥰
hay. jys vlippen oulik!
Dm my asb🙊
Is jou niggie se naam Zandrie Mostert🙈
neee!!
Jy moet ophou rond fok met merise se hart
dm my asb, dat ons kan gesels.
Bra as ek mag vra hkm fok jy rond met ander meisies as jy n meisie het so asb los ander meisie uit en wees lief vir jou eie een want sy verdien beter as om op verneek te word
Ek belowe jou daar is baie ouens wat haar op hul hande sal dra
Dm my asb! Moet nie n lafaard wees en boorskappe stuur agter n skeil naam nie.
Ja ou pielietjies wat sê jy my brah
Dm my😂❤
Het jy lekker gekroek op daai wisk toets in die klas??
Watse wisk toets?😂
Awe $exy??
Jy het seker die verkeerde persoon gedm??
Uhmmmm,ek mis jou,kinda,maar net n bietjieeeee ??dit voel soo weird om iemand weer vir n slag te Qooh ! Kom kuier in die Kaap en die haters weet beslis nie waarvan hulle praat nie ✨ shaankies
Ag dankie baie shani?en sal beslis nog kom kuier??
Wats jou insta naam?
Jeandre_nel
Jy is die cooolste seun in die koshuis?
Awww baie dankie, beteken so baie, dm my groot asb ek moet weet wie dit is.?
Poes offff anoniem?? jeandre het nie dom fokkers soos jy in sy lewe nodig nie. So fokof en gaan mors jou tyd op iemand anders, hyt beter goed om te doen as om oor jou kak om te gee?? en as jy nie fokof nie sal ek jou maak fokof ❤️
Amen❤
En jy moet op hou met meisies speel jy gan 2de kom
In die geval is jy 2de,want jy is te bang om my te dm❤
Niemand hou van jou nie ?
Toema ek ook nie van jou nie want jy moet agter qooh.me weg kruip?❤baie liefde vir jou tjom want jy soek duidelik aandag??
fckboy
Dm my gou en hou op agter qooh.me weg kruip.?
jis ek wil jou ontmoet xx
Dm my?
Wie is jou beste vriendin in jou klas
Het nie so iets nie.☝️
Jys way te wind gat en jy het ni rede om te wesi kom reg
Waar is ek wind gat? En kom dm my gou en hou op agter qooh.me weg kruip.
Jy is selfsugtig en hou vas aan iemand wat beter en meer verdien. Wat verdien om ander ervarings te hê en ander mense lief te hê. Los haar uit !
Okayyy??? Soos van wie praat ons nou hier?? en dm my maar, shot ek sal die persoon uit los al weet ek nie wie dit is nie, want ek hou vas aaan niemand nie tjom?
Sy is ' n beter mens wanneer julle nie praat nie.
Van wie praat ons nou hier?
Stel jy weer belang in iemand?
Dalk, dalk nie.
wanner ontmoet ons ??
Wanneer jy my dm om te se wie jy is.?☝️
Dm asb nt as vriende?
hoe moet ek jou dm as jy nie jou naam wys nie?
ekt al van laerskool van ju gehou maar jhyt my net ni in daai manier gesien ni??♀️
Wie is jy??x
Dm gou?
Gerrie en sy *Girl*??
Power couple?
Bruh, jys hot??
DM groot asbb?x
Moerse mooi kint ??? frieken love jou lozer ❤️❤️❤️
Dm groot asb?
Jhy het n hoer geraak
Iemand bietjie jelly?
Freakinnn $exy ??
Dankie baie?
Dm groot asb x
Hoe lyk die rapport ? ??
Nog nie gekry nie.?
Dink jy Gerrie se nuwe meisie maak hom gelukkig ? Sy lyk eintlik oulik maar ek weet noggie of sy hom verdien nie ?
Ja sy maak hom een moerse hou gelukkig, en hulle verdien mekaar.?
Youre such a dck for letting her go
Dm asb?
Hkm is jy en ju meisie uit ???
Langafstand werk nie uit nie.
Ek sien jou elke dag by die skool, wens net jy kon vir my hallo sê ?
Dm asb x
Wat is Gerrie se nuwe Girl se naam ?
nicolene.
Noem jou top 3 vriendinne by die skool, en net vriendinne?✨
1. casper.
2. the.
3. ghost.
Jy lyk oulik
dankie baie.
Dink jy sy speel met Gerrie ?
Ken ha nie, so sal nie weet nie...maar dm my asb
Wat dink jy van Gerrie se nuwe stukkie ?
Ek dink nie van haar nie, maar as dit sy hom gelukkig maak is ek gelukkig?
ek mis jou loser ? gou weer n mcdees mission x Lala24xx
?
Glad ni n insult nie , jule is baje oulik ! ?
baie dankie.?
jy is baie aantreklik.
Dankie ?
poepol hierso????
geoo....?
Diamantveld???
wat van dit?
Hkm trek jy Kimberley toe
My ouer het groener weivelde hier gesien?
Wantoe gaan jy dat alle bellville mense viju bye se ?
uhmm ek gaan Diamantveld toe in Kimberley.
What is the smartest thing you've ever done?
om al my kossies te eet?
Is jy en Mijanke nog vriende
sover ek weet yesh
Skool ?
Hoërskool Bellville
Liani van zyl?
wat van ha?
gaan jy island toe ??
nee
top 5 beste vriende/vriendinne ??
megan
michaela
mijanke
clarize
juane
(geen volgorde)
Hoeveel niggies het jy?
ek dink soo 890 hkm?
monique pietersen?
my powerade maaitjie?
wat dink jy van mijanke swart. Want syys kak ireterend ? kani glo ons is friends nie
best frannd x
Cindy Nel?
My ander niggie??
losseeeerrrrr x ek mis jou?? Lala24xx
hahahahahah
dankie dat jy my altyd advice gee oor jy weet wie loser x ek wardeur jouu? Lala24xx
ishhh reg?
Which movie do you regret watching and why ?
ek kyk nie baie movies nie??
Ken jy vir Lynri Snyder??
yeshhhh?my tennis maaitjie?
Jy is nogal hot hoor??❤
dankie??ek is seker daarvan jy is ook x
Call my nou en call my gou
nommer asb??
Bloem my nou en bloem my gou
yashhh ?
Anje Le Roux
ons moet meer kuier.x
Sportiewe tiew
by jou geleer?
Soet seuntjie
jy weet mos??
Sy was byjou gewees ,nie jy by ha ni
waarvan praat jy??
Kan ek saamkom Bloemfontein toe?
yashhh dm gou x
Hey?
Jys n hawty❤
dm gou?
mijanke swart ?
die grootse drol wat ek ken??
michaela williams ?
my badkamer maaitjie??
Wie wil jy graag ontmoet in ander skole?
Eishhh daar is baie...
Gunsteling alkoholiese drankie???
coke
Ding lekkerder as n climax???
climax is n windpomp boet man x
Ken jy enige meisies en seuns in gim ? As jy doen, wie ?
marnel
christiaan
ruben
Leer jy lekker
nee,maak my gou dood?
Wie is dit wat jy die hele tyd so by die skool baba noem ???
mijanke black baba?
Ek hoor jyt daai teg vraestel geryp vdg ? loser ?
yeshh?ek het hom pregnant gemaak❤
wie ken jy almal in mikro ?
almal?
Wie ken jy almal in tygerberg?
cindy
joane
anje
??
Jys eintlik heek orraait? Lala24xx
fenks x
Jys dié grootste loser ooit ??
ek leer by die beste chom❤
Qooh my nou loser
hoe moet ek jou qooh,as ek nie eens weet wie jy is nie?
Loser?
dis jou naam daai.
VIEW MORE